Thursday 2 October 2014

THE PRAYER OF JABEZ / DIE GEBED VAN JABES.

Thursday 2 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
THE PRAYER OF JABEZ:
[1 Chronicles 4:9-10]
9. Jabez was honourable above his brothers, but his mother named him, Jabez (sorrow maker), saying: "Because I bore him in pain."
10. Jabez cried to the God of Israel, saying: "Oh that You would bless me, and enlarge my border, and that Your hand might be with me, and You would keep me from evil, so it might not hurt me! And God granted his request. 

Donderdag 2 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
JABES SE GEBED:
[1 Kronieke 4:9-10]
9. En Jabes was meer geëerd as sy broers; en sy moeder het hom Jabes genoem, en gesê: "Ek het met smart gebaar."
10. En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: "As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder, en U hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie!" En God het laat kom wat hy begeer het. 

(I will [DV] continue with the story of Joshua as soon as I possibly can. / Ek sal [DV] voortgaan met die verhaal van Josua so gou as wat ek kan.)
  Photo kindly supplied by André Heigan. 

No comments:

Post a Comment