Sunday, 23 October 2016

THE CENTURION CALLED CORNELIUS. / DIE HOFDIENAAR GENAAMD CORNELIUS.

Naweek 17 & 18 Desember 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Markus 7:34,35)
34. En nadat Hy opgekyk het na die hemel, sug Hy en sê vir hom: "Éffata!" dit is, "Gaan oop!"
35. En dadelik het sy ore oopgegaan en die band van sy tong losgeraak, en hy het reg gepraat. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HOFDIENAAR GENAAMD CORNELIUS:
(Handelinge 10:1-8)
1. En daar was in Cesaréa 'n man met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling. 
2. Hy met sy hele huis was Godvresend, en het baie aalmoese aan die volk gegee, en was altyddeur in die gebed tot God. 
3. Hy het duidelik in 'n gesig omtrent die negende uur van die dag, 'n engel van God na hom sien inkom, en vir hom sê: "Cornelius!"
4. En hy het die oë op hom gehou en vol vrees gesê: "Wat is dit my Heer?" Toe antwoord hy hom: "Jou gebede en jou aalmoese het voor God in gedagtenis gekom. 
5. "Stuur dan nou manne na Joppe en laat vir Simon haal wat ook Petrus genoem word.
6. "Hy is tuis by 'n sekere Simon 'n leerlooier, wie se huis by die see is. Hy sal jou sê wat jy moet doen."
7. En toe die engel wat met Cornelius gespreek het weg was, roep hy twee van sy huisbediendes en 'n vroom soldaat van die wat altyd by hom was, 
8. En vertel hulle alles en stuur hulle na Joppe. 

Weekend 17 & 18 December 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Mark 7:34,35)
34. He looked  up to heaven and with a deep sigh said to him: "Ephphatha!" (Which means: "Be opened!")
 35. At this, the man's ears were opened, his tongue was loosed, and he began to speak plainly. 
  
MESSAGE OF THE DAY:
THE CENTURION NAMED CORNELIUS:
(Acts 10:1-8)
1. At Caesarea there was a man named Cornelius, a centurion in what was known as the Italian Regiment.   
2. He and all his family were devout and God-fearing. He gave generously to those in need, and prayed to God regularly. 
3. One day at about three in the afternoon he had a vision. He saw distinctly an angel of God, who came to him and said: "Cornelius!"
4. Cornelius stared at him in fear. "What is it Lord?" he asked. The angel answered: "Your prayers and gifts to the poor have come up as a memorial offering before God.
5. "Now send men to Joppa to bring back a man named Simon, who is called Peter. 
6. "He is staying with Simon the tanner, whose house is by the sea."
7. When the angel who spoke to him had gone, Cornelius called two of his servants and a devout soldier who was one of his attendants. 
8. He told them everything that had happened, and sent them to Joppa. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis now, this blog will be published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)

Many thanks to "Jesus is my Lord",
for the very appropriate and touching  pic. May you be blessed. 

THE SHEPHERDS AND THE ANGELS. /. DIE HERDERS EN DIE ENGELE

Weekend 24 & 25 December 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Luke 2:14)
"Glory to God in the Highest, and on earth peace to men on whom His favour rests."

MESSAGE OF THE DAY:
THE SHEPHERDS AND THE ANGELS;
8. And there were shepherds living out in the fields nearby, keeping watch over their flocks at night. 
9. An angel of the Lord appeared to them, and the glory of the Lord shone around them, and they were terrified. 
10. But the angel said to them: "Do not be afraid, I bring good news of great joy that will be for all people.  
11. "Today in the town of David a Saviour Has been born to you. He is Christ the Lord.
12. "This will be a sign to you: You will find a Baby wrapped in cloths and lying in a manger."
13. Suddenly a great company of the heavenly host appeared with the angel, praising God and saying: 
14. "Glory to God in the Highest, and on earth peace to men on whom His favour rests."
15. When the angels had left them 

and gone into heaven, the shepherds said to one another: "Let's go to Bethlehem and see this that has happened, which the Lord Has told us about."

16. So they hurried off and found Mary and Joseph and the Baby, Who was lying in a manger. 
17. When they had seen Him, they spread the word that had been told them about this Child, 
18. And all that heard it were amazed at what the shepherds said to them. 
19. But Mary treasured up all these things and pondered them in her heart. 
20. The shepherds returned glorifying and praising God for all the things they had heard and seen which were just as they had been told.   

WOORD VAN DIE DAG:
(Lukas 2:14)
Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HERDERS EN DIE ENGELE : 
(Lukas 2:8-20)
8. En daar was herders in dieselfde landstreek, wat in die oop veld gebly het en in die nag oor hulle skape wag  gehou het. 
9. En meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn, en groot vrees het hulle oorweldig. 
10. En die engel sê vir hulle: "Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees, 
11. "Dat vir julle vandag in die stad van Dawid, gebore is die Saligmaker wat Christus die Here is.  
12. "En dit is vir julle die teken: Julle sal 'n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is, en wat in die krip lê."
13. En skielik was daar saam met die engele 'n menigte van die hemelse leërskare wat God prys en sê:
14. "Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae."
15. En toe die engele van hulle weggegaan het na die hemel, sê die herders vir mekaar: "Laat ons dan na Betlehem gaan en hierdie ding sien wat gebeur het, wat die Here aan ons bekend gemaak het."
16. En hulle het met haas gegaan en Maria en Josef gevind en die Kindjie wat in die krip lê.  
17. En toe hulle dit sien, het hulle oral die woord bekend gemaak, wat aan hulle van die Kindjie vertel is. 
18. En almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor dit wat deur die herders aan hulle vertel is;
19. Maar Maria het al hierdie woorde bewaar en in haar hart oordink. 
20. En die herders het terug gegaan en God verheerlik en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos wat aan hulle gesê is.  

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," daily, this blog will be published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)

Many thanks to "Rivers of Flowing Water" for this touching and sincere prayer.  

THE BOY JESUS. /. DIE KIND JESUS.

Weekend 31 December 2016 & 1 January 2017. 

WORD OF THE DAY:
(Luke 3:16)
John answered them all by saying: "I baptize you with water; but He Who is mightier than I is coming, the strap of Whose sandal I am not fit to unfasted. He will baptize you with the 
Holy Spirit and with fire."

MESSAGE OF THE DAY:
THE BOY JESUS:
(Luke 2:25-33)
25. Now there was a man in Jerusalem named Simeon, and this man was righteous and devout, (cautiously and carefully observing the divine Law), and looking for the consolation of Israel; and the Holy Spirit was upon him
26. And it had been divinely revealed (communicated) to him by the Holy Spirit that he would not see death before he had seen the Lord's Christ (the Messiah, the Anointed One.)
27. And prompted by the (Holy Spirit) he came into the temple (enclosure); and when the parents brought in the little Child Jesus to do for Him what was customary according to the Law, 
28. Simeon took Him up in his arms and praised and thanked God and said:
29. "And now Lord, You are releasing Your servant to depart (leave this world) in peace, according to Your Word;
30. "For with my own eyes I have seen Your Salvation, 
31. "Which You have ordained and prepared before (in the presence of) all peoples,
32. "A Light for revelation to the Gentiles (to disclose what was before unknown) and (to bring) praise and honour and glory to Your people Israel. 
33. And His (legal) father and (His) mother was marvelling at what was said about Him. 

Naweek 31 Desember 2016 & 1 Januarie 2017. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Lukas 3:16)
Johannes antwoord almal en sê: "Ek doop julle wel met water, maar Hy kom wat sterker is as ek, Wie se skoenriem ek nie waardig is om los te maak nie - Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE KIND JESUS:
(Lukas 2:25-33)
25. En daar was 'n man in Jerusalem met die naam van Simeon; en hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Isael verwag, en die Heilige Gees was op hom. 
26. En aan hom was deur die Heilige Gees geopenbaar dat hy die dood nie sou sien voordat hy die Christus van die Here gesien het nie. 
27. En hy het deur die Gees in die tempel gekom; en toe die ouers die Kindjie Jesus inbring om met Hom te handel volgens die gebruik van die Wet,
28. Het hy Hom in sy arms geneem en God geloof en gesê: 
29. "Nou laat U, Here U dienskneg gaan in vrede volgens U Woord, 
30. "Omdat My oë U heil gesien het, 
31. "Wat U berei het voor die oë van die volke -
32. "'n Lig tot verligting van die nasies, en tot heerlikheid van U volk Israel."
33. En Josef en Sy moeder het hulle verwonder oor die dinge wat van Hom gesê is. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to whoever presented me with this awesome pic and statement. May God bless you richly. 

 

SIMEON AND ANNA. / SIMEON EN ANNA.

Monday 9 January 2017. 
WORD OF THE DAY:
(Matthew 7:7,8)
7. "Ask, and it will be given to you; seek, and you will find; knock, and it will be opened to you. 
8. "For everyone who who asks, receives; and he who seeks finds and to him who knoks it will be opened."

MESSAGE OF THE DAY:
SIMEON AND ANNA: 
(Luke 2:34-40)
34. And Simeon blessed them and said to Mary His mother: "Behold, the Child is destined for the rise and fall of many in Israel, and for a sign to be be spoken against,
35. "(And a sword will even pierce through your own soul) - also that the thoughts of many hearts may be revealed." 
36. And there was a prophetess, Anna the dauhter of Phanuel, of the tribe of Asher. She was advanced in years and had lived with her husband seven years after her virginity;
37. And this woman was a widow of about eighty-four years. She never left the temple, but served God night and day with fastings and prayers. 
38. And coming in that instant she have thanks to God, and continued to speak of Him to all those who were looking for redemption in Jerusalem. 
39. So when they had performed everything according the Law of the Lord, they returned to Galilee, to their own city of Nazareth. 
40. And the Child continued to grow and became strong in Spirit filled with wisdom, and the grace of God was upon Him. 

Maandag 9 Januarie 2017.
WOORD VAN DIE DAG:
(Matthéüs 7:7,8)
7. "Bid, en aan julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. 
8. "Want elkeen wat bid, ontvang; hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SIMEON EN ANNA:
(Lukas 2:34-40)
34. En Simeon het hulle geseën en aan Maria Sy moeder gesê: "Kyk, hierdie Kind is bestemd tot 'n val en 'n opstanding van baie in Israel, en tot 'n teken wat weerspreek sal word.  
35. "Ja, 'n swaard sal deur jou eie siel gaan - sodat die gedagtes uit baie harte openbaar kan word."
36. En daar was Anna 'n profetes, die dogter van Fánuel, uit die stam van Aser. Sy was op baie ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdskap af sewe jaar met haar man saamgelewe;
37. En sy was 'n weduwee van omtrent vier-en-tagtig jaar. Sy het nie weggebly van die tempel nie, en met vaste en gebede God gedien dag en nag. 
38. En sy het in dieselfde uur daar gekom en die Here geprys en van Hom gespreek met almal in Jerusalem wat die verlossing verwag het.  
39. En toe hulle alles volbring het wat volgens die wet van die Here was, het hulle teruggegaan na Galiléa, na hulle stad Násaret.    
40. En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees, en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis now, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to "Rivers of Flowing Water" for this very relevant and beautiful picture concerning Proverbs 30:5.  


THE BOY JESUS IN THE TEMPLE. /. DIE KIND JESUS IN DIE TEMPEL. .

Naweek 14 & 15 Januarie 2017.  
WOORD VAN DIE DAG:
(Jesaja 9:5,6a)
5. Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors -
6a. Tot vermeerdering van die heerskappy, en vrede sonder einde. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE KIND JESUS IN DIE TEMPEL:
(Lukas 2:41-52)
41. En Sy ouers was gewoond om elke jaar met die Paasfees na Jerusalem te gaan.  
42. En toe Hy twaalf jaar oud was het hulle, volgens die gebruik van die Jode, na Jerusalem opgegaan. 
43. En nadat die feesdae vir hulle verby was, en terwyl hulle teruggaan, het die Kind Jesus in Jerusalem agtergebly; en Josef en Sy moeder het dit nie geweet nie. 
44. Maar omdat hulle gedink het dat Hy tussen die reisgeselskap was, het hulle 'n dagreis ver gegaan en Hom onder die familie en onder die bekendes gesoek. 
45. En toe hulle Hom nie vind nie, het hulle teruggegaan na Jerusalem en Hom gesoek. 
46. En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit, en na hulle luister, en hulle uitvra. 
47. En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor Sy verstand en antwoorde. 
48. En toe hulle Hom sien, was hulle verslae en Sy moeder sê vir Hom: "Kind, waarom het Jy so met ons gemaak? Kyk, jou vader en ek het Jou met angs gesoek."
49. En Hy sê vir hulle: "Waarom het u My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die dinge van My Vader moet wees nie?"
50. En hulle het die woord wat Hy aan hulle gesê het, nie verstaan nie. 
51. En Hy het saam met hulle gegaan en in Násaret gekom, en Hy was hulle onderdanig. En Sy moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar. 
52. En Jesus het toegeneem in wysheid en grootte, en in genade by God en die mense.  

Weekend 14 & 15 January 2017. 
WORD OF THE DAY:
(Isaiah 6,7a)
6. For to us a child is born, to us a Son is given; and the government shall be upon His shoulder, and His Name shall be called Wonderful Counselor, Mighty God, Everlasting Father (of Eternity), Prince of Peace -
7a. Of the increace of His government and of peace there shall be no end. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE BOY JESUS IN THE TEMPLE:
(Lukas 2:41-52)
41. Now His parents went to Jerusalem every year to the Passover Feast. 
42. And when He was twelve years old, they went up, as was their custom. 
43. And when the Feast was ended, as they were returning, the Boy Jesus remained behind in Jerusalem. Now, His parents did not know this. 
44. But, supposing Him to be in the caravan, they travelled on a day's journey, and (then) they sought Him (diligently looking up and down) for Him, among their kinsfolk and aquaintances. 
45. And when they failed to find Him, they went back to Jerusalem, looking for Him, all the way. 
46. After three days they found Him (came upon Him) in the temple, sitting among the teachers, listening to them, and asking them questions. 
47. And all who heard Him were astonished and overwhelmed with bewildered wonder at His intelligence and understanding and His replies. 
48. And when they (Joseph and Mary) saw Him, they were amazed; and His mother said to Him: "Child, why have you treated us like this? Here your father and I have been anxiously looking for You (distressed and tormented). 
49. And He said to them: "How is it that you had to look for Me? Did you not see and know that it is necessary (as a duty) for Me to be in My Father's house and (occupied) about My Father's business? 
50. But they did not comprehend what He was saying to them.  
51. And He went down with them and came to Nazareth and was (habitually) obedient to them; and His mother kept and closely and persistently guarded all these things in her heart. 
52. And Jesus increased in wisdom (in broad and full understanding) and in stature and years, and in favour of God and man. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis now, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to "My Immanuel Prayer Team," for this powerful and relevant statement. 

JESUS TEMPTED. /. JESUS VERSOEK.

Weekend 28 & 29 January 2017. 
WORD OF THE DAY:
(Luke 4:18)
"The Spirit of the Lord is upon Me, because He Has anointed Me (the Anointed One, the Messiah) to preach the good news (the Gospel) to the poor; He Has sent Me to announce release to the captives, and recovery of sight to the blind, to send forth as delivered those who are oppressed (who are downtrodden, bruised, crushed, and broken down by calamity,)"

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS TEMPTED:
(Lukas 4:1-13)
1. Then Jesus, full and controlled by the Holy Spirit, returned from the Jordan, and was led in by the Holy Spirit.  
2. For during forty days in the wilderness (desert), where He was tempted, (tried, tested exceedingly) by the devil. And He ate nothing during those days, and when they were completed, He was hungry. 
3. Then the devil said to Him: "If 
You are the Son of God, order this stone to turn into a loaf of bread."
4. And Jesus replied to him: "It is written: 'Man shall not live and be satisfied by (one) bread alone, but by every Word and expression of God."
5. Then the devil took Him up to a high mountain and showed Him all the kingdoms of the habitable world in a moment of time (in the twinkling of an eye).
 6. And he said to Him: "To You I will give all this power and authority and their glory (all their magnificence, excellencs, preeminence, dignity and grace), for it haa been turned over to me, and I give it to whomever I will.
7. "Therefore, if You will give homage to and worship me, (just once) it shall all be Yours."
8. And Jesus replied to him: "Get behind Me satan! For it is written: 'you will do homage to, and worship the Lord your God, and Him only shall you serve."
9. Then he took Him to Jerusalem and set Him on a gable of the temple and said to Him: "If you are the Son of God, cast Yourself down from here; 
10. "For it is written: 'He will give His angels charge over You to guard and watch over You closely and carefully; 
11. "'And on their hands they will bear You up, lest You strike Your foot against a stone - 
12. And Jesus replied to him: "It is written: "You shall not tempt (try, test exceedingly) the Lord your God."
13. And when the devil had ended every (the complete cycle of temptation he temporarily) left Him [that is, stood off from Him], until another more opportune and favourable time. 

Naweek 28 & 29 Januarie 2017. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Lukas 4:18)
"Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;" 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS SE VERSOEKING:
(Lukas 4:1-13)
1. En Jesus het vol van die Heilige Gees, terugkeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei. 
2. Waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in dié dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword. 
 3. Toe sê die duiwel vir Hom: "As U die Seun van God is, gelas hierdie klip om 'n brood te word."
4. Maar Jesus antwoord en sê vir  hom: "Daar staan geskrywe: 'Die mems sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke Woord van God."
5. Toe being die duiwel Hom op 'n hoë berg, en wys Hom die koninkryke van die wêreld in 'n oomblik se tyd.
6. En die duiwel sê vir Hom: "Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil. 
7. "As U my dan aanbid, sal alles aan U behoort."
8. En Jesus antwoord en sê vir hom: "Gaan weg agter My satan, want daar is geskrywe;  'Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien."
9. Toe bring hy Hom na Jerusalem en stel Hom op die dak van die tempel, en sê vir Hom: "As U die Seun van God is, werp Uself hiervandaan neer.  
10. "Want daar is geskrywe: 'Hy sal Sy engele bevel gee aaangaande U, om U te bewaar. 
11."En hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien U voet teen 'n klip stamp nie.'"
12. En Jesus antwoord en sê vir hom: "Daar is gesê: 'Jy mag die Here jou God nie versoek nie.'"
13. En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy 'n tyd lank van Hom gewyk. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, seeing that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," daily, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to Pastor Matthew Hagee of John Hagee Ministries for this powerful statement.  
And what a glorious singing voice Pastor Matt has!

Monday, 26 September 2016

PETER AND JOHN PREACHES THE GOSPEL IN MANY SAMARITAN VILLAGES. PETRUS EN JOHANNES PREEK DIE EVANGELIE IN BAIE SAMARITAANSE DORPE.

Weekend 15 & 16 October 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 30:11,12)
11. You turned my wailing into dancing; you removed my sackcloth and clothed me with joy,
12. That my heart may sing Your praises, and not be silent. Lord my God, I will praise You forever. 

MESSAGE OF THE DAY:
PETER AND JOHN PREACHES THE GOSPEL IN MANY SAMARITAN VILLAGES:
(Acts 8:18-25)
18. When Simon saw that the Spirit was given at the laying on of the apostles' hands, he offered them money, 
19. and said: "Give me also this ability so that everyone on whom I lay my hands, may receive the Holy Spirit."
20. Peter answered: "May your money perish with you, because you thought you could buy the gift of God with money!
21. "You have no part or share in this ministry, because your heart is not right before God.
22. "Repent of this wickedness and pray to the Lord in the hope that He may forgive you for having such a thought in your heart.  
23. "For I see that you are full of bitterness and captive to sin."
24. Then Simon answered: "Pray to the Lord for me so that nothing you have said may happen to me."
25. After they had further proclaimed the Word of the Lord and testified about Jesus, Peter and John returned to Jerusalem, preaching the gospel in many Samaritan villages.

Naweek 15 & 16 Oktobef 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 30:12,13)
12. U het my weeklag vir my verander in 'n koordans; U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord;
13. Sodat my eer U kan besing, en nie swyg nie. Here my God, vir ewig sal ek U loof. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PETRUS EN JOHANNES PREEK DIE EVANGELIE IN BAIE SAMARITAANSE DORPE:
(Handelinge 8:18-25)
18. En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostels die Heilige Gees gegee word, het hy hulle geld aangebied, 
19. En gesê: "Gee aan my ook hierdie mag, sodat elkeen wat ek die hande oplê, die Heilge Gees kan ontvang."
20. Maar Petrus sê vir hom: "Mag jou geld saam met jou vergaan, omdat jy gedink het om die gawe van God deur geld te verkry.
21. "Jy het geen deel of lot in hierdie saak nie, want jou hart is nie reg voor God nie. 
22. "Bekeer jou dan van hierdie boosheid van jou, en bid God of die gedagte van jou hart jou miskien vergewe mag word. 
23. "Want ek sien dat jy in 'n gal van bitterheid, en bande van ongeregtigheid is."
24. Maar Simon het geantwoord en gesê: "Bid julle tot die Here vir my, sodat niks van wat julle gesê het, oor my mag kom nie."
25. Nadat hulle dan kragtig getuig en die Woord van die Here gepreek het, het hulle na Jerusalem teruggegaan en die evangelie aan baie dorpe van die Samaritane verkondig. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. Bearing in mind though that I now publish another blog daily, called "A pearl for each day," I only continue to publish this blog once a week. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Inagnemende egter dat ek nou 'n tweede "blog" daagliks publiseer genaamd "'n Pêrel vir elke dag," publiseer ek hierdie blog slegs eenmaal per week.)