Monday, 1 September 2014

PEOPLE OF FAITH / MENSE VAN GELOOF.

Monday 1 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Hosea 10:12]
Sow for yourselves according to righteousness (uprightness and right standing with God); reap according to mercy and loving-kindness. Break up your uncultivated ground, for it is time to seek the Lord to inquire for, and of Him, and to require His favour, till He comes and teaches you righteousness - and rains His righteous gift of salvation upon you. 

MESSAGE OF THE DAY:
PEOPLE OF FAITH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 11:4-6]
4. (Prompted, actuated) by faith Abel brought God a better and more acceptable offer than Cain, because of which it was testified of him that he was righteous, (that he was upright and in right standing with God), and God bore witness by accepting  and acknowledging his gift. And though he died, yet (through this incident), he is still speaking. 
5. Because of FAITH Enoch was caught up and transfered to heaven, so that he did not have a glimpse of death; and he was not found, because God had translated him. For even before he was taken to heaven, he received testimony (still on record), that he had pleased and been satisfactory to God. (Genesis 5:21-24]
6. But without FAITH it is impossible to please and be satisfactory to Him. For whoever would come near to God, must (necessarily) believe that God exists, and that He is the Rewarder of those who earnestly and diligently seek Him (out).

Maandag 1 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Hoséa 10:12]
Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle 'n braakland, want dit is tyd om die Here te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën

BOODSKAP VAN DIE DAG:
MENSE VAN GELOOF:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 11:4-6)
4. Deur die geloof het Abel 'n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat God oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is. 
5. Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het. 
6. En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy IS (bestaan, en 'n werklikheid is), en 'n Beloner is van die wat Hom soek. 
  Photo kindly supplied by Martin Heigan

1 comment: