Friday 3 April 2015

TRULY THIS WAS GOD'S SON. / DIT WAS WAARLIK DIE SEUN VAN GOD.

Saturday 4 April 2015.
WORD OF THE DAY:
[John 1:4,5]
4. In Him was Life, and the Life was the Light of men. 
5. And the light shines on in the darkness, for the darkness has never overpowered it (put it out or absorbed it or appropriated it.)

MESSAGE OF THE DAY:
TRULY, THIS WAS GOD'S SON:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Matthew 27:52-60]
52. The tombs were opened and many bodies of the saints who had fallen asleep in death were raised (to life.)
53. And coming out of the tombs after His resurrection, they went into the holy city and appeared to many people.  
54. When the centurion and those who were with him keeping watch over Jesus, observed the earthquake and all that was happening, they were terribly frightened and filled with awe, and said: "Truly, this was God's Son."
55. There were also numerous woman there, looking on from a distance, who were of those who accompanied Jesus from Galilee, ministering to Him. 
56. Among them were Mary of Magdala, and Mary, the mother of James and Joseph, and the mother of Zebedee's sons.  
57. When it was evening, there came a rich man from Arimathea, named Joseph, who  also was a disciple of Jesus. 
58. He went to Pilate and asked for the body of Jesus, and Pilate ordered that it be given to him. 
59. And Joseph took the body and rolled it up in a clean linen cloth, used for  swathing dead bodies. -
60. And laid it in his own, fresh (undefiled) tomb, which he had hewn in the rock; and he rolled a big boulder over the door  of the tomb and went away. 

Saterdag 4 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 1:4,5]
4. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. 
5. En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIT WAS WAARLIK DIE SEUN VAN GOD: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 27:52-60]
52. En die grafte het oopgegaan en baie  liggame van die ontslape heiliges het opgestaan. 
53. En ná Sy opstanding het hulle uit die grafte uitgegaan en in die heilige stad ingekom en aan baie verskyn. 
54. En toe die hoofman oor honderd en die wat saam met hom Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bevrees geword en gesê: "Waarlik, Hy was die Seun van God!"
55. En daar was baie vroue wat dit van ver af aanskou het, wat vir Jesus van Galiléa af gevolg en Hom gedien het. 
56. Onder hulle was daar Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van die seuns van Sebedéüs. 
57. En toe dit aand geword het, het daar 'n ryk man van Arimathéa gekom, met die naam van Josef, wat self ook 'n dissipel van Jesus was. 
58. Hy het na Pilatus gegaan en die liggaam van Jesus gevra. Toe beveel Pilatus dat die liggaam afgegee moes word.
59. En Josef het die liggaam geneem en dit met skoon linne toegedraai. -
60. En dit in sy nuwe graf gelê wat hy in die rots uitgekap het; en nadat hy 'n groot steen teen die opening van die graf gerol het, het hy weggegaan. 

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can.   /
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks for this unique and relevant photo. 


3 comments:

  1. Hello! Please visit my site >>>http://www.thegioianhdep.info/

    ReplyDelete
  2. it worked superfine for me thanks alot dear ! http://broadbandtariff.net

    ReplyDelete