Tuesday 8 September 2015

PSALM 138.

Thursday 17 September 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 121:1,2,3)
1. I look up toward the hills. From where does my help come?
2. My help comes from the Lord, the Creator of heaven and earth. 
3. May He not allow your foot to slip! May your Protector not sleep. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 138.
1. English - (New English Translation).
(Psalm 138:1-8)
1. I will give thanks with all my heart; before the heavenly assembly I will sing praises to You. 
2. I will bow down toward Your holy temple; and give thanks to Your Name, because of Your loyal love and faithfulness, for You have exalted Your promise above the entire sky. 
3. When I cried out for help, You answered me. You made me bold, and energized me. 
4. Let all the kings of the earth give thanks to You, O Lord, when they hear the Words You speak. 
5.  Let them sing about the Lord's deeds, for the Lord's splendour is magnificent. 
6. Though the Lord is exalted, He takes note of the lowly, and recognizes the proud from far away.   
7. Even when I must walk in the midst of danger, You revive me. You oppose my angry enemies, and Your right hand delivers me. 
8. The Lord avenges me. O Lord, Your loyal love endures. Do not abandon those whom You have made! 

Donderdag 17 September 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 121:1,2,3)
1. 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom?
2. My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het. 
3. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:  
PSALM 121.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 138:1-8
1. 'n Psalm van Dawid. Ek sal U loof met my hele hart; in die teenwoordigheid van die gode, sal ek psalmsing tot U eer. 
2. Ek sal my neerbuig na U heilige paleis en U Naam loof, om U goedertierenheid en U trou ontwil; want U het vanweë U ganse Naam, U toesegging groot gemaak. 
3. Die dag toe ek geroep het, het U my verhoor, my moedig gemaak met krag in my siel. 
4. Al die konings van die aarde sal U loof, O Here, as hulle gehoor het die Woorde van U mond. 
5. En hulle sal sing van die weë van die Here, want die heerlikheid van die Here is groot. 
6. Want die Here is verhewe; nogtans sien hy die nederige aan. En die hoogmoedige ken hy uit die verte. 
7. As ek te midde van benoudheid wandel, behou U my in die lewe; U steek U hand uit teen die toorn van my vyande, en U regterhand verlos my. 
8. Die Here sal dit vir my voleindig! U goedertierenheid Here, is tot in ewigheid; laat nie vaar die werke van U hande nie! 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan)
Many thanks to "fb/feelingz.pk" for this very true and powerful statement. 

2 comments: