Tuesday 16 September 2014

THE LORD CAUSED A NEW THING TO HAPPEN / DIE HERE HET IETS NUUTS LAAT GEBEUR.

Tuesday 16 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 51:10-11]
10. Create in me a clean heart, o Lord, and renew a right, persevering and steadfast spirit within me. 
11. Cast me not away from Your presence, and take not Your Holy Spirit from me. 

THOUGHT FOR THE DAY:
THE LORD CAUSED A NEW THING TO HAPPEN:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Numbers 16:30-33]
30. "But if the Lord causes a new thing (to happen), and the earth opens its mouth and swallows them up, with all that belongs to them, and they go down alive into Sheol (the place of the dead), then you shall understand that these men have provoked (spurned, despised) the Lord!"
31. As soon as he stopped speaking, the ground under the offenders split apart -
32. And the earth opened its mouth and swallowed them and their households and (Korah and) all (his) men and all their possessions. 
33. They and all that belonged to them, went down into Sheol (the place of the dead); and the earth closed upon them, and they perished from among the assembly. 

Dinsdag 16 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 51:12-13]
12. Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees. 
13. Verwerp my nie van U aangesig nie, en neem U Heilige Gees nie van my weg nie. 

GEDAGTE VAN DIE DAG:
DIE HERE HET IETS NUUTS LAAT GEBEUR:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[NĂºmeri 16:30-33]
30. "Maar as die Here iets nuuts skep, en die grond sy mond oopmaak en hulle verslind met alles wat aan hulle behoort, en hulle lewendig na die doderyk afdaal, dan sal julle weet dat hierdie manne die Here verag het!"
31. En toe hy hierdie woord klaar gespreek het, skeur die grond wat onder hulle was,
32. En die aarde het sy mond oopgemaak en hulle verslind saam met hulle huisgesinne, en al die mense wat aan Korag behoort het, en al die goed. 
33. So het hulle dan met alles wat hulle s'n was, lewendig na die doderyk afgedaal; en die aarde het hulle oordek, en hulle het omgekom uit die vergadering. 
 Photo kindly supplied by Martin Heigan. 

1 comment: