Sunday 31 July 2016

THE CHOOSING OF THE SEVEN. /. DIE VERKIESING VAN DIE SEWE.

Weekend 30 & 31 July 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Hebrews 1:5)
For to which of the angels did God ever say: "You are My Son! Today I have begotten You (established You in an official Sonship relation, with kingly dignity)?" And again: " I will be to Him a Father, and He will be to Me a Son?"

MESSAGE OF THE DAY:
THE CHOOSING OF THE SEVEN. 
(Acts 6:1-7)
1. Now in those days when the disciples were growing in number, a complaint arose on the part of the Greek-speaking Jews, against the Hebraic Jews, because their widows were being overlooked in the daily distribution of food. 
2. So the twelve called in the whole group of the disciples together and said: "It is not right for us to neglect the Word of God to wait on tables.  
3. "But carefully select from among you brothers, seven men who are well-attested, full of the Spirit and of wisdom, whom we may put in charge of this necessary task. 
4. "But we will devote ourselves to prayer and to the ministry of the Word." 
5. The proposal pleased the entire group, so they chose Stephen, a man full of faith and of the Holy Spirit, with Philip, Prochorus, Nicanor, Timon, Parmenas, and Nicolas, a gentile convert to Judaism, from Antioch.  
6. They stood these men before the apostles, who prayed and placed their hands on them.  
7. The Word of God continued to spread, the number of disciples in Jerusalem increased greatly, and s large group of priests became obedient to the faith. 

Naweek 30 & 31 Julie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Hebreërs 1:5)
Want aan wie van die engele het Hy ooit gesê: "U is My Seun, vandag het Ek U gegenereer?" En weer: "Ek sal vir Hom 'n Vader wees, en Hy sal vir My 'n Seun wees?"

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE VERKIESING VAN DIE SEWE DIAKENS:
(Handelinge 6:1-7)
1. En in dié dae toe die dissipels vermeerder het, het daar 'n murmurering ontstaan van die Grieksprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is. 
2. En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: "Dit is nie reg dat ons die Woord van God nalaat om die tafels te bedien nie.      
3. "Kyk dan uit broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel; 
4. "Maar ons sal volhard in die gebed, en die bediening van die Woord."
5. En die woord het byval gevind by die hele menigte; en hulle het gekies: Stéfanus, 'n man vol van geloof en die Heilige Gees, en Filippus en Próchorus en Nikánor en Timon en Pármenas en Nikoláüs, 'n Jodegenoot uit Antiochië, 
6. Wat hulle voor die apostels gestel het; en hulle het gebid, en hulle die hande opgelê. 
7. En die Woord van God het toegeneem, en die getal van die dissipels het in Jerusalem baie vermeerder, en 'n groot menigte van priesters het gehoorsaam geword aan die geloof. 
 
(God willing and by His marvellous grace and mercy I wiil share the Word with you, as often as I possibly can.     /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to Rosan Marais who shared this amazing picture of: "I believe.com."