Tuesday 17 March 2015

THE LAMP OF THE BODY. / DIE LAMP VAN DIE LIGGAAM.

Wednesday 18 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Luke 21:27,28]
27. "At that time they will see the Son of Man coming in a cloud with power and great glory. 
28. "When these things begin to take place, stand up and lift up your heads, because your redemption is drawing near."

MESSAGE OF THE DAY: 
1. English - (New King James Version)
[Luke 11:33-36]
33. "No one, when he has lit a lamp, puts it in a secret place or under a basket, but on a lamp-stand so that those who come in, may see the light. 
34. "The lamp of the body is the eye. Therefore, if your eye is good, your whole body also is full of light. But when your eye is bad, your body also is full of darkness. 
35. "Therefore take heed that the light which is in you, is not darkness. 
36. "If then your whole body is full of light, having no part dark, the whole body will be full of light, as when the bright shining of a lamp gives you light."

Woensdag 18 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Lukas 21:27,28]
27. "En dan sal hulle die Seun van die Mens sien kom in 'n wolk, met groot krag en heerlikheid. 
28. "En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle  verlossing naby is."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE LAMP VAN DIE LIGGAAM:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 11:33-36]
33. "En niemand steek 'n lamp op en sit dit op 'n verborge plek of onder die maatemmer nie, maar op die staander, sodat die wat binnekom, die lig kan sien. 
34. "Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, is jou hele liggaam ook verlig; maar as dit verkeerd is, is jou liggaam ook donker. 
35. "Pas dan op dat die lig in jou, nie duisternis is nie. 
36. "As jou hele liggaam dan verlig is en nie enige deel het wat donker is nie, sal dit heeltemal verlig wees, net soos wanneer die lamp met sy skynsel jou verlig.  
     Cell phone photo, taken by myself. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)  



5 comments: