Monday 24 February 2014

WHERE CAN WE FLEE FROM GOD'S PRESENCE / WAARHEEN KAN ONS VLUG VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID?

Monday 24 February 2014.
WORD OF THE DAY:
[Ecclesiastes 2:26]
To the man who pleases Him, God gives wisdom, knowledge and happiness, but to the sinner He gives the task of gathering and storing up wealth - to hand it over to the one who pleases God. 

MESSAGE OF THE DAY:
WHERE CAN WE FLEE FROM GOD'S PRESENCE?
1. English - (New International Version)
[Psalm 139:1-8]
1. O Lord, you have searched me and you know me.
2. You know when I sit and when I rise; You perceive my thoughts from afar. 
3. You discern my going out and my lying down; You are familiar with all my ways. 
4. Before a word is on my tongue You know it completely , O Lord. 
5. You hem me in - behind and before; you have laid Your hand upon me. 
6. Such knowledge is too wonderful for me, too lofty for me to attain. 
7. Where can I go from Your Spirit? Where can I flee from Your presence?
8. If I go up to the heavens, You are there;  if I make my bed in the depths, You are there!
(So many things withheld me from doing my blog for a while. Please believe and trust God with me, so that I will be able to do my blog every day. With His uplifting loving-kindness and mercy I can do all things.)

Maandag 24 Februarie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Prediker 2:26]
Want aan die mens wat welgevallig is voor Sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan te gee aan een wat welgevallig is voor die aangesig van God. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 139:1-8]
1. Here, U deurgrond en ken my. 
2. U ken my sit en my opstaan; U ken van ver my gedagtes.
3. U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 
4. Want daar is nog geen woord op my tong nie - of U, Here, U ken dit geheel en al.
5. U sluit my in van agter en van voor, en U lê U hand op my. 
6. Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. 
7. Waar sou ek heengaan van U Gees, en waarheen vlug van U aangesig?
8. Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!
(Soveel dinge het my vir 'n wyle weerhou daarvan om my daaglikse blog te doen. Glo en vertrou God asseblief elke dag saam met my, sodat ek gereeld in staat sal wees om die blog te doen. Met Sy ondersteunende liefde en genade is ek instaat om enigiets te doen.)


1 comment: