Sunday 22 November 2015

PROVERBS 10, Second section ... / SPREUKE 10, Tweede gedeelte...

Friday 27 November 2015.            WORD OF THE DAY:                  (PROVERBS 20:27).                            The human spirit is like the lamp of the Lord, searching all the inner depth of his heart. 

MESSAGE OF THE DAY:

PROVERBS 10, Second section ...
1. English (New English Translation).
(Proverbs 10:9-16)
9. The one who conducts himself in  integrity, will live securely, but the one who behaves perversely, will be found out. 
10. The one who winks his eye, causes trouble, and the one who speaks foolishness will come to ruin.  
11. The teaching of the righteous is a fountain of life, but the speech of the wicked conceals violence. 
12. Hatred stirs up dissension, but love covers all transgressions.  
13.  Wisdom is found in the words of the discerning person, but the one who lacks wisdom will be disciplined. 
14. Those who are wise, store up knowledge, but foolish speech leads to imminent destruction. 
15. The wealth of a rich person is like a fortified city, but the poor are brought to ruin by there poverty.  
16. The reward which the righteous receive is life; the recompense which the wicked receive is judgement.  

Vrydag 27 November 2015. 
WOORD VAN DIE DAG: 
(Spreuke 20:27)
Die gees van 'n mens is 'n lamp vir die Here, dit deursoek al die kamers van die binneste. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE 10, Tweede gedeelte ...
(Spreuke 10:9-16)
9. Hy wat in opregtheid wandel, wandel veilig, maar hy wat sy weë krom maak, word bekend. 
10. Hy wat met sy oog knip, veroorsaak smart, en hy wat dwaas spreek, kom tot 'n val. 
11. Die mond van die regverdige is 'n fontein van die lewe, maar die mond van die goddelose verberg geweld. 
12. Haat verwek twiste, maak liefde verberg al die oortredinge. 
13. Op die lippe van die verstandige word wysheid gevind, maar die roede is vir die rug van die verstandelose. 
14. Die wyse lê kennis weg, maar die mond van die dwaas is 'n ondergang wat naby is. 
15. Die goed van die ryke, is vir hom 'n sterk stad; die ondergang van die behoeftiges is hulle armoede. 
16, Wat die regverdige verwerf, is vir die lewe; die inkomste van die goddelose is tot sonde. 
17. 'n Pad ten lewe is hy wat die tug in ag neem; maar hy wat die teregwysing veronagsaam, raak verdwaald. 
18. Hy wat haat verberg, het valse lippe; en hy wat skindertaal uitstrooi, is 'n dwaas. 

(God willing and by His marvellous mercy and loving-kindness, I will share some of the PROVERBS with you, as often as I possibly can. / 
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die SPREUKE met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to Rosan Marais, who kindly presented me with the powerful verse from: James 1:6.  





No comments:

Post a Comment