Friday 24 October 2014

THE LORD MAGNIFIED JOSHUA IN THE SIGHT OF ALL ISRAEL / DIE HERE HEF JOSUA OP IN DIE OË VAN DIE HELE ISRAEL.

Friday 24 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 16:9]
A man's heart plans his way, but the Lord directs his steps. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE LORD MAGNIFIED JOSHUA IN THE SIGHT OF ALL ISRAEL:
[Joshua 4:12-19]
12. And the sons of Reuben, Gad, and half the tribe of Manasseh passed over, armed before the (other) Israelites, as Moses had bidden them:
13. About 40,000 (of these) prepared for war, passed over before the Lord to the plains of Jericho for battle. 
14. On that day the Lord magnified Joshua in the sight of all Israel; and they stood in awe of him, as they stood in awe of Moses, all the days of his life. 
15. And the Lord said to Joshua:
16. "Order the priests bearing the Arc of the Testimony to come up, out of the Jordan."
17. So Joshua commanded the priests: "Come up, out of the Jordan."
18. And when the priests who bore the Arc of the Covenant of the Lord had come up out of the midst of the Jordan, and the soles of their feet were lifted up to the dry land, the waters of the Jordan returned to their place, and flowed over all it's banks as they had before. 
19. And the people came up out of the Jordan on the tenth day of the first month, and encamped in Gilgal on the east border of Jericho. 

Vrydag 24 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Spreuke 16:9]
Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voetstappe. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HERE HEF JOSUA OP IN DIE OË VAN DIE HELE ISRAEL: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 4:12-19]
12. En die kinders van Ruben en die kinders van Gad en halwe stam van Manasse, het gewapend voor die kinders van Israel deurgetrek, soos Moses aan hulle gesê het. 
13. Omtrent veertigduisend wat vir oorlog gewapen was, het voor die aangesig  van die Here deurgetrek om te veg, na die vlaktes van Jérigo toe. 
14. Dié dag het die Here Josua groot gemaak voor die oë van die hele Israel, sodat hulle hom gevrees het soos hulle Moses gevrees het al die dae van sy lewe. 
15. En die Here het met Josua gespreek en gesê:
16. "Gee bevel aan die priesters wat die Ark van die Getuienis dra, dat hulle uit die Jordaan uit opklim."
17. Joshua het daarop die priesters bevel gegee en gesê: "Klim op uit die Jordaan."
18. En toe die priesters wat die Verbondsark van die Here gedra het, opklim uit die middel van die Jordaan, het die priesters skaars hulle voetsole gelig en die droë grond bereik, of die water van die Jordaan het na sy plek teruggekeer - en soos gister en eergister op al sy walle geloop. 
19. En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan uit opgetrek en laer opgeslaan by Gilgal, aan die oostelike grens van Jérigo. 
(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will share the Word with you as often as possible. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord so dikwels moontlik met u deel. 
 Photo kindly supplied by:
    André Heigan. 

1 comment: