Thursday, 7 November 2013

THE VALUE OF WISDOM. / DIE WAARDE VAN WYSHEID.

Thursday 7 November 2013.
THE VALUE OF WISDOM:
Part 1.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Proverbs 2:1-5]
1. My son, if you will receive my words and treasure up my commandments within you.
2. Making your ear attentive to skillful and Godly Wisdom and inclining and directing your heart and mind to understanding (applying all your powers to the quest for it);
3. Yes, if you cry out for insight and raise your voice for understanding.
4. If you seek Wisdom as for silver and search for skillful and godly Wisdom, as for hidden treasures -
5. Then you will understand the reverent  and worshipful fear of the Lord, and find the knowledge of (our omniscient) God.
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.

Donderdag 7 November 2013. 
DIE WAARDE VAN WYSHEID:
Gedeelte 1.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Spreuke 2:1-5]
1. My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou bewaar,
2. Sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand;
3. Ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef,
4. As jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte,
5. Dan sal jy die vrees van die Here verstaan en die kennis van God vind.
(As die Here wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
       
(Pastor John Hagee Ministries)

Wednesday, 6 November 2013

THE CALL OF WISDOM. / DIE ROEP VAN DIE WYSHEID.

Wednesday 6 November 2013. 
THE CALL OF WISDOM:
Part 3.
1. English - (NIV Translation]
[Proverbs 1:28-33]
28. "Then they will call to me but I will not answer; they will look for me but will not find me. 
29. "Since they hated knowledge and did not choose to fear the Lord,
30. "Since they would not accept my advice and spurned my rebuke,
31. "They will eat the fruit of their ways and be filled with the fruit of their schemes. 
32. "For the waywardness of the simple will kill them, and the complacency of fools will destroy them; 
33. "But whoever listens to me will live in safety and be at ease without fear or harm."
(God willing and by His marvellous grace and mercy I will share with you again tomorrow.)

Woensdag 6 November 2013.
DIE ROEP VAN DIE WYSHEID:
Gedeelte 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Spreuke 1:28-33]
28. "Dan sal hulle na my roep, maar ek sal nie antwoord nie; hulle sal my soek maar my nie vind nie. 
29. "Omdat hulle die kennis gehaat en die vrees van die Here nie verkies het nie,
30. "Van my raad nie wou weet nie, al my teregwysinge verag het,
31. "Daarom sal hulle eet van die vrug van hulle wandel en versadig word van hulle planne. 
32. "Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde;
33. "Maar die wat na my luister, sal veilig woon en gerus wees teen die skrik vir die onheil."
(As dit die wil van die Here is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
   Cell phone photo / Selfoon foto

Tuesday, 5 November 2013

THE CALL OF WISDOM. DIE ROEP VAN DIE WYSHEID.

Tuesday 5 November 2013. 
THE CALL OF WISDOM:
Part 2.
2. English - (NIV Translation)
[Proverbs 1:24-27]
24. But since you rejected me when I called and no one gave heed when I stretched out my hand,
25. Since you ignored all my advice and would not accept my rebuke -
26. I in turn will laugh at your disaster; I will mock when calamity overtakes you -
27. When calamity overtakes you like a storm, when disaster sweeps over you like a whirlwind, when distress and trouble overwhelm you -
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Dinsdag 5 November 2013. 
DIE ROEP VAN DIE WYSHEID:
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Spreuke 1:24-27]
24. Omdat ek geroep en julle geweier het, ek my hand uitgestrek en niemand geluister het nie -
25. En julle al my raad nie opgevolg en van my teregwysing nie wou geweet het nie -
26. Daarom sal ek ook lag by julle ondergang, ek sal spot as julle verskrikking kom;
27. As julle verskrikking kom soos 'n onweer, en julle ondergang soos 'n stormwind aankom, as benoudheid en angs julle oorval -
(As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
   Photo taken with my cell phone

Monday, 4 November 2013

THE CALL OF WISDOM. / DIE ROEP VAN DIE WYSHEID.

Monday 4 November 2013. 
THE CALL OF WISDOM:
Part 1.
1. English - (NIV Translation)
[Proverbs 1:20-23]
20. Wisdom calls aloud in the street, she raises her voice in the public squares;
21. At the head of the noisy streets she cries out, in the gateways of the city she makes her speech;
22. "How long will you simple ones love your simple ways? How long will mockers delight in mockery and fools hate knowledge? 
23. "If you had responded to my rebuke, I would have poured out my heart to you and made my thoughts known to you."
(God willing and by his marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Maandag 4 November 2013.
DIE ROEP VAN DIE WYSHEID:
Gedeelte 1.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Spreuke 1:20-24]
20. Die Wysheid roep hardop daarbuite, sy verhef haar stem op die pleine,
21. Op die hoek van die rumoerige strate roep sy, by die ingange van die poorte, in die stad, spreek sy haar woorde:
22. "Hoe lank sal julle eenvoudiges, die eenvoudigheid liefhê en die spotters lus hê om te spot, en die dwase kennis haat?
23. "Wend julle tot my teregwysing, dan laat ek my gees vir julle uitstroom, wil ek my woorde aan julle bekend maak."
(As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
   Photo taken with my cell phone

Sunday, 3 November 2013

WISDOM IS MOST IMPORTANT AND SUPREME. / WYSHEID IS BAIE BELANGRIK - DIS OPPERMAGTIG.

Sunday 3 November 2013.
WISDOM IS MOST IMPORTANT AND SUPREME:
Part 2.
1. English - (NIV Translation)
[James 3:17-18]
17. But the wisdom that comes from heaven is first of all pure; then peace-loving, considerate, submissive, full of mercy and good fruit, impartial and sincere. 
18. Peacemakers who sow in peace raise a harvest of righteousness. 
[Proverbs 1:6-7]
6. For understanding proverbs and parables, the sayings and riddles of the wise.
7. The fear of the Lord is the beginning of knowledge, but fools despise wisdom and discipline. 
(God willing and by His marvellous mercy and grace, I will share with you again tomorrow.)

Sondag 3 November 2013.
WYSHEID IS DIE MEES BELANGRIKSTE - DIS OPPERMAGTIG:
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jakobus 3:17-18]
17. Maar die wysheid van Bo is ten eerste rein, dan vredeliewend, vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig en ongeveins. 
18. En die vrug van die geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak. 
[Spreuke 1:6-7]
6. Om 'n spreuk of beeldspraak te verstaan, die woorde van die wyse manne en hulle raaisels. 
7. Die vrees van die Here is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug. 
(As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
        Photo taken with my cell phone.

Saturday, 2 November 2013

WISDOM IS SUPREME. / WYSHEID IS DIE BELANGRIKSTE, DIS OPPERMAGTIG.

Saturday 2 November 2013.
WISDOM IS IMPORTANT AND SUPREME:
Part 1.
1. English - (NIV Translation)
[James 1:5]
If any of you lacks wisdom, he should ask God, Who gives generously to all without finding fault; and it will be given to him. 
[Proverbs 1:2-5]
2. For attaining wisdom and discipline; for understanding words of insight;
3. For acquiring a disciplined and prudent life, doing what is right, and just and fair; 
4. For giving prudence to the simple, knowledge and discretion to the young - 
5. Let the wise listen and add to their learning, and let the discerning get guidance -
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Saterdag 2 November 2013.
WYSHEID IS DIE BELANGRIKSTE - DIS OPPERMAGTIG:
Gedeelte 1.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jakobus 1:5]
As iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. 
[Spreuke 1:2-5]
2. Om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan
3. Om aan te neem tug wat verstandig maak, geregtigheid en reg en regverdigheid;
4. Om aan die eenvoudige skranderheid te gee, aan die jongeling kennis en oorleg;
5. Laat die wyse luister, dan sal hy insig vermeerder, en die verstandige sal verstandige gedagtes verkry. 
(As die Here wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
        Photo taken with my cell phone.

Friday, 1 November 2013

PSALM 110 - JESUS OUR HIGH PRIEST. / PSALM 110 - JESUS ONS HOËPRIESTER.

Friday 1 November 2013. 
PSALM 110 - JESUS OUR HIGH PRIEST:
Part 2.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalms 110:4-7]
4. The Lord Has sworn and will not revoke or change it: "You are a Priest forever, after the manner and order of Melchizedek."
5. The Lord at Your right hand will shatter kings in the day of His indignation.
6. He will execute judgement (in overwhelming punishment) upon the nations; He will fiill the valleys with the dead bodies, He will crush (chief) heads over lands many and far extended. 
7. He will drink of the brook by the way; therefore He will lift up His head (triumphantly.)
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Vrydag 1 November 2013.
PSALM 110 - JESUS ONS HOËPRIESTER:
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 110:4-7]
4. Die Here het gesweer en dit sal Hom nie berou nie: "U is Priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek."
5. Die Here aan U regterhand verbrysel konings op die dag van Sy toorn.
6. Hy sal 'n strafgerig hou onder die nasies; Hy maak dit vol dooie liggame; Hy verbrysel die hoof oor 'n groot land.
7, Uit die stroom sal Hy drink op die pad; daarom sal Hy die hoof ophef.
(As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
   
Picture  by:   Pastor John Hagee.