Monday 24 February 2014

WHERE CAN WE FLEE FROM GOD'S PRESENCE? / WAAR KAN ONS VLUG VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID?

Tuesday 25 February 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 141:2-3]
2. May my prayer be set before You like incense; may the lifting up of my hands be like the evening sacrifice. 
3. Set a guard over my mouth, O Lord; keep watch over the door of my lips. 

MESSAGE OF THE DAY:
WHERE WILL WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD?
Part 2.
1. English - (New International Version)
[Psalm 139:9-18]
9. If I rise on the wings of the dawn, if I settle on the far side of the sea, 
10. Even there Your hand will guide me, Your right hand will hold me fast. 
11. If I say: "Surely the darkness will hide me and the light become night around me," 
12. Even the darkness will not be dark to You; the night will shine like the day, for darkness is as light to You. 
13. For You created my inmost being; You knit me together in my mother's womb. 
14. I praise You because I am fearfully and wonderfully made; Your works are wonderful, I know that full well. 
15. My frame was not hidden from You when I was made in the secret place. When I was woven together in the depths pf the earth. 
16. Your eyes saw my unformed body, all the days ordained for me were written in Your book, before one of them came to be. 
17. How precious to me are Your thoughts, O God! How vast is the sum of them!
18. Were I want to count them, they would outnumber the grains of sand. When I awake, I am still with You. 

Dinsdag 25 Februarie 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 141:2-3]
2. Laat my gebed soos reukwerk voor U aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer.
3. Here, stel 'n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe. 

BOODSKAP VAN DIE DAG;
WAAR SAL ONS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?
Deel 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 139:9-18]
9. Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon;
10. Ook daar sal U hand my lei en U regterhand my vashou. 
11. En as ek sê: "Mag tog net die duisternis my oorval, en die lig nag wees tot my beskutting -"
12. Dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is soos die lig. 
13. Want Ú het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. 
14. Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is U werke! En my siel weet dit alte goed. 
15. My gebeente was vir U nie verborge toe ek in die geheim gemaak is nie, kunstig geweef in die dieptes van die aarde. 
16. U oë het my ongevormde klomp gesien; en in U boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle daar was nie. 
17. Hoe kosbaar is dan vir my, U gedagtes, O God! Hoe geweldig is hulle volle som nie!
18. Wil ek hulle tel, hulle is meer as die sandkorrels; word ek wakker, dan is ek nog by U. 
            Supplied by Alta van Vuuren. 

1 comment: