Friday 4 April 2014

WHO IS LIKE UNTO GOD? / WIE IS SOOS GOD?

Friday 4 April 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 89:6-8]
6. For who in the sky can be ranked with the Lord? Who among the mighty is like
The Lord? 
7. God is greatly to be feared in the congregation of the saints, and to be adored by all around Him. 
8. O Lord God of hosts, who is a strong LORD like You?
[Isaiah 43:10-12]
10. "You are My witnesses," says the Lord, "and My servant whom I have chosen; that you may know and believe Me, and understand that I Am He. Before Me no God was formed, nor shall there be after Me.
11. "I Am Jehovah; and there is none to save besides Me.
12. "I Have declared, and Have saved, and I Have shown, when there was no strange god among you; therefore you are My witnesses," says Jehovah, "That I Am God."

WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 89:7-9]
7. Want wie kan in die hemel met die Here vergelyk word? Wie is soos die Here onder die hemelinge? 
8. 'n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?
9. O Here, God van die leërskare, wie is soos U, O Here, U trou is rondom U!
[Jesaja 43:10-11]
10. "Julle is My getuies," spreek die Here, "en My kneg wat Ek uitverkies het, sodat julle kan weet en My kan glo en insien dat dit Ek is - voor My is geen God geformeer nie, en ná My sal daar geeneen wees nie.
11. "Ek, Ek is die Here, en daar is geen Heiland buiten My nie.
12. "Ék het verkondig en verlos en dit laat hoor, en daar was geen ander God onder julle nie; en julle is My getuies," spreek die Here, "en Ek is God."

No comments:

Post a Comment