Sunday 29 November 2015

PROVERBS 11, First section ... / SPREUKE 11, Eerste afdeling ...

3 December 2015.
WORD OF THE DAY:
(Proverbs 16:6)
Through loyal love and truth iniquity is appeased; through fearing the Lord, one avoids evil. 

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS 11, First section ... 
1. English - (New King James Version)
(Proverbs 11:1-8)
1. A false balance is an obomination to the Lord, but a just weight is His delight. 
2. When pride comes, then comes shame; but with the humble is wisdom. 
3. The entegrity of the upright will guide them, but the perversity of the unfaithful will destroy them. 
4. Riches do not profit in the day of wrath, but righteousness delivers from death. 
5. The righteousness of the blameless will direct his way aright. But the wicked will fall by his own wickedness. 
6. The righteousness of the upright will deliver them, but the unfaithful will be taken by their own lust. 
7. When a wicked man dies his expectation will perish, and the hope of the unjust perishes.   
8. The righteous is delivered from trouble, and it comes to the wicked instead. 

3 Desember 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 16:6)
Deur liefde en trou word die skuld versoen, en deur die vrees van die Here wyk 'n mens af van die kwaad. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE 11, Eerste afdeling ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Spreuke 11:1-8)
1. 'n Valse weegskaal is vir die Here 'n gruwel, maar in 'n volle gewig het Hy behae. 
2. Kom die vermetelheid dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid. 
3. Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle 'n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. 
4. Goed bring geen voordeel op die dag van grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood. 
5. Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid. 
6. Die geregtigheid van die opregtes red hulle, maar deur hulle eie begeerlikheid word die ontroues gevang. 
7. By die dood van 'n goddelose mens, gaan sy hoop tot niet, en die verwagting van die roekelose het vergaan. 
8. Word die regverdige uit die benoudheid gered, dan kom die goddelose in sy plek. 

(God willing and by His marvellous mercy and grace, I will share some of the PROVERBS with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die SPREUKE met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to whoever posted this beautiful pic on FB. It was ideal to use with a short and powerful Bible verse. 


No comments:

Post a Comment