Monday 29 September 2014

THE ORDER TO CROSS THE JORDAN / DIE OPDRAG OM DEUR DIE JORDAAN TE GAAN.

Monday 29 September 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[Psalm 5:11-12]
11. But let all those rejoice who put their trust in You; Let them ever shout for joy, because You defend them.  
12. For You, O Lord, will bless the righteous with favour: You will surround him as with a shield.  

MESSAGE OF THE DAY:
THE ORDER TO CROSS THE JORDAN:
1. English - (New International Version)
[Joshua 1:10-18]
10. So Jushua ordered the officers of the people:
11. "Go through the camp and tell the people: 'Get your supplies ready. Three days from now you will cross the Jordan here to go in and take possession of the land the Lord your God is giving you for your own.'"
12. But to the Reubenites, the Gadites and the half-tribe of Manasseh, Joshua said: 
13. "Remember the command that Moses the servant of the Lord gave you
'The Lord your God is giving you rest and Has granted you this land.'"
14. 'Your wifes, your children and your livestock may stay in the land that Mosrs gave you east of the Jordan, but all your fighting men, fully armed, must cross over, ahead of your brothers. 
15. "Until the Lord gives them rest, as He Has done for you, and until they too have taken possession of the land that the Lord your God is giving them. After that, you may go back and occupy your own land, which Moses, the servant of the Lord gave you, east of the Jordan, towards the sunrise."
16. Then they answered Joshua: 'Whatever you have commanded us, we will do, and wherever you send us, we will go. 
17. 'Just as we fully obeyed Moses, so we will obey you. Only may the Lord your God be with you as He was with Moses. 
18. 'Whoever rebels against your word, and does not obey your words, whatever you may command them, will be put to death. Only be strong and courageous!'

Maandag 29 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 5:12-13]
12. Maar laat hulle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat U Naam liefhet. 
13. Want U seën die regverdige O Here, U omring hom met welbehae soos met 'n skild. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE OPDRAG OM DEUR DIE JORDAAN TE GAAN:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 1:10-18]
10. Toe het Joshua aan die opsigters van die volk bevel gegee en gesê:
11. "Gaan die laer deur en gee die volk bevel en sê: 'Maak vir julle padkos klaar; want oor drie dae sal julle deur hierdie Jordaan trek om die land in besit te gaan neem, wat die Here julle God aan julle gee, om dit in besit te neem.'"
12. En aan die Rubeniete en Gadiete en die halwe stam van Manasse het Josua dit gesê:
13. "Dink aan die saak wat Moses, die kneg van die Here, julle beveel het toe hy gesê het: 'Die Here julle God verskaf 'n rusplek aan julle, en sal hierdie land aan julle gee.'"
14. "Julle vroue, julle kinders en julle vee kan bly in die land wat Moses julle oos van die Jordaan gegee het; maar julle self, al die dapper helde, moet gewapend voor julle broers deurtrek en hulle help,
15. "Totdat die Here aan julle broers, soos aan julle, rus gee, en hulle ook die land in besit neem wat die Here julle God aan hulle sal gee; dan kan julle terugkeer na die land van julle besitting, wat Moses, die kneg van die Here, julle gegee het oos van die Jordaan, teen sonop, en dit in besit neem."
16. Toe het hulle Josua geantwoord en gesê: 'Alles wat u ons beveel het, sal ons doen, en oral waarheen u ons stuur, sal ons gaan. 
17. 'Net soos ons na Moses geluister het, so sal ons na u luister; mag die Here u God net met u wees soos Hy met Moses gewees het. 
18. 'Elke man wat teen u bevel wederstrewig is, en na u woorde nie luister met betrekking tot alles wat u ons sal beveel nie, moet gedood word; wees net sterk en vol moed.'
  Photo kindly supplied by Martin Heigan. 



Thursday 25 September 2014

THE LORD COMMANDS JOSHUA TO BE STRONG AND COURAGEOUS / DIE HERE BEVEEL JOSUA OM STERK EN VOL MOED TE WEES.

Friday 26 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[11 Samuel 22:19-20]
19. They confronted me in the day of my disaster, but the Lord was my support. 
20. He brought me out into a spacious place; He rescued me, because He delighted in me. 

MESSAGE OF THE DAY:
[Joshua 1:6-9]
6. "Be strong and courageous because you will lead these people to enherit the land I swore to their forefathers to give them. 
7. "Be strong and very courageous. Be careful to obey all the law my servant Moses gave you; do not turn from it from the right or to the left that you may be successful wherever you go. 
8. Do not let the Book of the Law depart from your mouth; meditate on it day and night, so that you may be careful to do everything written in it. Then you will be prosperous and successful. 
9. "Have I not commanded you? Be strong and courageous. Do not be terrified; do not be discouraged; for the Lord your God will be  with you wherever you go. 

Vrydag 26 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[11 Samuel 22:19-20]
19. Hulle het my oorval op die dag van my nood, maar die Here was my steun. 
20. En Hy het my uitgelei in die ruimte, Hy het my gered, omdat Hy behae in my gehad het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HERE BEVEEL JOSUA OM STERK EN VOL MOED TE WEES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 1:6-9)
6. Wees sterk en vol moed, want jy sal hierdie volk die land laat erwe wat Ek hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee. 
7. Wees net baie sterk en vol moed, om nougeset te handel volgens de hele wet wat Moses, My kneg, jou beveel het; wyk daarvan nie links of regs af nie, sodat jy met goeie gevolg kan handel, oral waar jy mag gaan. 
8. Hierdie Wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy volgens goeie gevolg handel. 
9. Het Ek jou nie beveel nie? Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou waar jy heengaan
Many thanks to Joyce Meyer Ministries for this very relevant photo. 



Wednesday 24 September 2014

THE LORD COMMANDS JOSHUA / DIE HERE KOMMANDEER JOSHUA.

Wednesday 24 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Joshua 1:9]
Have I not commanded you? Be strong and courageous. Do not be terrified; be not discouraged; for the Lord your God will be with you, wherever you go. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE LORD COMMANDS JOSHUA:
1. English - (New International Version)
[Joshua 1:1-5]
1. After the death of Moses, the servant of the Lord, the Lord said to Joshua, son of Nun, Moses' assistant: 
2. "Moses My servant is dead. Now then, you and all these people, get ready to cross the Jordan River into the land I Am about to give to them - to the Israelites. 
3. I will give you every place where you set your foot, as I promised Moses. 
4. Your territory will extend from the desert to Lebanon, and from the great river the Euphrates - all the Hittite country - to the great sea on the west. 
5. No one will be able to stand up against you all the days of your life. As I was with Moses, so I will be with you; I will never leave you nor forsake you. 

Woensdag 24 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Joshua 1:9]
Het Ek jou nie beveel nie; wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HERE KOMMANDEER MOSES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Joshua 1:1-5]
1. En ná die dood van Moses, die kneg van die Here, het die Here aan Josua die seun van Nun, Moses se dienaar gespreek en gesê: 
2. My kneg Moses is dood; maak jou dan nou klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en al hierdie hele volk, na die land wat ek aan hulle, die kinders van Israel, sal gee. 
3. Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle, soos Ek met Moses gespreek het. 
4. Van die woestyn en hierdie Líbanon af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier, die hele land van die Hetiete, en tot by die Groot See in die weste, sal julle grondgebied wees.  
5, Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie. 
I will (DV) share the Word with you again, as soon as I possibly can / Ek sal (DV) weer die Woord met U deel so gou as wat ek moontlik kan. 





Tuesday 23 September 2014

THE DEATH OF MOSES / DIE DOOD VAN MOSES.

Tuesday 23 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 33:26-27]
26. "There is no one like the God of Jeshurun, Who rides on the heavens to help you and on the clouds in His majesty
27. "The eternal God is your refuge, and underneath are the everlasting arms. He will drive out your enemy before you, saying:
'Destroy him!' "

MESSAGE OF THE DAY:
THE DEATH OF MOSES - PART 2.
1. English - (New International Version)
[Deuteronomy 34:7-12]
7. Moses was a hundred and twenty years old when he died, yet his eyes were not weak, nor his strength gone. 
8. The Israelites grieved for Moses in the plains of Moab thirty days, until the time of weeping and mourning was over. 
9. Now Joshua son of Nun was filled with the Spirit of wisdom, because Moses had laid hands on him. So the Israelites listened to him and did what the Lord had commanded Moses. 
10. Since then no prophet has risen in Israel like Moses, whom the Lord knew face to face,
11. Who did all those miraculous signs and wonders the Lord sent him to do in Egypt - to Pharaoh and all his officials and to his whole land. 
12. For no one has ever shown the mighty power or performed the mighty deeds that Moses did in the sight of Israel. 

Dinsdag 23 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Deuteronómium 33:26-27]
26. Niemand is daar soos God, o Jesúrun, wat oor die hemel ry as jou hulp, en oor die wolke in Sy hoogheid
27. Die ewige God is 'n woning, en onder - ewige arms; en Hy het die vyand voor jou uit verdrywe en gesê: "Verdelg!"

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE DOOD VAN MOSES - DEEL 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Deuteronomium 34:7-12]
7. En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het; sy oog was nie verswak nie, en sy krag het nie vergaan nie. 
8. Toe het die kinders van Israel Moses beween in die vlaktes van Moab, dertig dae lank. En die dae van die geween, van die rou oor Moses, het ten einde gekom. 
9, En Joshua, die seun van Nun, was vol van die Gees van wysheid; want Moses het hom die hande opgelê. En die kinders van Israel het na hom geluister en gedoen soos die Here Moses beveel het.  
10. En soos Moses, vir wie die Here van aangesig tot aangesig geken het, het daar geen profeet meer in Israel opgestaan nie  -
11. Wat betref al die tekens en die wonders wat die Here hom opgedra het, om in Egipteland aan Farao en al sy dienaars en sy hele land te doen, 
12. En wat betref die hele magsopenbaring en al die groot, skrikwekkende dade wat Moses voor die oë van die hele Israel gedoen het. 
        Photo by John Hagee Ministries. 

Monday 22 September 2014

TTHE DEATH OF MOSES / DIE DOOD VAN MOSES.

Monday 22 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Mica 7:8b]. Though I have fallen, I will rise. Though I sit in darkness, the Lord will be my light. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE DEATH OF MOSES:
1. English - (New International Version)
[Deuteronomy 34:1-6]
1. Then Moses climbed mount Nebo from the plains of Moab to the top of Pisgah, accross from Jericho. There the Lord showed him the whole land - from Gilead to Dan,
2. All of Naphtali, the territory of Ephraim and Manasseh, all the land of Judah, as far as the Western Sea.  
3. The Negev, and the whole region from the Valley of Jericho, the City of Palms, as far as Zoar. 
4. Then the Lord said to him: "This is the land I promised on oath to Abraham, Isaac and Jacob when I said: 'I will give it to your descendants.'  "I have let you see it with your eyes, but you will not cross over into it."
5. And Moses the servant of the Lord died there in Moab. as the Lord had said. 
6. He buried him in Moab, in the valley opposite Beth Peor, but to this day no one knows where his grave is. 

Maandag 22 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Miga 7:8b]  Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in die duisternis, die Here is 'n lig vir my. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE DOOD VAN MOSES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
[Deuteronomium 34:1-6]
1. Toe het Moses opgeklim uit die vlaktes van Moab na die berg Nebo, die top van Pisga, wat teenoor Jérigo lê; en die Here het hom die hele land, Gélead tot Dan toe, laat sien; 
2. En die hele Náftali en die land Efraim en Manasse en die hele land Juda tot by die Westelike See;
3. En die Suidland, en die Jordaanstreek, die laagte van Jérigo, die Palmstad, tot by Soar. 
4. En die Here het vir hom gesê: "Dit is die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob met 'n eed beloof het, met die woorde: 'Aan jou nageslag sal Ek dit gee;' "Ek het jou dit met jou oë laat sien, maar jy sal daarheen nie oortrek nie."
5. Toe het Moses, die kneg van die Here, daar gesterwe in die land Moab, volgens die bevel van die Here. 
6. En Hy het hom in die dal in die land Moab, teenoor Bet-Peor begrawe; en niemand het tot vandag toe sy graf geken nie. 
I thank Pastor John Hagee for this very relevant photo from John Hagee Ministries. 
(I WILL (DV) SHARE THE WORD WITH YOU AS OFTEN AS I POSSIBLY CAN  / EK SAL (DV) DIE WOORD MET U DEEL SO DIKWELS AS WAT EK MOONTLIK KAN. 

Sunday 21 September 2014

JESUS IS COMING SOON - Part 2.

Weekend 20 & 21 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 33:18-19]
18. Behold, the eye of the Lord is on those who fear (who revere and worship Him with awe), who wait for Him and hope in His mercy and loving-kindness. 
19. To deliver their soul from death, and to keep them alive in famine.
 
MESSAGE OF THE DAY:
JESUS IS COMING SOON - Part 2.
English - (Verse 17, Amplified Bible Version, rest: New International Bible.)
[Revelation 22:17-21]
17. The (Holy) Spirit and the bride (the Church, the true Christians) say: "Come!" And let him who is listening say: "Come." Whoever is thirsty, (who is painfully conscious of his need of those things by which the soul is refreshed, supported and strenghtened); and whoever (earnestly) desires to do it, let him come, take, appropriate, and whoever wishes, let him drink the water of Life, without cost. 
(Also see Isaiah 55:1)
Wait and listen, everyone who is thirsty! Come to the waters and he who has no money, come, buy, and eat! Yes, come, buy (priceless, spiritual) wine and milk without money, and without price (simply for the self surrender that accepts the blessing) 
18. I warn everyone who hears the words of the prophecy of this book: If anyone adds anything to them, God will add to him the plagues described in this book.  
19. If anyone takes words away from this book of prophecy, God will take away from him his share in the tree of life and in the holy city, which are described in this book. 
20. He who testifies to these things, says: "Yes, I Am coming soon." Amen. Come, Lord Jesus. 
21. The grace of the Lord Jesus be with God's people. Amen. 

Naweek 20 & 21 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 33:18-19]
18. Kyk, die oog van die Here is op die wat Hom vrees, op die wat op Sy goedertierenheid wag. 
19. Om hulle siel te red van die dood en hulle in die lewe te hou in hongersnood. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS KOM GOU - Deel 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 22:17-21]
17. En die Gees en die bruid sê: "Kom!" En laat hom wat hoor, sê: "Kom!" En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet. 
(Sien ook Jesaja 55:1)
O almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk!
18. Want ek betuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg,  dan sal God oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek geskrywe is. 
19. En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die Boek van die Lewe en uit die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is. 
20. Hy wat dit getuig, sê: "Ja, Ek kom gou." Amen, ja kom, Here Jesus!
21. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen. 
Many thanks to Ernst Porter for these beautiful photos. Please note the image of an "angel" between the wings of these endangered (African) black eagles. 





Thursday 18 September 2014

A NEW HEAVEN AND A NEW EARTH / DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE.

Thursday 18 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 25:1-2]
1. Unto You, O Lord, do I bring my life. 
2. O my God, I trust, lean on, and am confident in You. Let me not be put to shame or (my hope in You) be disappointed; let not my enemies triumph over me. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE NEW HEAVEN AND THE NEW EARTH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Revelation 21:5-8]
5. And He Who was seated on the throne said: "See! I make all things new." Also He said: "Record this, for these sayings are faithful (accurate, incorruptible, and trustworthy) and true (genuine)."
6. And He further said to me: "It is done! I Am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End. To the thirsty, I (Myself) will give water without price from the fountain (springs) of the water of Life. (Isaiah 55:1)
7. "He who is victorius shall inherit all these things and I will be God to him and he shall be My son. 
8. "But as for the cowards and the ignoble and the contemptable and the cravenly lacking on courage and the cowardly submissive, and as for the unbelieving and faithless, and as for the depraved and defiled with abominations, and as for the murderers and the lewd and adulterous and the practicers of magic arts and the idolaters (those who give supreme devotion to anyone or anything other than God), and all liars (those who knowingly convey untruth by word or deed), - (all these shall have their part in the lake that blazes with fire and brimstone. This is the second death" (Isaiah 30:33). 

Donderdag 18 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 25:1-2]
1. Alef. Tot U, O Here, hef ek my siel op. 
2. Bet. My God op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 21:5-8]
5. En Hy wat op die troon sit het gesë: "Kyk, Ek maak alles nuut." En Hy het aan my gesê: "Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar."
6. En Hy het vir my gesê: "Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die Begin en die Einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein, van die water van die lewe, verniet.  (Jesaja 55:1)
7. "Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom 'n God wees, en hy sal vir My 'n seun wees. 
8. "Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars - hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood." (Jesaja 30:33) 
       Photo by John Hagee Ministries. 
(I will [DV] share the Word with you as soon as possible again  /  Ek sal [DV] weer die Woord so gou as moontlik met u deel.)
 

Wednesday 17 September 2014

A NEW HEAVEN AND A NEW EARTH / 'n NUWE HEMEL EN 'n NUWE AARDE.

Wednesday 17 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 48:14]
For this God is our God forever and ever, He will be our guide (even) until death. 

MESSAGE OF THE DAY:
A NEW HEAVEN AND A NEW EARTH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Revelation 21:1-4]
1. The I saw a new sky (heaven) and a new earth, for the former sky and the former earth had passed away (vanished), and there no longer existed any sea. 
2. And I saw the holy city, the new Jerusalem, descending out of heaven from God, all arrayed like a bride, beautified and adorned for her husband;
3. Then I heard a mighty voice from the throne and perceived its distinct words, saying: "See, the abode of God is with men, and He will live (encamp, tent), among them; and they shall be His people, and God shall personally be with them, and be their God. 
4. God will wipe away every tear from their eyes; and death shall be no more, neither will there be anguish (sorrow and mourning), nor grief, nor pain anymore, for the old conditions and the former order of things have passed away. 
(Also lets take note of Isaiah 25:8): He will swallow up death (in victory; He will abolish death forever). And the Lord God will wipe away tears from all faces; and the reproach of His people He will take away from off all the earth; for the Lord Has spoken it. 

Woensdag 27 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 48:15]
Weet dat hierdie God onse God is, vir ewig en altyd, Hy sal ons lei tot die dood toe. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
'n NUWE HEMEL EN 'n NUWE AARDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 21:1-4]
1. En ek het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. 
2. En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos 'n bruid wat vir haar man versier is. 
3. En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: "Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal Sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. 
4. En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie. 
(Noteer ook Jesaja 25:8): 
Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here Here sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van Sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek. 
     The sea of Galilee. 

Tuesday 16 September 2014

THE LORD CAUSED A NEW THING TO HAPPEN / DIE HERE HET IETS NUUTS LAAT GEBEUR.

Tuesday 16 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 51:10-11]
10. Create in me a clean heart, o Lord, and renew a right, persevering and steadfast spirit within me. 
11. Cast me not away from Your presence, and take not Your Holy Spirit from me. 

THOUGHT FOR THE DAY:
THE LORD CAUSED A NEW THING TO HAPPEN:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Numbers 16:30-33]
30. "But if the Lord causes a new thing (to happen), and the earth opens its mouth and swallows them up, with all that belongs to them, and they go down alive into Sheol (the place of the dead), then you shall understand that these men have provoked (spurned, despised) the Lord!"
31. As soon as he stopped speaking, the ground under the offenders split apart -
32. And the earth opened its mouth and swallowed them and their households and (Korah and) all (his) men and all their possessions. 
33. They and all that belonged to them, went down into Sheol (the place of the dead); and the earth closed upon them, and they perished from among the assembly. 

Dinsdag 16 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 51:12-13]
12. Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees. 
13. Verwerp my nie van U aangesig nie, en neem U Heilige Gees nie van my weg nie. 

GEDAGTE VAN DIE DAG:
DIE HERE HET IETS NUUTS LAAT GEBEUR:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Númeri 16:30-33]
30. "Maar as die Here iets nuuts skep, en die grond sy mond oopmaak en hulle verslind met alles wat aan hulle behoort, en hulle lewendig na die doderyk afdaal, dan sal julle weet dat hierdie manne die Here verag het!"
31. En toe hy hierdie woord klaar gespreek het, skeur die grond wat onder hulle was,
32. En die aarde het sy mond oopgemaak en hulle verslind saam met hulle huisgesinne, en al die mense wat aan Korag behoort het, en al die goed. 
33. So het hulle dan met alles wat hulle s'n was, lewendig na die doderyk afgedaal; en die aarde het hulle oordek, en hulle het omgekom uit die vergadering. 
 Photo kindly supplied by Martin Heigan. 

Monday 15 September 2014

JESUS IS COMING SOON / JESUS SAL GOU KOM.

Monday 15 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 8:3b]
That He might make you know that man shall not live by bread alone; but man lives by every Word that proceeds from the mouth of the Lord. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS IS COMING SOON:
1. English - (New King James Version)
[Revelation 22:12-16]
12. "And behold I Am coming quickly, and My reward is with Me, to give to everyone according to his work. 
13. "I Am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End, the First and the Last."
14. "Blessed are those who do His commandments, that they might have the right to the tree of life, and may enter through the gates into the city. 
15. "But outside are dogs (sinners) and sorcerers and sexually immoral and murderers and idolaters, and whoever loves and practices a lie. 
16. "I, Jesus, have sent My angel to testify to you these things in the churches. I Am the Root and the offspring of David, the Bright and Morning Star."

Maandag 15 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG: 
[Deuteronómium 8:3b]
Om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van die Here uitgaan. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS SAL GOU KOM:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 22:12-16]
12. "En kyk, Ek kom gou, en My loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. 
13. "Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde, die Eerste en die Laaste. 
14. "Salig is die wat Sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe, en ingaan deur die poorte van die stad. 
15. "Maar buite is die honde (sondaars) en towenaars en die hoereerders en die moordenaars en die afgode-dienaars en elkeen wat leuens liefhet en doen. 
16. "Ek, Jesus, het My engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die Wortel, en die geslag van Dawid, die blink Môrester."

(DV. I WILL SHARE WITH YOU AGAIN, AS SOON AS I POSSIBLY CAN. / EK SAL DV. WEER MET U DEEL SO GOU AS WAT EK MOONTLIK KAN.)
 Photo by Jesse DuPlantiss       Ministries. 

Wednesday 10 September 2014

MOSES, MAN OF FAITH / MOSES, MAN VAN GELOOF.

Wednesday 10 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 95:1-3]
1. O come, let us sing to the Lord; let us make a joyful noise to the Rock of our salvation! 
2. Let us come before His presence with thanksgiving; let us make a joyful noise to Him with songs of praise!
3. For the Lord is a great God, and a great King above all gods. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
MOSES, MAN OF FAITH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 11:23-29]
23. (Prompted) by faith Moses, after his birth, was kept concealed for three months by his parents, because they saw how comely the child was; and they were not overawed and terrified by the king's decree. 
24. (Aroused) by faith Moses, when he had grown to maturity, and became great, refused to be called the son of
Pharaoh's daughter. 
25. Because he prefered to share the oppression (suffer the hardships) and bear the shame of the people of God, rather than to have the fleeting enjoyment  of a sinful life. 
26. He considered the contempt and abuse and shame (borne for) the Christ (the Messiah Who was to come) to be greater wealth than all the treasures of Egypt, for he looked forward and away to the reward (recompense).
27. (Motivated) by faith he left Egypt behind him, being unawed and undismayed by the wrath of the king; for he never flinched, but held staunchly to his purpose and endured steadfastly as one who gazed on Him Who is invisible. 
28. By faith, (simple trust and confidence in God), he instituted and carried out the Passover and sprinkling of the blood (on the doorposts), so that the destroyer of the firstborn (the angel) might not touch those (of the children of Israel).
29. (Urged on) by faith the people crossed the Red Sea as (though) on dry land, but when the Egyptians tried to do the same thing, they were swallowed up (by the sea).

Woensdag 10 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 95:1-3]
1. Kom laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil! 
2. Laat on Sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!
3. Want die Here is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
MOSES, MAN VAN GELOOF:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 11:23-30]
23. Deur die geloof is Moses ná sy geboorte deur sy ouers drie maande lank weggesteek, omdat hulle gesien het dat die seuntjie mooi was; en hulle het nie die gebod van die koning gevrees nie. 
24. Deur die geloof het Moses toe hy grootgeword het, geweier on die seun van Farao se dogter genoem te word, 
25. Omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God, as om 'n tyd lank die genot van die sonde te hê -
26. En die smaad van Christus groter rykdom geag het as die skatte van Egipte, want hy het uitgesien na die beloning. 
27. Deur die geloof het hy Egipte verlaat, sonder om die toorn van die koning te vrees, want hy het aangehou soos een wat die Onsienlike sien. 
28. Deur die geloof het hy die pasga gehou, en die besprenkeling van die bloed, sodat die verderwer hulle eersgeborenes nie sou aanraak nie. 
29. Deur die geloof het hulle die Rooi See deurgegaan soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars, toe hulle dit ook probeer, verdrink het. 
 Photo kindly supplied by AdamRodrigues
(I will DV share some more about 'End Times' with you, as soon as possible)

 

Sunday 7 September 2014

THE FAITH OF ABRAHAM / DIE GELOOF VAN ABRAHAM.

Weekend 6 & 7 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Luke 3:8]
"Produce fruit in keeping with repentance. And do not begin to say to yourselves: 'We have Abraham as our father.' "For I tell you that out of these stones God can raise up children for Abraham."

MESSAGE OF THE DAY:
THE FAITH OF ABRAHAM;
[Hebrews 11:17-19]
17. By FAITH Abraham, when God tested him, (when the testing of his faith was still in progress) had already brought Isaac as a sacrifice. He who had gladly received and welcomed (God's) promises, was ready to sacrifice his one and only son -
18. Even though God had said to him: "It is through Isaac that your offspring will be  reckoned."
19. For he reasoned that God was able
to raise (him, Isaac) up even from among the dead. 

Naweek 6 & 7 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Lukas 3:8]
"Dra dan vrugte wat by die bekering pas, en moenie by julleself begin sê: 'Ons het Abraham as vader nie'; "want Ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham te verwek." 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELOOF VAN ABRAHAM:
[Hebreërs 11:17-19]
17. Deur die geloof het Abraham, toe hy deur God op die proef gestel is, Isak geoffer; ja, hy wat die beloftes ontvang het, was gereed om sy eniggeborene te offer. 
18. Aan wie gesê is: "In Isak sal jou nageslag genoem word - want hy het gemeen dat God mag het om (Isak) selfs uit die dode op te wek. 
19. Daarom het hy hom ook, om so te spreek, terug ontvang. 
 
Photo kindly supplied by Martin Heigan
 

Wednesday 3 September 2014

PEOPLE OF FAITH / MENSE VAN GELOOF.

Wednesday 3 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 42:1, 8 & 11]
1. As the deer pants for streams of water, so my soul pants for You O God. 
8. By day the Lord directs His love - by night His song is with me - a prayer to the God of my life. 
11. Why are you downcast, O my soul? Why so disturbed within me? Put your HOPE IN GOD.  For I will yet praise Him - my Saviour and my God. 
  
MESSAGE OF THE DAY:
PEOPLE OF FAITH:
English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 11:7-12]
7. (Prompted) by FAITH Noah, being forewarned by God, concerning events of which as yet there was no visible sign, took heed and diligently and reverently constructed and prepared an ark for the deliverance of his own family. By this his FAITH (which relied on God), he passed judgement and sentence on the world's unbelief and became an heir and possessor of righteousness. (That relation of being right, into which God puts the person who has faith.)
8. (Urged on) by FAITH Abraham when he was called, obeyed and went forth to a place which he was destined to receive as an inheritance: and he went. although he did not know or troubled his mind about where he was to go. 
9. (Prompted) by FAITH he dwelt as a temporary resident on the land which was designated in the promise (of God, though he was like a stranger) in a strange country, living in tents with Isaac and Jacob, fellow heirs with him of the same promise. 
10.  For he was (waiting expectantly and confidently) looking forward to the city which has fixed and firm foundations, Whose Architect and Builder is God.  
11. Because of FAITH also Sarah herself received physical power to conceive a child, even when she was long past the age for it, because she considered (God) Who had given her the promise, to be reliable and trustworthy and true to His  Word.  
12. So from one man, though he was physically as good as dead, there have sprung descendants whose numbers is as the stars of heaven and as countless as the innumerable sands on the seashore.   

Woensdag 3 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 42:1, 9 & 12]
2. Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, O God. 
9. Maar die Here sal oordag Sy goedertierenheid gebied, en in die nag sal Sy lied by my wees; 'n gebed van die God van my lewe. 
12. Wat buig jy jou neer, o my siel, en waarom is jy onrustig in my? HOOP OP GOD, want ek sal Hom nog loof - die verlossing van my aangesig, en my God!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
MENSE VAN GELOOF:
(Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Hebreërs 11:7-12]
7. Deur die GELOOF het Noag, toe hy 'n Goddelike waarskuwing ontvang het, aangaande wat nog nie vantevore gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin - waardeur hy die wêreld veroordeel het, en 'n erfgenaam geword het van die geregtigheid - wat volgens die geloof is.  
8. Deur die GELOOF het Abraham toe hy geroep is, gehoorsaam weggetrek na die plek wat hy as 'n erfenis sou ontvang; en hy het weggetrek, sonder om te weet waar hy sou kom.  
9. Deur die GELOOF het hy as vreemdeling gaan woon in die land van belofte, soos in 'n vreemde land, en in tente gewoon met Isak en Jakob, die mede-erfgename van dieselfde belofte. 
10. Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die Boumeester en Oprigter was. 
11. Deur die GELOOF het Sara self ook krag ontvang om bevrug te word; en toe sy oor die leeftyd was, het sy gebaar, omdat sy Hom getrou geag het, wat dit beloof het. 
12. Daarom is daar ook gebore uit een vader - en dit 'n verstorwene - kinders soos die sterre van die hemel in menigte, en soos die sand aan die strand van die see, wat ontelbaar is. 
 
Photo kindly supplied by Martin Heigan

Monday 1 September 2014

PEOPLE OF FAITH / MENSE VAN GELOOF.

Monday 1 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Hosea 10:12]
Sow for yourselves according to righteousness (uprightness and right standing with God); reap according to mercy and loving-kindness. Break up your uncultivated ground, for it is time to seek the Lord to inquire for, and of Him, and to require His favour, till He comes and teaches you righteousness - and rains His righteous gift of salvation upon you. 

MESSAGE OF THE DAY:
PEOPLE OF FAITH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 11:4-6]
4. (Prompted, actuated) by faith Abel brought God a better and more acceptable offer than Cain, because of which it was testified of him that he was righteous, (that he was upright and in right standing with God), and God bore witness by accepting  and acknowledging his gift. And though he died, yet (through this incident), he is still speaking. 
5. Because of FAITH Enoch was caught up and transfered to heaven, so that he did not have a glimpse of death; and he was not found, because God had translated him. For even before he was taken to heaven, he received testimony (still on record), that he had pleased and been satisfactory to God. (Genesis 5:21-24]
6. But without FAITH it is impossible to please and be satisfactory to Him. For whoever would come near to God, must (necessarily) believe that God exists, and that He is the Rewarder of those who earnestly and diligently seek Him (out).

Maandag 1 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Hoséa 10:12]
Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle 'n braakland, want dit is tyd om die Here te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën

BOODSKAP VAN DIE DAG:
MENSE VAN GELOOF:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 11:4-6)
4. Deur die geloof het Abel 'n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat God oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is. 
5. Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het. 
6. En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy IS (bestaan, en 'n werklikheid is), en 'n Beloner is van die wat Hom soek. 
  Photo kindly supplied by Martin Heigan