Tuesday 25 November 2014

THE LORD IS OUR ROCK. / DIE HERE IS ONS ROTSVESTING.

Tuesday 25 November 2014. 
WORD OF THE DAY:
THE LORD IS OUR STRONGHOLD:  
[Psalm 9:9-11]
9. The Lord is a refuge for the oppressed, a stronghold in times of trouble. 
10. Those who know Your Name will trust in You, for You Lord, have never forsaken those who seek You. 
11. Sing praises to the Lord enthroned in Zion; proclaim among the nations what He Has done. 

Dinsdag 25 November 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
DIE HERE IS ONS ROTSVESTING:
[Psalm 9:10-12]
10. So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, in rotsvesting in tye van benoudheid. 
11. En hulle wat U Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie O Here. 
12. Psalmsing tot eer van die Here wat op Sion woon; verkondig onder die volke Sy dade. 

(DV I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

1 comment: