Tuesday, 4 November 2014

THE ARK OF THE COVENANT OF THE LORD FOLLOWED THE PRIESTS. / DIE VERBONDSARK VAN DIE HERE VOLG DIE PRIESTERS.

Wednesday 5 November 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 121:3] 
He will not allow your foot to be moved; He Who keeps you, will not slumber. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE ARK OF THE COVENANT OF THE LORD, FOLLOWED THE PRIESTS:
1. English - (New King James Version.)
[Joshua 6:8-17]
8. So it was, when Joshua had spoken to the people, that the seven priests, bearing the seven trumpets of rams' horns before the Lord advanced and blew the trumpets, and the Ark of the Covenant of the Lord followed them. 
9. The armed men went before the priests who blew the trumpets, and the rear guard came after the Ark, while the priests continued blowing the trumpets. 
10. Now Joshua had commanded the people, saying: "You shall not shout, or make any noise with your voice, nor shall any word proceed out of your mouth, until the day I say to you: 'Shout!' Then you shall shout. 
11. So he had the Ark of the Lord circle the city, going around it once. Then they came into the camp and lodged in the camp. 
12. And Joshua rose early in the morning, and the priests took up the Ark of the Lord. 
13. Then seven priests bearing seven trumpets of rams' horns before the Ark of the Lord, went on continually and blew the trumpets. And the armed men went before them. But the rear guard came after the Ark of the Lord, while the priests continued blowing the trumpets.  
14. And the second day they marched around the city once, and returned to the camp. So they did six days. 
15. But it came to pass on the seventh day that they rose early, about the dawning of the day, and marched around the city seven times in the same manner. On that day only they marched around the city seven times. 
16. And the seventh time it was so, when the priests blew the trumpets, that Joshua said to the people: "Shout, for the Lord Has given you the city!"
17. Now the city shall be doomed by the Lord to destruction, it and all who are in it. Only Rahab the harlot shall live, she and all who are with her in the house, because she hid the messengers that we sent. 

Woensdag 5 November 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 121:3]
Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE VERBONDSARK VAN DIE HERE VOLG DIE PRIESTERS:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 6:8-17]
8. En net toe Josua dit aan die volk gesê het, het die sewe priesters, die draers van die sewe ramshorings, opgetrek voor die aangesig van die Here en geblaas op die horings, terwyl die Verbondsark van die Here agter hulle aan gaan. 
9. Die gewapendes het ook voor die priesters getrek wat op die horings geblaas het, terwyl die agterhoede agter die ark aan gaan en daar gedurig op die horings geblaas word.  
10. En Josua het aan die volk bevel gegee en gesê; "Julle mag nie skreeu of julle stem laat hoor nie, en geen woord mag uit julle mond uitgaan nie, tot op die dag dat ek vir julle sê: 'skreeu!' Dan moet julle skreeu. 
11. Toe het die Ark van die Here om die stad getrek, een keer rondom; daarna het hulle in die laer gekom, en in die laer die nag oorgebly. 
12. En Josua het die môre vroeg klaargemaak, en die priesters het die Ark van die Here gedra;
13. En die sewe priesters wat die sewe ramshorings gedra het, het voor die Ark van die Here gedurig geloop en blaas op die horings, terwyl die gewapendes voor hulle loop; en die agterhoede het agter die Ark van die Here aan gegaan, terwyl gedurig op die horings geblaas word.   
14. So het hulle dan op die tweede dag een keer omgetrek; daarna het hulle in die laer teruggekom. So het hulle ses dae lank gedoen. 
15. Maar op die sewende dag het hulle vroeg klaargemaak toe die rooidag uitkom, en die stad op dieselfde manier sewe maal omgetrek. 
16. En toe die priesters die sewende keer
op die horings blaas, sê Josua vir die volk: "Skreeu! want die Here gee die stad aan julle oor. 
17. Maar die stad met al wat daarin is, moet 'n banoffer aan die Here wees; net Ragab, die hoer mag lewe, sy en almal wat by haar in die huis is, omdat sy die boodskappers wat deur ons gestuur was, weggesteek het. 

(God willing and by His power and marvelous mercy and loving-kindness, I will share the Word with you, as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord so dikwels moontlik met u deel.)
  Photo kindly supplied by:
      Martin Heigan. 

THE DESTRUCTION OF JERICHO. / DIE VERWOESTING VAN JÉRIGO.

Tuesday 4 November 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 30:11-12]
11. You have turned for me my mourning into dancing; You have put off my sackcloth and clothed me with gladness. 
12. To the end that my glory may sing praise to You and not be silent. O Lord my God, I will give thanks to You forever. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE DESTRUCTION OF JERICHO:
1. English - (New King James Version.)
[Joshua 6:1-7]
1. Now Jericho was securely shut up, because of the children of Israel; none went out, and none came in. 
2, And the Lord said to Joshua: "See! I have given Jericho into your hand, it's king, and the mighty men of valor.
3. "You shall march around the city, all you men of war; you shall go all around the city once. This you shall do six days. 
4. "And seven priests shall bear seven trumpets of rams' horns before the Ark. But the seventh day you shall march around the city seven times, and the priests shall blow the trumpets. 
5. "Then it shall come to pass, when they make a long blast with the ram's horn, and when you hear the sound of the trumpet, then all the people shall shout, with a great shout; then the wall of the city will fall down flat. And the people shall go up, every man straight before him."  
6. So Joshua the son of Nun called the priests and said to them: "Take up the Ark of the Covenant, and let seven priests bear seven trumpets of rams' horns before the Ark of the Lord."
7. And he said to the people: "Proceed, and march around the city, and let him who is armed advance before the Ark of the Lord." 

Dinsdag 4 November 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 30:12-13]
12. U het my weeklag vir my verander in 'n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord;
13. Sodat my eer U kan besing en nie swyg nie. Here my God, vir ewig sal ek U loof. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE VERWOESTING VAN JÉRIGO:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Joshua 6:1-7]
1. Maar Jérigo het die poort gesluit en gesluit gebly vanweë die kinders van Israel; niemand het uit- of ingegaan nie. 
2. Toe het die Here vir Josua gesê: "Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en dapper helde in jou hand. 
3. "Julle moet dan om die stad trek, al die krygsmanne; trek die stad een maal om; so moet jy doen ses dae lank. 
4. "En sewe priesters moet sewe ramshorings voor die ark dra; maar op die sewende dag moet julle die stad sewe maak omtrek; en die priesters moet op die horings blaas; 
5. "En as hulle lang geluide op die ramshoring blaas, as julle die geluid van die horings hoor, moet die volk 'n groot krygsgeskreeu aanhef: dan sal die stadsmuur op sy plek inval; en die volk moet inklim, elkeen reg voor hom uit."
6. Toe het Josua, die seun van Nun, die priesters geroep en aan hulle gesê: "Neem die Verbondsark op, en laat sewe priesters sewe ramshorings voor die Ark van die Here dra."
7. En aan die volk het hy gesê: "Trek op en gaan om die stad; maar die gewapendes moet voor die ark van die Here optrek."

(God willing and by His marvelous  gracy and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
  Photo kindly supplied:
     by Martin Heigan. 

Thursday, 30 October 2014

THE COMMANDER OF THE ARMY OF THE LORD. / DIE LEËROWERSTE VAN DIE HERE.

Thursday 30 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 138:3]
In the day when I cried out, You answered me, and made me bold with strength in my soul. 

MESSAGE OF THE DAY:
[Joshua 5:13-15]
13. And it came to pass, when Joshua was by Jericho, that he lifted his eyes and looked, and behold, a Man stood opposite him with His sword drawn in His hand. And Joshua went to Him and said to Him: "Are You for us, or for our adversaries?"
14. And He said: "No, but as Commander of the Army of the Lord, I have now come." And Joshua fell on his face on the earth and worshiped, and said to Him: "What does my Lord say to His servant?"
15. Then the Commander of the Lord's Army said to Joshua: "Take your sandal off your foot, for the place where you stand is holy." And Joshua did so. 

Donderdag 30 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 138:3]
Die dag toe ek geroep het, het U my verhoor, my moedig gemaak met krag in my siel.  

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Josua 5:13-15]
13. En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk, en daar staan 'n man teenoor hom met 'n ontblote swaard in sy hand; en Josua het na Hom gegaan en Hom gevra: "Behoort U by ons, of by die vyande?"
14. En Hy sê: "Nee, maar Ek is die Leërowerste van die Here; Ek het nou gekom." Toe val Josua met sy aangesig op die grond, en buig hom neer, en vra Hom: "Wat wil my Here aan Sy dienskneg sê?" 
15. Toe sê die Leërowerste van die Here vir Josua: "Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilig." En Josua het so gedoen. 





Wednesday, 29 October 2014

THE LORD ROLLED AWAY THE REPROACH OF EGYPT FROM THEM. / DIE HERE BEVRY HULLE VAN DIE ONEERVOLHEID VAN EGIPTE.

Wednesday 29 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 139:13-14]
13. For You created my inmost being; You knit me together in my mother's womb. 
14. I praise You because I am fearfully and wonderfully made; Your works are wonderful, I know that full well. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE LORD ROLLED AWAY THE REPROACH OF EGYPT FROM THEM:
1. English - (New International Version)
[Joshua 5:8-12]
8. And after the whole nation had been circumcised, they remained where they were in camp until they were healed. 
9. Then the Lord said to Joshua: "Today I have rolled away the reproach of Egypt
from you." So the place has been called Gilgal to this day. 
10. On the evening of the fourteenth day of the month, while camped at Gilgal on the plains of Jericho, the Isrealites celebrated the Passover. 
11. The day after the Passover, that very day, they ate some of the produce of the land: unleavened bread and roasted grain. 
12. The manna stopped the day after they ate the food from the land; there were no longer any manna for the Israelites, but that year they ate of the produce of Canaan. 

Woensdag 29 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 139:13-14]
13. Want Ú het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. 
14. Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is U werke! En my siel weet dit alte goed. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HERE BEVRY HULLE VAN DIE ONEERVOLHEID VAN EGIPTE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 5:8-12]
8. En toe die hele volk klaar besny is, het hulle op hul plek in die laer gebly totdat hulle gesond was. 
9. Toe het die Here vir Josua gesê: "Vandag het Ek die smaad van Egipte van julle afgewentel." Daarom het hulle die plek Gilgal genoem, tot vandag toe. 
10. Terwyl die kinders van Israel by Gilgal gelaer was, het hulle die Pasga gehou op die veertiende dag van die maand in die aand, in die vlaktes van Jérigo. 
11. En hulle het die dag ná die Pasga van die opbrings van die land geëet: ongesuurde brode en gebraaide koring, daardie selfde dag 
12. En die dag nadat hulle van die opbrings van die land geëet het, het die manna opgehou, sodat die kinders van Israel verder geen manna gehad het nie; maar hulle het geëet van die opbrings van die land Kanaän in daardie jaar. 
(DV I will share the Word with you as often as possible. / DV sal ek die Woord met u so dikwels moontlik deel.)
 
Photo kindly supplied by:
      Martin Heigan. 





Tuesday, 28 October 2014

THE SECOND GENERATION CIRCUMCISED. / DIE TWEEDE GENERASIE WORD BESNY.

Tuesday 28 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Job 42:10]
And the Lord turned the captivity of Job, and restored his fortunes, when he prayed for his friends; also the Lord gave Job twice as much as he had before. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE SECOND GENERATION CIRCUMCISED:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Joshua 5:2-7]
2. At that time the Lord said to Joshua: "Make knives of flint and circumcise the (new generation of) Israelites as before." 
3. So Joshua made knives of flint and circumcised the sons of Israel at Gibeath-haaraloth. 
4. And this is the reason Joshua circumcised them: all the males of the people who came out of Egypt, all the men of war, had died in the wilderness on the way after they came out of Egypt. 
5. Though all the people who came out were circumcised, yet all the people who were born in the wilderness on the way, after Israel came out of Egypt, had not been circumcised. 
6. For the Israelites walked forty years in the wilderness till all who were men of war, who came out of Egypt perished, because they DID NOT HEARKEN TO THE VOICE OF THE LORD; to them the Lord swore that He would not let them see the land which the Lord swore to their fathers to give us, a land flowing with milk and honey. 
7. So it was their uncircumcised children whom He raised in their stead, whom Joshua circumcised. They were still uncircumcised, because they had not been circumcised on the way.  

Dinsdag 28 Oktober 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Job 42:10]
En die Here het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die Here het Job se besittings vermeerder tot dubbel soveel as voorheen. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE TWEEDE GENERASIE WORD BESNY:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Josua 5:2-7]
2. In dié tyd het die Here vir Josua gesê: "Maak vir jou klipmesse en besny weer die kinders van Israel vir die tweede keer."
3. Toe het Josua klipmesse gemaak, en die kinders van Israel besny by die Heuwel van die Voorhuide. 
4. En dit is die rede dat Josua hulle besny het: die hele volk wat uit Egipte uitgetrek het, die manspersone, al die krygsmanne, het op pad in die woestyn gesterwe, op hulle trek uit Egipte. 
5. Want die hele volk wat uitgetrek het, was besnede; maar die hele volk wat op pad in die woestyn gebore is, op hulle trek uit Egipte, het hulle nie besny nie. 
6. Want veertig jaar lank het die kinders van Israel in die woestyn getrek, totdat die hele volk omgekom het, die krygsmanne wat uit Egipte weggetrek het; wat nie aan DIE STEM VAN DIE HERE GEHOORSAAM was nie; vir wie die Here gesweer het, dat Hy hulle die land nie sou laat sien, wat die Here hulle vaders met 'n eed beloof het om aan ons te gee nie - 'n land wat oorloop van melk en heuning. 
7. Maar in hulle plek het Hy hul seuns gestel; dié het Josua besny; want hulle was onbesnede, omdat hulle op pad nie besny is nie. 
(DV I will share the Word with you soon again. / DV sal ek die Woord weer spoedig met u deel.)


Monday, 27 October 2014

HE GIVES POWER TO THE FAINT. / HY GEE DIE VERMOEIDE KRAG.

Monday 27 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 40:28-31]
28. Have you not known? Have you not heard? The everlasting God, the Lord, the Creator of the ends of the earth, does not faint or grow weary; there is no searching of His understanding.   
29. He gives power to the faint and weary, and to him who has no might, He increases strength (causing it to multiply, and making it to abound.)
30. Even youths shall faint and be weary, and (selected young men shall feebly stumble and fall exhausted;)
31. But those who wait for the Lord, (who expect, look for, and hope in Him), shall change and renew their strength and power; they shall lift their wings and mount up (close to God), as eagles (mount up to the sun); they shall run and not be weary, they shall walk and not faint or become tired. (Hebrews 12:1-3)

Maandag 27 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 40:28-31]
28. Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? 'n Ewige God is die Here, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van Sy verstand nie. 
29. Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. 
30. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs;
31. Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.  (Hebreërs 12:1-3)
(DV I will again share the Word with soon. / DV sal ek die Woord weer spoedig met u deel.)
 
Photo kindly supplied by:
      John Hagee Ministries. 





Sunday, 26 October 2014

THAT ALL THE PEOPLES OF THE EARTH MAY KNOW THAT THE HAND OF THE LORD IS MIGHTY. / SODAT AL DIE MENSE OP DIE AARDE MAG WEET DAT DIE HAND VAN DIE HERE MAGTIG IS.

Sunday 26 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Joel 2:13] 
So rend your heart and not your garments; Return to the Lord your God, for He is gracious and merciful, slow to anger and of great kindness; and He relents from doing harm. 

MESSAGE OF THE DAY:
THAT ALL THE PEOPLES OF THE EARTH MAY KNOW THAT THE HAND OF THE LORD IS MIGHTY:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Joshua 4:20-24]
20. And those twelve stones which they took out of the Jordan, Joshua set up in Gilgal. 
21. And he said to the Israelites: "When your children ask their fathers in time to come, 'What do these stones mean?'
22. "You shall let your children know: 'Israel came over this Jordan on dry ground.
23. 'For the Lord your God dried up the the waters of the Jordan for you intil you passed over, as the Lord your God did to the Red Sea, which He dried up for us, until we passed over.'
24. "That all the peoples of the earth may know that the hand of the Lord is mighty, and that you may reverence and fear the Lord your God forever."

Sondag 26 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Joël 2:13] En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die Here julle God; want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SODAT AL DIE VOLKE VAN DIE  AARDE MAG WEET DAT DIE HAND VAN DIE HERE MAGTIG IS:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 4:20-24]
20. En daardie twaalf klippe wat hulle uit die Jordaan geneem het, het Josua by Gilgal opgerig. 
21. En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: "Wanneer julle kinders later hulle vaders vra en sê: 'Wat beteken hierdie klippe?'
22. "Dan moet julle aan jul kinders bekend maak en sê: 'Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek,
23. 'Deurdat die Here julle God die water van die Jordaan voor julle uit laat opdroog het, totdat julle deurgetrek het, soos die Here julle God gedoen het met die Skelfsee, wat Hy voor ons uit laat opdroog het, totdat ons deurgetrek het;'
24. "Dat al die volke van die aarde kan weet dat die hand van die Here sterk is, sodat julle die Here julle God altyd mag vrees."

(Joel Ballem said: "Repent while you still can. The end of the world is near. This is the last of the last days. If you still can't see the signs of the times, then you must be blind. Make a change before it's too late."
(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
   Photo kindly supplied by:
      André Heigan. (See the Lord's face
        in the clouds, as He looks down
          upon us.)