Tuesday 8 September 2015

PSALM 139.

Friday 18 September 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 138:3)
In the day when I called, You answered me; and You strengthened me with strength (might and inflexibility to temptation) in my inner self.

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 139. 
1. English - (New English Translation).
(Psalm 139:1-12)
1. O Lord, You examine me and know me. 
2. You know when I sit down and when I get up; even from far away You understand my motives. 
3. You carefully observe me when I travel or when I lie down to rest; You are aware of everything I do. 
4. Certainly my tongue does not frame a word without You, O Lord, being thoroughly aware of it. 
5.  You have beset me and shut me in - behind and before, and You have laid Your hand upon me. 
6. Your (infinite) knowledge is beyond my comprehension; it is high above me, I am unable to fathom it.  
7. Where can I go to escape Your Spirit? Where can I flee to escape Your presence? 
8. If I were to ascend to heaven, You would be there. If I were to sprawl out in Sheol, there You would be. 
9. If I were to fly away on the wings of the dawn, and settle down on the other side of the sea, 
10. Even there Your hand would guide me, Your right hand would grab hold of me. 
11. If I were to say: "Certainly the darkness will cover me, and the light will turn to night all around me,"
12. Even the darkness is not too dark for You to see, and the night is as bright as day; darkness and light are the same to You. 

Vrydag 18 September 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 138:3)
Die dag toe ek geroep het, het U my verhoor, my moedig gemaak met krag in my siel. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:  
PSALM 139. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 139:1-12)
1. Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Here, U deurgrond en ken my. 
2. U ken my sit en opstaan, U verstaan van ver my gedagtes. 
3. U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 
4. Want daar is nog geen woord op my tong nie - of U Here, U ken dit geheel en al. 
5. U sluit my in van agter en van voor, en U lê U hand op my. 
6. Om dit te begryp is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. 
7. Waar sou ek heengaan van U Gees en waarheen vlug van U aangesig?
8. Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! 
9. Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon,
10. Ook daar sou U hand my lei, en U regterhand my vashou. 
11. En as ek sê: "Mag tog net die duisternis my oorval en die lig nag wees tot my beskutting. 
12. Dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is soos die lig. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan)
Translation: "Jesus I need You, every second, every minute, every hour. I can't be without You!" Many thanks to whoever posted this on Face Book. 

1 comment: