Tuesday 26 May 2015

PSALM 41.

Wednesday 27 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 40:16]
May all those who seek You be happy  and rejoice in You! May those who love to experience Your deliverance say continually: "May the Lord be praised and glorified!"

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 41.
1. English - (New English Translation)
[Psalm 41:1-4; 9-13]
1. How blessed is the one who treats the poor properly! When trouble comes, the Lord delivers him. 
2. May the Lord protect him and save his life! May he be blesssed in the land! Do not turn him over to his enemies!
3. The Lord supports him on his sickbed; You completely heal him from his illness. 
4. As for me, I said: "O Lord, have mercy on me! Heal me, for I have sinned against You!"
9. Even my close friend whom I trusted, he who shared meals with me, has turned against me. 
10. As for You, O Lord, have mercy on me and raise me up, so I can pay them back!
11. By this I know, that You are pleased with me, for my enemy does not triumph over me. 
12. As for me, You uphold me because of my integrity; You allow me permanent access to Your presence. 
13. The Lord God of Israel deserves praise in the future, and forevermore! Amen! We agree!

Woensdag 27 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 40:17]
Laat almal wat U soek, in U vrolik en bly wees; laat die liefhebbers van U heil altyddeur sê: "Groot is die Here."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 41.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 41:2-5; 10-14]
2. Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die Here sal hom red in die dag van onheil. 
3. Die Here sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee  aan die begeerte van sy vyande nie. 
4. Die Here sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is. 
5. Ek het gesê: "O Here, wees my genadig! Genees my want ek het teen U gesondig!"
10. Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig. 
11. Maar U O Here, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle dit kan vergelde!
12. Hieraan weet ek dat U 'n welbehae in my het: dat my vyand oor my nie juig nie. 
13. My tog, in my opregtheid ondersteun U my, en stel my voor U aangesig tot in ewigheid. 
14. Geloofd sy die Here, die God van Israel, van ewigheid tot in ewigheid. Amen, ja amen. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. 
/
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to John Hagee Ministries for this very relevant picture and the use of a Bible verse from the Psalms.  

3 comments: