Saturday 8 August 2015

PSALM 119.

Sunday 16 August 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 139:3,4]
3. You discern my going out and my lying down; You are familiar with all my ways. 
4. Before a word is on my tongue, You know it completely, O Lord!

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 119, ......  Heth.
1. English - (New International Version.)
[Psalm 119:57-64] 
57. You are my portion O Lord; I have promised to obey Your Words. 
58. I have sought Your face with all my heart; be gracious to me according to Your promise. 
59. I have considered my ways, and have turned my steps to Your statutes. 
60. I will hasten and not delay to obey Your commands. 
61. Though the wicked bind me with ropes, I will not forget Your law.  
62. At midnight I rise to give You thanks for Your righteous laws. 
63. I am a friend to all who fear You, to all who follow Your precepts. 
64. The earth is filled with Your love O Lord; teach me Your decrees. 

Sondag 16 Augustus 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 139:3,4]
3. U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 
4. Want daar is nog geen woord op my tong nie - of U Here, U ken dit geheel en al. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 119,  ........  Get.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 119:57-64]
57. Die Here is my deel; ek het gesê dat ek U Woorde sal bewaar. 
58. Ek het U van ganser harte om genade gesmeek; wees my genadig volgens U belofte. 
59. Ek het U weë oordink en my voete laat teruggaan na U getuienisse. 
60. Ek het my gehaas, en nie getalm nie, om U gebooie te onderhou. 
61. Die strikke van die goddelose het my omring; U wet het ek nie vergeet nie. 
62. Middernag staan ek op om U te loof vir U regverdige verordeninge. 
63. Ek is 'n metgesel van almal wat U vrees, en van die wat U bevele onderhou.  
64. Here, die aarde is vol van U goedertierenheid; leer my U insettinge. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Another one of Martin Heigan's classic bird photos. Many thanks to him for kindly supplying it, to use for this Bible verse. 


No comments:

Post a Comment