Saturday, 31 August 2013

JESUS, THE BREAD OF LIFE / JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE

1 September 2013 
JESUS, THE BREAD OF LIFE:
Part 2.
1. English - (Amplified Bible Version)
[John 6:39-40, 44]
39. And this is the will of Him Who sent Me, that I should not lose any of all that He Has given Me, but that I should give them new life and raise (them all) up at the last day. 
40. For this is My Father's will and His purpose, that everyone who sees the Son, and believes in and cleaves to and trusts in and relies on Him should have eternal life, and I will raise him up (from the dead) at the last day. 
44. No one is able to come to Me, unless the Father Who sent Me attracts and draws him and gives him the desire to come to Me, and (then) I will raise him up (from the dead) at the last day. 
Part 3 will follow on: 2 September.

JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE:
Deel 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 6:39-40, 44]
39. En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag.
40. En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag hê; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. 
44. Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. 
Gedeelte 3 sal volg op 2 September. 

Photo by/Foto deur:  Martin Heigan. 



JESUS, THE BREAD OF LIFE / JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE

JESUS, THE BREAD OF LIFE - Part 1
31 August 2013
1. English - (Amplified Bible Version)
[John 6:33-35]
33. "For the Bread of God is He Who comes down out of heaven and gives life to the world."
34. Then they said to Him, "Lord, give us this bread always (all the time)"
35. Jesus replied: "I Am the Bread of Life. He who comes to Me will never be hungry, and he who believes in, and cleaves to and trusts in and relies on Me will never thirst any more (at any time)."
(Part 2 will follow tomorrow, 1 September)

JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE -
Gedeelte 1
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 6:33-35]
33. "Want die Brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal, en aan die wêreld die lewe gee."
34. Toe sê hulle vir Hom: "Here, gee ons altyd hierdie brood."
35. En Jesus sê vir hulle: "Ek is die Brood van die Lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie."
(Gedeelte 2 volg môre, 1 September)

PHOTO BY / FOTO DEUR: Martin Heigan


Friday, 30 August 2013

WALK IN THE LIGHT / WANDEL IN DIE LIG

30 August 2013
WALK IN THE LIGHT:
1. English - (NIV Translation)
[John 12:35-36]
35. Then Jesus told them: "You are going to have the Light just a little while longer. Walk while you have the Light, before darkness overtakes you. The man who walks in the dark does not know where he is going. 
36. "Put your trust in the Light while you have it, so that you may become sons of Light." When He had finished speaking, Jesus left and hid Himself from them. 

WANDEL IN DIE LIG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse vertaling)
[Johannes 12:35-36]
35. En Jesus sê vir hulle: "Nog 'n klein tydjie is die Lig by julle. Wandel so lank as julle die Lig het, sodat die duisternis julle nie oorval nie. En wie in die duisternis wandel, weet nie waar hy gaan nie. 
36. "So lank as julle die Lig het, glo in die Lig, sodat julle kinders van die Lig kan word." Dit het Jesus gespreek, en Hy het weggegaan en Hom vir hulle verberg.

PHOTO BY / FOTO DEUR: Martin Heigan

Thursday, 29 August 2013

JESUS IS THE LIGHT OF THE WORLD/JESUS IS DIE LIG VAN DIE WÊRELD.

JESUS IS THE LIGHT OF THE WORLD:
1. English - (NIV Translation.)
[John 1:1-5]
1. In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God, 
2. He was with God in the beginning. 
3. Through Him all things were made; without Him nothing was made that has been made. 
4. In Him was life, and that Life was the Light of men. 
5. The light shines in the darkness, but the darkness has not understood it. 
[John 3:19-21]
19. "This is the verdict: Light has come into the world, but men loved darkness instead of Light because their deeds were evil. 
20. "Everyone who does evil hates the Light, and will not come into the Light for fear that his deeds will be exposed. 
21. "But whoever lives by the truth comes into the the Light, so that it may be seen plainly that what he has done has been done through God."
[John 8:12]
When Jesus spoke again to the people, He said: "I Am the light of the world. Whoever follows Me will never walk in darkness, but will have the Light of life."

JESUS IS DIE LIG VAN DIE WÊRELD:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes  1:1-5]
1. In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 
2. Hy was in die begin by God. 
3. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. 
4. In Hom was lewe, en die Lewe was die Lig van mense. 
5. En die Lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. 
[Johannes 3:19-21]
19. "En dit is die oordeel: dat die Lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die Lig; want hulle werke was boos. 
20. "Want elkeen wat kwaad doen, haat die Lig en kom nie  na die Lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie. 
21." Maar hy wat die waarheid doen, kom na die Lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is."
[Johannes 8:12]
En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: "Ek is die Lig van die wêreld; wie My volg sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die Lig van die lewe hê."

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 


Tuesday, 27 August 2013

DIE HERE IS MY HERDER. (Psalm 23)

28 Augustus 2013. 
DIE HERE IS MY HERDER. 
DEEL 4.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 23:1-6, Openbaringe 7:17, Esegiël 34:22,23, Jesaja 25:8, 2 Timótheüs 1:10]

Psalm 23:1-6
1. Die Here is my Herder; niks sal my ontbreek nie. 
2. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 
3. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om Sy Naam ontwil. 
4. Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: U stok en U staf díe vertroos my. 
5. U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 
6. Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. 
Openbaringe 7:17
Want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle laat wei en hulle na lewende waterfonteine lei, en God sal alle trane van hulle oë afvee. 
Esegiël 34:22-23
22. Daarom sal Ek My skape red, sodat hulle nie meer 'n prooi sal wees nie; en Ek sal oordeel tussen skape en skape. 
23. En Ek sal een enkele herder oor hulle verwek, en hy sal hulle laat wei, naamlik My kneg Dawid; en hy sal vir hulle 'n herder wees. 
Jesaja 25:8
En Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here Here sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van Sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek. 
2 Timótheüs 1:10
Maar wat nou geopenbaar is deur die verskyning van ons Verlosser, Jesus Christus, wat die dood tot niet gemaak het en die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie. 

Foto deur: Martin Heigan


THE LORD IS MY SHEPHERD - Psalm 23.

27 August 2013
(THE LORD IS MY SHEPHERD) - 
PART 4.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 23:1-6, Revelation 7:17, Ezekiel 34:22-23, Isaiah 25:8, 2 Timothy 1:10]
1. The Lord is my Shepherd [to feed, guide, and shield me,] I shall not lack. 
2. He makes me lie down on [fresh, tender,] green pastures; He leads me beside the still and restful waters. 
3. He refreshes and restores my life (my self); He leads me in the paths of righteousness [uprightness and right standing with Him - not for my earning it, but] for His Name's sake. 
4. Yes, though I walk through the [deep, sunless] valley of the shadow of death, I will fear or dread no evil, for You are with me; Your rod [to protect] and Your staff [to guide], they comfort me. 
5. You prepare a table before me in the presence of my enemies. You anoint my head with oil; my [brimming] cup runs over. 
6. Surely only goodness, mercy, and unfailing love shall follow me all the days of my life, and through the length of my days the house of the Lord [and His presence] shall be my dwelling place. 
[Revelation 7:17]
For the Lamb Who is in the midst of the throne will be their Shepherd, and He will guide them to the springs of the waters of life; and God will wipe away every tear from their eyes. 
[Ezekiel 34:22-23]
22. Therefore I will rescue My flock, and they shall no more be a prey; and I will judge between sheep and sheep. 
23. And I will raise up over them one Shepherd and He shall feed them, even My servant David: He shall feed them and He shall be their Shepherd. 
[Isaiah 25:8]
He will swallow up death [in victory; He will abolish death forever]. And the Lord God will wipe away tears from all faces; and the reproach of His people He will take away from all the earth; for the Lord Has spoken it. 
2 Timothy 1:10
[It is that purpose and grace] which He now has made known and has fully disclosed and made real [to us] through the appearing of our Saviour Jesus Christ, Who annulled death and made it of no effect and brought life and immortality [immunity from eternal death] to light through the Gospel. 
(Die Afrikaanse weergawe sal môre volg)

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 


Monday, 26 August 2013

JESUS THE GOOD SHEPHERD/JESUS DIE GOEIE HERDER

26 August 2013. 
JESUS THE GOOD SHEPHERD - 
Part 3. 
English - (NIV Translation)
[John 10:18, 25-30]
18. "No one takes it from Me, but I lay it down of My own accord. I have authority to lay it down and authority to take it up again. This command I received from My Father."
25. Jesus answered: "I did tell you, but you do not believe. The miracles I do in My Father's Name speak for Me. 
26. "But you do not believe because you are not My sheep. 
27. "My sheep listen to My voice; I know them and they follow Me. 
28. "I give them eternal life, and they shall never perish; no one can snatch them out of My hand. 
29. "My Father, Who has given them to Me, is greater than all; no one can snatch them out of My Father's hand. 
30. "I and the Father are One."
(Part 4 will follow tomorrow.)

JESUS DIE GOEIE HERDER -
Gedeelte 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 10:18, 25-30]
18." Niemand neem dit van My af nie, maar Ek lê dit uit Myself af, Ek het mag om dit af te lê en Ek het mag om dit weer te neem. Hierdie gebod het Ek van My Vader ontvang."
25. En Jesus antwoord hulle: "Ek het dit vir julle gesê, en julle glo nie. Die werke wat Ek doen in die Naam van die Vader, díe getuig van My. 
26. "Maar julle glo nie, want julle is nie My skape nie, soos Ek vir julle gesê het. 
27. "My skape luister na My stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My. 
28. "En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit My hand ruk nie. 
29. "My Vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van My Vader ruk nie. 
30. "Ek en die Vader is Een."
(Gedeelte 4 volg môre)

Photo by / Foto deur: Martin Heigan.