Thursday 20 March 2014

WORD OF THE DAY / WOORD VAN DIE DAG.

Thursday 20 March 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[Psalm 91:1, 10-16]
1. English - (New King James Version)
1. He that dwells in the secret place of the Most High, shall abide under the shadow of the Almighty. 
10. No evil shall befall you, nor shall any plague come near your dwelling;
11. For He shall give His angels charge over you, to keep you in all your ways. 
12. They shall bear you up in their hands, lest you dash you foot against a stone. 
13. You shall tread upon the lion and the cobra, the young lion and the serpent you shall trample underfoot. 
14. "Because he has set his love upon Me, therefore I will deliver him; I will set him on high because he has known My Name. 
15. "He shall call upon Me, and I will answer him; I will be with him in trouble; I will deliver him and honor him. 
16. "With long life I will satisfy him, and show him My salvation."
(If it is the will of God, and by His everlasting and marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.) 

Donderdag 20 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 91:1,10-16]
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
1. Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. 
10. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
11. Want Hy sal Sy engele aangaande jou bevel gee, om jou te bewaar op al jpu weë. 
12. Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. 
13. Op dis leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap;
14. "Omdat hy My liefhet," sê God, "daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm omdat hy My Naam ken. 
15. "Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uithelp en eer aan Hom gee. 
16. "Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom My heil laat sien."
(As dit die wil van God is, en deur Sy ewigdurende en wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)

No comments:

Post a Comment