Monday, 26 September 2016

PETER AND JOHN PREACHES THE GOSPEL IN MANY SAMARITAN VILLAGES. PETRUS EN JOHANNES PREEK DIE EVANGELIE IN BAIE SAMARITAANSE DORPE.

Weekend 15 & 16 October 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 30:11,12)
11. You turned my wailing into dancing; you removed my sackcloth and clothed me with joy,
12. That my heart may sing Your praises, and not be silent. Lord my God, I will praise You forever. 

MESSAGE OF THE DAY:
PETER AND JOHN PREACHES THE GOSPEL IN MANY SAMARITAN VILLAGES:
(Acts 8:18-25)
18. When Simon saw that the Spirit was given at the laying on of the apostles' hands, he offered them money, 
19. and said: "Give me also this ability so that everyone on whom I lay my hands, may receive the Holy Spirit."
20. Peter answered: "May your money perish with you, because you thought you could buy the gift of God with money!
21. "You have no part or share in this ministry, because your heart is not right before God.
22. "Repent of this wickedness and pray to the Lord in the hope that He may forgive you for having such a thought in your heart.  
23. "For I see that you are full of bitterness and captive to sin."
24. Then Simon answered: "Pray to the Lord for me so that nothing you have said may happen to me."
25. After they had further proclaimed the Word of the Lord and testified about Jesus, Peter and John returned to Jerusalem, preaching the gospel in many Samaritan villages.

Naweek 15 & 16 Oktobef 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 30:12,13)
12. U het my weeklag vir my verander in 'n koordans; U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord;
13. Sodat my eer U kan besing, en nie swyg nie. Here my God, vir ewig sal ek U loof. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PETRUS EN JOHANNES PREEK DIE EVANGELIE IN BAIE SAMARITAANSE DORPE:
(Handelinge 8:18-25)
18. En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostels die Heilige Gees gegee word, het hy hulle geld aangebied, 
19. En gesê: "Gee aan my ook hierdie mag, sodat elkeen wat ek die hande oplê, die Heilge Gees kan ontvang."
20. Maar Petrus sê vir hom: "Mag jou geld saam met jou vergaan, omdat jy gedink het om die gawe van God deur geld te verkry.
21. "Jy het geen deel of lot in hierdie saak nie, want jou hart is nie reg voor God nie. 
22. "Bekeer jou dan van hierdie boosheid van jou, en bid God of die gedagte van jou hart jou miskien vergewe mag word. 
23. "Want ek sien dat jy in 'n gal van bitterheid, en bande van ongeregtigheid is."
24. Maar Simon het geantwoord en gesê: "Bid julle tot die Here vir my, sodat niks van wat julle gesê het, oor my mag kom nie."
25. Nadat hulle dan kragtig getuig en die Woord van die Here gepreek het, het hulle na Jerusalem teruggegaan en die evangelie aan baie dorpe van die Samaritane verkondig. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. Bearing in mind though that I now publish another blog daily, called "A pearl for each day," I only continue to publish this blog once a week. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Inagnemende egter dat ek nou 'n tweede "blog" daagliks publiseer genaamd "'n Pêrel vir elke dag," publiseer ek hierdie blog slegs eenmaal per week.)


PHILIP AND THE EUNUCH OF ETHIOPIA. / PHILIPPUS EN DIE HOFDIENAAR VAN ETHIÓPIË.

Weekend 22 & 23 October 2016. 
WORD OF THE DAY:
Hebrews 10:23; 11:1)
23. So let us seize and hold fast and retain without wavering the hope we cherish and confess and our acknowledgement of it, for He Who promised is reliable and faithful to His Word. 
1. Now faith is the assurance (the confirmation) of the things we hope for, being the proof of things we do not see - (is not revealed to the senses.)

MESSAGE OF THE DAY:
PHILIP AND THE EUNUCH OF ETHIOPIA:
(Acts 8:26-33)
26. But an angel of the Lord said to Philip; "Rise and proceed southward or at midday on the road that runs from Jerusalem down to Gaza. This is the desert (route).   
27. So he got up and went. And behold, an Ethiopian, a eunuch of great authority under Candace the queen of the Ethiopians, who was in charge of all her treasure, had come to Jerusalem to worship.  
28. And he was now returning, and sitting in his chariot he was reading the book of the prophet Isaiah. 
29. Then the (Holy) Spirit said to Philip: "Go forward and join yourself to this chariot."
30. Accordingly Philip, running up to him, heard the man reading the prophet Isaiah and asked: "Do you really understand what you are reading." 
31. And he said: "How is it possible for me to do so unless someone explains it to me and guides me (in the right way)?" And he earnestly requested Philip to come up and sit beside him.
32. Now this was the passage of Scripture which he was reading: "Like a sheep He was led to the slaughter, and like a lamb before its shearer is dumb, so He opens not His mouth. 
33. "In His humiliation He was taken away by distressing and oppressive judgement, and justice was denied Him (caused to cease). Who can describe or relate in full the wickedness of His contemporaries (generation)? For His life is taken from the earth, and a bloody death inflicted upon Him."  

Naweek 22 & 23 Oktober 2016. 

WOORD VAN DIE DAG:
(Hebreërs 10:23; 11:1)
23. Laat ons dan die belydenes van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het is getrou. 
1. Die geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van dinge wat ons nie sien nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PHILIPPUS EN DIE HOFDIENAAR VAN ETHIÓPIË:
(Handelinge 8:26-33)
26. En 'n engel van die Here het met Filippus gespreek en gesê: "Staan op en gaan na die suide, op die pad wat afloop van Jerusalem tot Gasa. Dit is 'n eensame pad. 
27. Toe het hy opgestaan en gegaan. En daar was 'n man van Ethiópië, 'n hofdienaar, 'n staatsamptenaar van Kandacé, die koningin van die Ethiópiërs, wat oor al haar skatte was en na Jerusalem gekom het om te aanbid.  
28. En hy was op die terugreis en het op sy wa gesit en die profeet Jesaja gelees. 
29. Toe sê die Gees vir Filippus: "Gaan daarheen, en bly by daardie wa."
30. En Filippus het daarheen gehardloop, en hom die profeet Jesaja hoor lees; en hy sê: "Verstaan u wel wat u lees?"
31. En hy antwoord: "Hoe kan ek tog as niemand my die weg wys nie?" Toe vra hy Filippus om op te klim en by hom te kom sit. 
32. En die gedeelte van die Skrif wat hy besig was om te lees, was dit: "Soos 'n skaap is Hy gelei om geslag te word, en soos 'n lam wat stom is voor die een wat hom skeer, so maak Hy sy mond nie oop nie.
33. "In Sy vernedering is Sy oordeel weggeneem, en wie sal Sy geslag beskrywe? Want Sy lewe word van die aarde weggeneem."

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, now that I publish a second blog named: "A pearl for each day," on a daily basis, this blog will be published only once a week, mostly over weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Siende egter, dat ek nou 'n tweede blog het genaamd: "'n Pêrel vir elke dag," op 'n daaglikse basis, sal hierdie blog slegs een maal per werk gepubliseer word, meestal oor naweke.  


Many thanks to John Hagee Ministries for this powerful statement. 
May you all have a wonderful, healthy, blessed and victorious week. 



THE EUNUCH BAPTIZED BY PHILIP. / DIE HOFDIENAAR WORD GEDOOP DEUR FILIPPUS.

Weekend 29 & 30 October 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Isaiah 43:10b,11)
10b. "Understand that I Am He. Before Me there was no God formed, neither shall there be after Me. 
11. "I, even I, Am the Lord, and besides Me there is no Saviour."

MESSAGE OF THE DAY:
THE EUNUCH BAPTIZED BY PHILIP:
(Acts 8:34-40)
34. And the eunuch said to Philip: "I beg you, tell me about whom does the prophet say this, about himself or about someone else?"
35. Then Philip opened his mouth, and beginning with this portion of Scripture, he announced to him the glad tidings (Gospel) of Jesus and about Him. 
36. And as they continued along on the way, they came to some water, and the eunuch exclaimed: "See, (here is) water! What is to hinder my being baptized?"
37. And Philip said: "If you believe with all your heart (if you have a conviction, full of joyful trust, that Jesus is the Messiah and accept Him as the Author of your salvation in the kingdom of God, giving Him your obedience, then) you may." And he replied: "I do believe that Jesus Christ is the Son of God."
38. And he ordered that the chariot be stopped; and both Philip and the eunuch went down into the water, and Philip baptized him.   
39. And when they came up out of the water, the Spirit of the Lord (suddenly) caught away Philip; and the eunuch saw him no more, and he went on his way, rejoicing. 
40. But Philip was found at Azotus, and passing on he preached the good news (Gospel), to all the towns until he reached Caesarea. 
 
Naweek 29 & 30 Oktober 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Jesaja 43:10b,11)
10b. "Voor My is geen God geformeer nie, en ná My sal daar geeneen wees nie. 
11. "Ek, Ek is die Here, en daar is geen Heiland buiten My nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HOFDIENAAR WORD DEUR FILIPPUS GEDOOP:
(Handelinge 8:34-40)
34. En die hofdienaar antwoord en sê vir Filippus: "Ek bid U, van wie sê die profeet dit, van homself of van iemand anders?"
35. En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die evangelie van Jesus aan hom verkondig. 
36. En terwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle by water; en die hofdienaar sê vir hom: "Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?"
37. Toe sê Filippus: "As u glo met u hele hart, is dit geoorloof." En hy antwoord en sê: "Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is!"
38. En hy het beveel dat die wa moes stilhou; en hulle het altwee in die water afgeklim, Filippus en die hofdienaar; en hy het hom gedoop. 
39. En toe hulle uit die water opklim, het die Gees van die Here Filippus skielik weggevoer, en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want hy het sy weg met blydskap gereis. 
40. Maar Filippus is in Asdod gevind. En hy het die land deurgegaan en die evangelie verkondig in al die stede, totdat hy in Cesaréa gekom het. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, seeing that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," daily, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to "Saved by Grace" for this beautiful illustration connected to Romans 8:28. 


SIMON THE SORCERER. /. SIMON DIE TOWENAAR.

Weekend 8 & 9 October 2016. 
WORD OF THE DAY: 
(2 Timothy 2:12)
If we endure, we will also reign with Him. If we deny Him, He will also deny us. 

MESSAGE OF THE DAY:
SIMON THE SORCERER:
(Acts 8:9-17)
9. Now for some time a man named Simon had practised sorcery in the city and amazed all the people of Samaria. He boasted that he was someone great. 
10. And all the people both high and low, gave him their attention and exclaimed: "This man is the divine power known as the Great Power."
11. They followed him because he had amazed them for a long time with his magic. 
12. But when they believed Philip as he preached the good news of the kingdom of God, and the Name of Jesus Christ, they were baptised, both men and women. 
13. Simon himself believed and was baptised and he followed Philip everywhere, and he was astonished by the great signs and miracles that he saw. 
14. When the apostles in Jerusalem heard that Samaria had accepted the Word of God, they sent Peter and John to them. 
15. When they arrived, they prayed for them that they might receive the Holy Spirit,
16. Because the Holy Spirit had not yet come upon any of them; they had simply been baptised into the Name of Jesus Christ. 
17. Then Peter and John placed their hands on them, and they received the Holy Spirit. 

Naweek 8 & 9 Oktober 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(2 Timótheüs 2:12)
As ons verdra, sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SIMON DIE TOWENAAR:
(Handelinge 8:9-17)
9. En 'n sekere man met die naam van Simon het vantevore in die stad met towery omgegaan, en die bevolking van Samaria verbyster deur te sê dat hy iets besonders was. 
10. En almal, klein en groot, het hom aangehang en gesê: "Hy is die groot krag van God!"
11. En hulle het hom aangehang, omdat hy hulle 'n geruime tyd met sy towery verbyster het. 
12. Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die koninkryk van God en die Naam van Jesus Christus verkondig het, is hulle gedoop, manne sowel as vroue. 
13. En Simon het ook self gelowig geword, en nadat hy gedoop is gedurig by Filippus gebly; en hy was verbaas toe hy die tekens en groot kragte sien gebeur. 
14. En toe die apostels in Jerusalem hoor dat Samaria die Woord van God aangeneem het, het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur. 
15. Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang,
16. Want Hy het toe nog op niemand van hulle geval nie, maar hulle was nog net gedoop in die Naam van die Here Jesus. 
17. Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang. 

 (God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. Bearing in mind however, that I also now publish "A Pearl for Each Day," being a Bible verse or two for each day, I mostly publish my original blog only at weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. As ons egter in gedagte hou dat ek ook nou 'n "Pêrel vir Elke Dag" publiseer, wat 'n Bybelversie of twee vir elke dag is, publiseer ek meestal my oorspronklike blog slegs gedurende naweke.)


Many thanks to this magnificent, reassuring and powerful statement by: "Purpose/Driven.com."

THE CHURCH PERSECUTED AND SCATTERED. /. DIE KERK VERVOLG EN VERSTROOI.

Weekend 1 & 2 October 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Isaiah 41:10)
So do not fear, for I Am with you; do not be dismayed for I Am your God. I will strengthen you and help you; I will uphold you with My righteous right hand. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE CHURCH PERSECUTED AND SCATTERED: 
(Acts 8:1-8)
And Saul was there, giving approval to his death. 
1. On that day a great persecution broke out against the Church at Jerusalem and all except the apostles were scattered throughout Judea and Samaria.   
2. Godly men buried Stephen and mourned deeply for him. 
3. But Saul began to destroy the Church. Going from house to house, he dragged off men and woman and put them in prison. 
4. Those that had been scattered preached the Word wherever they went. 
5. Philip went down to a city in Samaria and proclaimed the Christ' there. 
6. When the crowds heard Philip and saw the miraculous signs he did, they all paid close attention to what he said.  
7. With shrieks, evil spirits came out of many, and many paralytics and cripples were healed. 
8. So there was great joy in that city. 

Naweek 1 & 2 Oktober 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Jesaja 41:10)
Wees nie bevrees nie want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met My reddende regterhand. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE KERK WORD VERVOLG EN DIE GEMEENTE WORD VERSPREI:
(Handelinge 8:1-8)
1. En Saulus het sy vermoording goedgekeur. En daar het in daardie tyd groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan. 
2. En Godvresende manne het Stéfanus begrawe, en 'n groot rou oor hom bedrywe. 
3. Maar Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep, en in de gevangenis oorgelewer. 
4. En die wat verstrooi was, het die land deurgegaan en die Woord van die evangelie verkondig. 
5. En Filippus het afgekom in 'n stad van Samaría en Christus aan hulle verkondig. 
6. En die skare het eendragtig ag gegee op die woorde van Filippus toe hulle dit hoor, en die tekens sien wat hy doen. 
7. Want uit baie van die wat onreine geeste gehad het, het die geeste uitgegaan terwyl hulle met 'n groot stem skreeu; en baie wat lam en kreupel was, het gesond geword. 
8. En daar was groot blydskap in daardie stad. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. But seeing that I now publish a "Pearl for Each Day," I mostly continue this blog only during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord aan u bring so dikwels as wat ek moontlik kan. Maar siende dat ek nou 'n "Pêrel vir Elke Dag" publiseer, gaan ek voort met hierdie 'blog' meestal net gedurende naweke. 

 
Many thanks to whoever posted this pic and powerful statement on Face Book. 

Saturday, 3 September 2016

STEPHEN'S SPEECH.... Fifth section ... / STÉFANUS SE TOESPRAAK .... Vyfde gedeelte ...

Weekend 24 & 25 September 2016. 
WORD OF THE DAY: 
(Mark 11:25)
"Whenever you stand praying, if you have anything against anyone, forgive him, so that your Father in heaven will also forgive you your sins."
 
MESSAGE OF THE DAY:
STEPHEN'S SPEECH .... Fifth section ...
(Acts 7:52-60)
52. "Which of the prophets did your ancestors not persecute? They killed those who foretold long ago the coming of the Righteous One, whose betrayers and murderers you have now become! 
53. "You received the law by decrees given by angels, but you did not obey it."
54. When they heard these things they became furious, and ground their teeth at him. 
55. But Stephen, full of the Holy Spirit, looked intently toward heaven and saw the glory of God, and Jesus standing at the right hand of God. 
56. "Look!" he said: "I see the heavens opened, and the Son of Man standing at the right hand of God!"
57. But they covered their ears, shouting out with a loud voice, and rushed at him with one intent. 
58. When they had driven him out of the city, they began to stone him, and the witnesses laid their cloacks at the feet of a young man named Saul. 
59. They continued to stone Stephen while he prayed, "Lord Jesus, receive my spirit!"
60. Then he fell to his knees and cried out with a loud voice: "Lord, do not hold this sin against them!" When he had said this, he died.

Naweek 24 & 25 September 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Markus 11:25)
"En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge mag vergewe."

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
STÉFANUS SE TOESPRAAK .... Vyfde gedeelte. 
(Handelinge 7:52-60)
52. "Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie? Ja, hulle het dié gedood wat vooraf die koms verkondig het van die Regverdige, van wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het;
53. "Julle wat die wet deur die beskikkinge van engele ontvang het, en tog nie onderhou het nie!"
54. En toe hulle dit hoor, was hulle woedend in hulle harte en het teen hom op die tande gekners. 
55. Maar hy was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien, en Jesus wat staan aan die regterhand van God. 
56. En hy het gesê: "Kyk, ek sien die hemele geopend en die Seun van die Mens aan die regterhand van God staan."
57. Maar hulle het met 'n groot stem geskreeu en hulle ore toegestop, en soos een man op hom aangestorm. 
58. En hulle het hom buitekant die stad uitgewerp en hom gestenig; en die getuies het hulle klere neergelê by die voete van 'n jongman met die naam van Saulus. 
59. En hulle het Stéfanus gestenig terwyl hy die Here aanroep en sê: "Here Jesus, ontvang my gees!"
60. En hy het op sy knieë neergeval en met 'n groot stem uitgeroep: "Here, reken hulle hierdie sonde nie toe nie!" En met hierdie woorde het hy ontslaap. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)


Many thanks to "Rivers of Flowing Water," for this consoling and comforting, yet powerful statement.