Sunday 23 October 2016

SAUL'S CONVERSION. / SAULUS SE BEKERING.

Weekend 5 & 6 November 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Hebrews 4:14)
Therefore, since we have a great High Priest Who has gone through the heavens, Jesus the Son of God, let us hold firmly to the faith we profess. 

MESSAGE OF THE DAY:
SAUL'S CONVERSION:
(Acts 9:1-7)
1. Meanwhile, Saul was still breathing out murderous threats against the Lord's disciples. He went to the high priest and
2. Asked him for letters to the synagogues in Damascus, so that if he found any there who belonged to the 'Way', whether men or women, he might take them as prisoners to Jerusalem. 
3. As he neared Damascus on his journey, suddenly a light from heaven flashed around him.  
4. He fell to the ground and heard a voice say to him: "Saul, Saul, why do you persecute Me?"
5. "Who are You Lord," Saul asked. "I Am Jesus Whom you are persecuting," He replied. 
6. "Now get up and go into the city, and you will be told what you must do."
7. The men traveling with Saul stood there speechless; they heard the sound but did not see anyone.  

Naweek 5 & 6 November 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Hebreërs 4:14)
Terwyl ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SAULUS SE BEKERING:
(Handelinge 9:1-7)
1. Maar Saulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van die Here, het na die hoëpriester gegaan
2. En van hom briewe gevra aan die sinagoges in Damaskus, sodat as hy mense sou vind wat van die 'Weg' was, manne sowel as vroue, hy hulle geboeid na Jerusalem kon bring. 
3. En toe hy op sy reis naby Damaskus kom, omstraal hom skielik 'n lig van die hemel af;
4. En hy val op die grond en hoor 'n stem wat vir hom sê: "Saul, Saul, waarom vervolg jy My?"
5. En hy sê: "Wie is U Here?" En die Here antwoord: "Ek is Jesus wat jy vervolg. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop."
6. En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: "Here, wat wil U hê moet ek doen?" En die Here antwoord hom: "Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen."
7. En die manne wat saam met hom op pad was, het sprakeloos gestaan terwyl hulle wel die stem hoor, maar niemand sien nie. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog now named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis, this blog will be published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks for this beautiful prayer by Rivers of Flowing Water. 

3 comments: