Tuesday, 30 June 2015

PSALM 94.

Wednesday 1 July 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 95:1]
O come, let us sing to the Lord; let us make a joyful noise to the Rock of our salvation!

MESSAGE OF THE DAY:
[Psalm 94:17-23]
17. Unless the Lord had been my help, I would soon have dwelt in (the land where there is) silence. 
18. When I said: "My foot is slipping," Your mercy and loving-kindness, O Lord, held me up.  
19. In the multitude of my (anxious) thoughts within me, Your comforts cheer and delight my soul!
20. Shall the throne of iniquity have fellowship with You - they who frame and hide their unrighteous doings under (the sacred name of) law?
21. They band themselves together against the life of the (consistently) righteous and condemn the innocent to death.  
22. But the Lord Has become my High Tower and Defense, and my God the Rock of my refuge. 
23. And He will turn back upon them their own iniquity and will wipe them out by means of their own wickedness; the Lord our God will wipe them out.  

[Psalm 94:
Woensdag 1 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 95:1]
Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Psalm 94:17-23]
17. As die Here vir my nie 'n hulp was nie, dan het my siel gou in die stilte gewoon. 
18. As ek dink: "My voet wankel." - dan ondersteun U goedertierenheid my, O Here!
19. As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik U vertroostinge my siel. 
20. Het die regterstoel wat onheil stig, met U gemeenskap; wat moeite versin teen die insettinge in?
21. Hulle bestorm die lewe van die reverdige en veroordeel onskuldige bloed. 
22. Maar die Here is 'n Rotsvesting vir my, en my God die rots van my toevlug.  
23. En Hy laat hulle onregverdigheid op hulle terugkeer, en verdelg hulle in hulle boosheid; die Here onse God verdelg hulle. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Cell phone photo taken inside our house. 
 

Monday, 29 June 2015

PSALM 92, Second section... / Tweede gedeelte...

Tuesday 30 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 119:81]
My soul languishes and grows faint for Your salvation, but I hope in Your Word. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 92, second section...
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 92:10-15]
10. But my horn (emblem of excessive strength and stately grace) You have exalted like that of a wild ox; I am anointed with fresh oil. 
11. My eye looks upon those who lie in wait for me; my ears hear the evildoers that rise up against me. 
12. The (uncompromisingly) righteous shall flourish like the palm tree (be long-lived, stately, upright, usefull and fruitful); they shall grow like a cedar in Lebanon (majestic, stable, durable, and incorruptible).
13. Planted in the house of the Lord, they shall flourish in the courts of Our God. 
14. (Growing in grace) they shall still bring forth fruit in old age; they shall be full of sap (of spiritual vitality) and (rich in the) verdure 
(of trust, love, and contentment.)
15. (They are living memorials) to show that the Lord is upright and faithful to His promises; He is my Rock, and there is no unrighteousness in Him. 

Dinsdag 30 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 119:81]
My siel smag na U heil; op U Woord wag ek.

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 92, Tweede gedeelte...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 92:11-16]
11. Maar U verhoog my horing (van krag, sterkte en koningskap), soos van 'n buffel; ek is met vars olie gesalf.  
12. En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê; my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan.  
13. Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die Libanon. 
14. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.  
15. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees. 
16. Om te verkondig dat die Here reg is, my Rots, en in Hom is geen onreg nie. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Cell phone photo taken in our garden.
 

Sunday, 28 June 2015

PSALM 92.

Monday 29 June 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 91:11,12]
11. For He will give His angels (especially) charge over you to accompany and defend and preserve you, in all your ways of (obedience and service.)
12. They shall bear you up on their hands, lest you dash your foot against a stone. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 92.  
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 92:1-2; 4-9]
1. It is a good and delightful thing to sing praises (with musical accompaniment) to Your Name, O Most High.  
2. To show forth Your loving-kindness in the morning, and Your faithfulness by night. 
4. For You, O Lord, have made me glad by Your works; at the deeds of Your hands, I joyfully sing. 
5. How great are Your doings, O Lord! Your thoughts are very deep.  
6. A man in his rude and uncultivated state knows not, neither does a (self-confident) fool understand this: 
7. That though the wicked spring up like grass, and all evildoers flourish, they are doomed to be destroyed forever. 
8.  But You Lord, are on high forever. 
9. For behold, Your adversaries, O Lord, for behold, Your enemies shall perish; all the evildoers shall be scattered. 

Maandag 29 Junie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 91:11,12]
11. Want Hy sal Sy engele aangaande jou bevel gee, om jou te bewaar op al jou weë. 
12. Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 92.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 92:1-3; 5-10]
1. 'n Psalm. 'n Lied vir die Sabbatdag. 
2. Dit is goed om die Here te loof en tot eer van U Naam te psalmsing, O Allerhoogste. 
3. Om in die môre U goedertierenheid te verkondig en U getrouheid in die nagte;
5. Want U het my bly gemaak, Here, deur U dade; ek jubel oor die werke van U hande. 
6. Hoe groot is U werke , O Here; baie diep is U gedagtes! 
7. 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie: 
8. As die goddelose mense groei soos die plante, en al die werkers van ongeregtigheid bloei, is dit om hulle vir ewig te verdelg. 
9. Maar U is hoog verhewe tot in ewigheid, Here!
10. Want kyk U vyande, O Here, want kyk, U vyande sal vergaan; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan. 

Saturday, 27 June 2015

PSALM 91, Second section. / Tweede gedeelte.

Sunday 28 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 90:4]
For a thousand years in Your sight are but as yesterday when it is past, or as a watch in the night. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 91, Second section...
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 91:9-16]
9. "Because you have made the Lord your refuge, and the Most High Your dwelling place,
10. "There shall no evil befall you, nor any plague or calamity come near your tent (house.)
11. "For He will give His angels (especially) charge over you to accompany and defend and preserve you in all your ways (of obedience and service.)
12. "They shall bear you up on their hands, lest you dash your foot against a stone. 
13. "You shall tread upon the lion and the adder; the young lion and the serpent shall you trample underfoot."
14. 'Because he has set his love upon Me, therefore I will deliver him; I will set him on high, because he knows and understands My Name (has a personal knowledge of My mercy, love, and kindness - trusts and relies on Me, knowing I will never forsake him, no, never.)
15. 'He shall call upon Me, and I will answer him; I will be with him in trouble, I will deliver him and honour him. 
16. 'With long life will I satisfy him and show him My salvation.'"

Sondag 28 Junie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 90:4]
Want duisend jaar is in U oë soos die dag van gister as dit verbyskiet, en soos 'n nagwaak.  

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 91, Tweede gedeelte...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 91:9-16]
9. "Want U, Here, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak. 
10. "Geen onheil sal jou tref, en geen plaag naby jou tent kom nie;
11. "Want Hy sal Sy engele aangaande jou bevel gee, om jou te bewaar op al jou weë. 
12. "Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. 
13. "Op die leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap."
14. 'Omdat hy My liefhet' sê God, 'Daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm omdat hy My Naam ken. 
15. 'Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee. 
16. 'Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom My heil laat sien.'"

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)


PSALM 91.

Saturday 27 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 90:2]
Before the mountains were born, or You brought forth the earth and the world, from everlasting to everlasting You are God. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 91.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 91:1-8]
1. He who dwells in the secret place of the Most High, shall remain stable and fixed under the shadow of the Almighty, (Whose power no foe can withstand).
2. I will say of the Lord: "He is my Refuge and my Fortress, my God; on Him I lean and rely, and in Him I confidently trust!
3. "For (then) He will deliver you from the snare of the fowler and from the deadly pestilence. 
4. "(Then He will cover you with His pinions, and under His wings shall you trust and find refuge; His truth and His faithfulness are a shield and a buckler.  
5. "You shall not be afraid of the terror of the night, nor of the arrow (the evil plots and slanders of the wicked) that flies by day,
6.  "Nor of the pestilence that stalks in darkness, nor of the destruction and sudden death that surprise and lay waste at noonday. 
7. "A thousand may fall at your side, and ten thousand at your right hand, but it shall not come near you. 
8. "Only a spectator shall you be (yourself inaccessible in the secret place of the Most High) as you witness the reward [punishment] of the wicked. 

Saterdagq 27 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 90:2]
Voordat die berge gebore was, en die aarde en die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 91.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 91:1-8]
1. Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. 
2. Ek sal tot die Here sê: "My toevlug en my Bergvesting, my God op wie ek vertrou. 
3. "Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes. 
4. "Hy sal jou dek met Sy vlerke, en onder Sy vleuels sal jy skuil; Sy trou is 'n skild en 'n pantser. 
5. "Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,
6. "Vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat in die middag verwoes nie!
7. "Al val daar duisend aan jou sy, en tienduisend aan jou regterhand - na jou sal dit nie aankom nie. 
8. "Net met jou oë sal jy dit aanskou, en die vergelding van die goddelose sien."

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden. 

Tuesday, 23 June 2015

PSALM 89, third section... / derde gedeelte...

Friday 26 June 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 128:1,2)
1. Blessed are all who fear the Lord, who walk in His ways. 
2. You will eat the fruit of your labour; blessings and prosperity will be yours!

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 89.
1. English - (Amplified Bible Version).
[Psalm 89:28-40]
28. "My mercy and loving-kindness will I keep for him forevermore, and My covenant shall stand fast and be faithful with him. 
29. "His offspring also will I make to endure forever, and his throne as the days of heaven. 
30. "If his children forsake My law and walk not in My ordinances,
31. "If they break or profane My statutes and keep not My commandments,
32. "Then will I punish their transgression with the rod (of chastisement), and their iniquity with stripes.   
33. "Nevertheless, My loving-kindness will I not break off from him, nor allow My faithfulness to fail (to lie and be false to him.)
34. "My covenant will I not break or profane, nor alter the thing that is gone out of My lips. 
35. "Once (for all) have I sworn by My holiness, which cannot be violated; I will not lie to David:
36. "His Offspring shall endure forever, and his throne (shall continue) as the sun before Me. 
37. "It shall be established forever as the moon, the faithful witness in the heavens. Selah (pause and calmly think of that!)"
38. 'But (in apparent contradiction to all this), You - (even the faithful Lord) have cast off and rejected; You have been full of wrath against Your anointed. 
39. 'You have despised and loathed and renounced the covenant with Your servant; You have profaned his crown by casting it to the ground. 
40. 'You have broken down all his hedges and his walls; You have brought his strongholds to ruin.'"
 
Vrydag 26 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 128:1,2)
1. Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in Sy weë wandel!
2. Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 89.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 89:29-41]
29. "Vir ewig sal Ek My goedertierenheid vir hom bewaar, en My verbond bly vir hom vas. 
30. "En Ek sal sy nageslag vir ewig laat duur en sy troon soos die dae van die hemel. 
31. "As sy kinders My wet verlaat, en in My regte nie wandel nie;
32. "As hulle My insettinge ontheilig, en My gebooie nie hou nie,
33. "Dan sal Ek hulle oortreding met die roede besoek, en met plae hulle ongeregtigheid. 
34. "Maar My goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en My trou nie verbreek nie. 
35. "Ek sal My verbond nie ontheilig nie, en wat oor My lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie. 
36. "Een maal het Ek gesweer by My heiligheid: Waarlik, Ek sal vir Dawid nie lieg nie!
37. "Sy nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My. 
38. "Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou. Sela."
39. 'Maar U het self verstoot en verag, U het toornig geword teen U gesalfde.  
40. 'U het die verbond van U kneg tot niet gemaak, U het sy kroon ontheilig teen die grond. 
41. 'U het al sy mure stukkend gebreek, sy vestings 'n puinhoop gemaak.'"

Many thanks to Greg Olsen for this beautiful illustration of Jesus' love and compassion. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

Monday, 22 June 2015

PSALM 89. Second section... Tweede gedeelte

Tuesday 23 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 96:1-4]
1. O sing to the Lord a new song; sing to the Lord, all the earth!
2. Sing to the Lord, bless (affectionately praise) His Name; show forth His salvation from day to day. 
3. Declare His glory among the nations, His marvellous works among the peoples. 
4. For great is the Lord and greatly to be praised; He is to be reverently feared and worshiped above all (so-called) gods. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 89. 
1. English - (Amplified Bible Version.) 
[Psalm 89:16-27]
16. In Your Name they rejoice all the day, and in your righteousness they are exalted.   
17. For You are the glory of their strength (their proud adornment,) and by Your favour our horn is exalted, and we walk with uplifted faces!
18. For our shield belongs to the Lord, and our king to the Holy One of Israel.  
19. Once You spoke in a vision to Your devoted ones and said: "I have endowed one who is mighty (a hero, giving him the power to help - to be a champion for Israel); I have exalted one chosen from among the people. 
20. "I have found David My servant; with My holy oil have I anointed him. 
21. "With whom My hand shall be established and ever abide; My arm also shall strengthen him. 
22. "The enemy shall not exact from him or do him violence or outwit him, nor shall the wicked afflict and humble him. 
23. "I will beat down his foes before his face and smite those who hate him. 
24. "My faithfulness and My mercy and loving-kindness shall be with him, and in My Name shall his horn be exalted: (great power and prosperity shall be conferred upon him.)
25. "I will set his hand in control also on the (Mediterranean) Sea, and his right hand on the rivers (Euphrates with its tributaries.)
26. "He shall cry to Me: 'You are my Father, my God, and the Rock of my salvation!'
27. "Also I will make him the firstborn, the highest of the kings of the earth."

Dinsdag 23 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 96:1-4]
1. Sing tot eer van die Here 'n nuwe lied; sing voor die Here, O ganse aarde!
2. Sing tot eer van die Here, loof Sy Naam, verkondig Sy heil van dag tot dag. 
3. Vertel onder die nasies Sy eer, onder die volke Sy wonders. 
4. Want die Here is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 89.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 89:17-28]
17. In U Naam juig hulle die hele dag, en deur U geregtigheid word hulle verhef. 
18. Want U is hulle Magtige Sieraad, en deur U welbehae word ons horing verhef. 
19. Want aan die Here behoort ons skild, en ons koning aan die heilige van Israel. 
20. Toe het U in 'n gesig gespreek met U gunsgenoot en gesê: "Ek het hulp verleen aan 'n held, 'n uitverkorene uit die volk verhef. 
21. "Ek het Dawid My kneg, gevind, met My heilge olie hom gesalf,
22. "Met wie My hand bestendig sal wees; ook sal My arm hom versterk. 
23. "Die vyand sal hom nie oorval en die kwaaddoener hom nie verdruk nie;
24. "Maar ek sal Sy teëstanders voor hom weg verpletter; en die wat hom haat, sal Ek verslaan. 
25. "En My trou en My goedertierenheid sal met hom wees, en deur My Naam sal sy horing verhef word. 
26. "En Ek sal sy hand lê op die see en sy regterhand oo die riviere. 
27. "Hy is dit wat My sal noem; 'U is my Vader, my God, en die Rots van my heil.'
28. "Ja, Ek sal hom 'n eersgeborene maak, die hoogste onder die konings van die aarde." 
 
(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Many thanks to whoever used the candles to illustrate Psalm 119:34. "Give me understanding, that I may keep Your law; yes, I will observe it with my whole heart." May you be blessed! May you cling to God's gift to understand the Word. Amen. 


Friday, 19 June 2015

PSALM 89.

Weekend 20 & 21 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 124:8 Our help is in the Name of the Lord, Who made heaven and earth. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 89. 
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 89:1-15] 
A skillful song, or reflective poem, of Ethan the Ezrahite. 
1. I will sing of the mercy and loving-kindness of the Lord forever; with my mouth will I make known Your faithfulness from generation to generation. 
2. For I have said: "Mercy and loving-kindness shall be built up forever; Your faithfulness will You establish in the very heavens (unchangeable and perpetual.) 
3. "(You have said:) 'I have made a covenant with My chosen one, I have sworn to David My servant. 
4. 'Your seed I will establish forever, and I will build up your throne for all generations.' Selah. (Pause and calmly think of that!)
5. "Let heaven, (the angels) praise Your wonders O Lord, Your faithfulness also in the assembly of the holy ones (the holy angels.)
6. "For who in the heavens can be compared to the Lord? Who among the mighty (heavenly beings) can be likened to the Lord? 
7. "A God greatly feared and revered in the council of the holy (angelic) ones, and to be feared and worshipfully revered above all those who are round about Him!
8. "O Lord God of hosts, who is a mighty one like unto You, O Lord? And Your faithfulness is round about You (an essential part of You at all times.) 
9. "You rule the raging of the sea; when its waves arise, You still them. 
10. "You have broken Rahab (Egypt) in pieces; with Your mighty arm You have scattered Your enemies. 
11. "The heavens are Yours, the earth also is Yours; the world and all that is in it, You have founded them. 
12. "The north and the south, You have created them; Mount Tabor and Mount Hermon joyously praise Your Name. 
13. "You have a mighty arm; strong is Your hand, Your right hand is soaring high. 
14. "Righteousness and justice are the foundation of Your throne; mercy and loving-kindness and truth go before Your face.  
15. "Blessed (happy, fortunate, to be envied) are the people who know the joyful sound (who understand and appreciate the spiritual blessings symbolized by the feasts); they walk, O Lord, in the light and favour of Your countenance! 

Naweek 20 & 21 Junie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 124:8]
Ons hulp is in die Naam van die Here, wat hemel en aarde gemaak het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 89.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 89:1-16] 
1. 'n Onderwysing van Etan, die Esrahiet.
2. Die goedertierenhede van die Here wil ek vir ewig besing; ek wil U trou bekend maak met my mond, van geslag tot geslag. 
3. Want ek het gesê: "Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele - daar bevestig U, U trou."
4. "'Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, met 'n eed aan Dawid My kneg belowe:
5. 'Tot in ewigheid sal Ek jou nageslag bevestig, en jou troon opbou van geslag tot geslag.' Sela. 
6. "En die hemele loof U wondermag, O Here, ook U trou in die vergadering van die heiliges.
7. "Want wie kan in die hemel met die Here vergelyk word? Wie is soos die Here onder die hemelinge?
8. "'n God, grootliks gedug in die raad van die heiliges, en vreeslik bo almal wat rondom Hom is.  
9. "O Here, God van die leërskare, wie is soos U? Grootmagtig is U O Here, en U trou is rondom U!
10. "Ú heers oor die trotsheid van die see; as sy golwe hulle verhef, bring U hulle tot bedaring. 
11. "U het Rahab (Egipte) verbrysel soos een wat verslaan is, met U sterke arm U vyande verstrooi. 
12. "Aan U behoort die hemel, aan U ook die aarde; die wêreld en sy volheid - U het dit gegrond,
13. "Die noorde en die suide - U het dit geskape; Tabor en Hermon jubel in U Naam.
14. "U het 'n arm met mag; U hand is sterk, U regterhand verhewe. 
15. "Geregtigheid en reg is die grondslag van U troon; goedertierenheid en trou gaan voor U aangesig uit.
16. "Welgeluksalig is die volk wat die geklank ken; O Here; hulle wandel in die lig van U aangesig."

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en geliefde gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to John Hagee Ministries for this very relevant and powerful section of Scripture, taken from the Psalms, and that I am able to use it for my blog. 


Tuesday, 16 June 2015

PSALM 86 contd... / vervolg...

Friday 19June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 91:15,16]
15. He shall call upon Me, and I will
 answer him; I will be with him in trouble, I will deliver him and honour him. 
16. With long life will I satisfy him, and show him My salvation. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 86, cont...
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 86:11-17]
11. Teach me Your way, O Lord, that I may walk and live in Your truth; direct and unite my heart, (solely, reverently) to fear and honour Your Name. 
12. I will confess and praise You, O Lord my God, with my whole (united) heart; I will glorify Your Name forevermore.  
13. For great is Your mercy and loving-kindness toward me; and You have delivered me from the depths of Sheol (from the exceeding depths of affliction.) 
14. O God, the proud and insolent are risen against me; a rabble of violent and ruthless men has sought and demanded my life, and they have not set You before them.  
15. But You O Lord, are a God merciful and gracious, slow to anger and abounding in mercy and loving-kindness and truth. 
16. O turn to me and have mercy and be gracious to me; grant strength (might and inflexibility to temptation) to Your servant and save the son of Your handmaiden. 
17. Show me a sign of (Your evident) goodwill and favour, that those who hate me may see it and be put to shame, because You Lord, (will show Your approval of me when You) help and comfort me. 
 
Vrydag 19 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 91:15,16]
15. Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee. 
16. Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom My heil laat sien. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Psalm 86, vervolg...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 86:11-17]
11. Leer my Here, U weg: ek sal in U waarheid wandel; verenig my hart tot die vrees van U Naam. 
12. Here my God, ek wil U loof met my hele hart en U Naam vir ewig eer;
13. Want U goedertierenheid is groot oor my,  en U het my siel uit die doderyk diep daaronder gered. 
14. O God, vermeteles het teen my opgestaan, en 'n bende tiranne soek my lewe; en hulle stel U nie voor hul oë nie.  
15. Maar U Here, is 'n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou.  
16. Wend U tot my en wees my genadig; gee U sterkte aan U kneg en verlos die seun van U diensmaagd. 
17. Doen aan my 'n teken ten goede; sodat my haters dit sien en beskaamd kan staan, omdat U O Here, my gehelp en getroos het. 
 
(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to John Hagee Ministries for being able to use this very powerful picture for my blog. 


Monday, 15 June 2015

PSALM 86.

Tuesday 16 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 119:105]
Your Word is a lamp to my feet, and a light to my path. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 86.
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 86:1-10]
A prayer of David. 
1. Incline Your ear O Lord, and answer me, for I am poor and distressed, needy and desiring. 
2. Preserve my life, for I am godly and dedicated; O my God, save Your servant, for I trust in You (leaning and believing on You, committing all and confidently looking to You, without fear or doubt.)
3. Be merciful and gracious to me, O Lord, for to You do I cry all the day. 
4. Make me Your servant, to rejoice, O Lord, for to You do I lift myself up. 
5. For You O Lord, are good, and ready to forgive (our trespasses, sending them away, letting them go completely and forever); and You are abundant in mercy and loving-kindness to all those who call upon You. 
6. Give ear O Lord, to my prayer; and listen to the cry of my supplications. 
7. In the day of my trouble, I will call on You, for You will answer me. 
8. There is none like unto You among the gods, O Lord, neither are their works like unto Yours. 
9. All nations whom You have made shall come and fall down before You, O Lord; and they shall glorify Your Name. 
10. For You are great and work wonders! You alone are God. 

Dinsdag 16 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 119:105]
U Woord is 'n lamp vir my voet, en 'n lig vir my pad. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 86.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 86:1-10]
1. 'n Gebed van Dawid. Here, neig U oor, verhoor my, want ek is ellendig en behoeftig. 
2. Bewaar my siel, want 'n gunsgenoot is ek; U my God, verlos U kneg wat op U vertrou. 
3. Wees my genadig, O Here, want ek roep U aan die hele dag deur. 
4. Verbly die siel van U kneg, want tot U, O Here, hef ek my siel op. 
5. Want U, O Here, is goed en vergewensgesind, en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep. 
6. Here, luister na my gebed, en let op die stem van my smekinge. 
7. In die dag van my benoudheid roep ek U aan, want U verhoor my. 
8. Daar is niemand soos U onder die gode, Here, en daar is niks soos U werke nie. 
9. Al die nasies wat U gemaak het, sal kom en hulle voor U aangesig neerbuig, Here, en hulle sal U Naam eer. 
10. Want U is groot en doen wonders, U alleen is God. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Bible with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to John Hagee Ministries for being able to use this picture. What a lovely way to illustrate Psalm 46:10. 



 

Sunday, 14 June 2015

PSALM 85.

Monday 15 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 35:1]
A Psalm of David. 
Plead my cause, O Lord, with those who strive with me, fight against those who fight against me. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 85.
1. English - (New English Translation)
[Psalm 85:6-13]
6. Will you not revive us once more? Then Your people will rejoice in You!
7. O Lord, show us Your loyal love! Bestow on us Your deliverance!
8. I will listen to what God the Lord says. For He will make peace with His people, His faithful followers. Yet they must not return to their foolish ways. 
9. Certainly His loyal followers will soon experience His deliverance; then His splendour will again appear in our land. 
10. Loyal love and faithfulness meet; deliverance and peace greet each other with a kiss. 
11. Faithfulness grows from the ground, and deliverance looks down from the sky. 
12. Yes, the Lord will bestow His good 
blessings, and our land wil yield its crops. 
13. Deliverance goes before Him, and prepares a pathway for Him. 

Maandag 15 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 35:1]
'n Psalm van Dawid. 
Here, twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 85. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 85:7-14]
7. Sal Ú ons nie weer lewend maak, sodat U volk in U bly kan wees nie?
8. Laat ons U goedertierenheid sien, O Here, en gee ons U heil!
9. Ek wil hoor dat God die Here spreek. Ja, Hy spreek vrede vir Sy volk en vir Sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie!
10. Gewis, Sy heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan woon. 
11. Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus mekaar. 
12.  Trou spruit uit die aarde en geregtigheid kyk uit die hemel neer. 
13. Ook gee die Here die goeie, en ons land lewer sy opbrings. 
14. Geregtigheid gaan voor Hom uit, en dit let op die weg van Sy voetstappe. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Many thanks for this very inspiring prayer from: "Strengthen Our Faith."

Friday, 12 June 2015

PSALM 84.

Sunday 14 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 119:89,90]
89. Your Word, O Lord, is eternal; it stands firm in the heavens. 
90. Your faithfulness endures to all generations; You established the earth, and it endures. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 84.
1. English - (New International Version)
[Psalm 84:10-12]
10. Better is one day in Your courts  than a thousand elsewhere; I would rather be a doorkeeper in the house of my God, than dwell in tents of the wicked.  
11. For the Lord God is a sun and shield; the Lord bestows favour and honour; no good thing does He withhold from those whose walk is blameless. 
12. O Lord Almighty, blessed is the man who trusts in You!  

Sondag 14 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 119:89,90]
89. Vir ewig, O Here, staan U Woord vas in die hemele. 
90. U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde bevestig, en dit bly staan. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 84. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 84:11-13]
11. Want 'n dag in U voorhowe is beter as duisend; ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van my God, as om te woon in die tente van goddeloosheid. 
12. Want die Here God is 'n son en skild; die Here sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou van die wat in opregtheid wandel nie. 
13. Here van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou!
Many thanks to John Hagee Ministries for this beautiful and very effective photo.  

Tuesday, 9 June 2015

PSALM 73.

Saturday 13 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 72:13,14]
13. He will spare the poor and needy, and will save the souls of the needy.  
14. He will redeem their life from oppression and violence; and precious shall be their blood in His sight. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 73.
1. English - (New English Translation.)
23. But I am continually with You; You hold my right hand.  
24. You guide me with Your wise advice and then You will lead me to a position of honour. 
25. Whom do I have in heaven but You? I desire no One but You on earth. 
26. My flesh and my heart may grow weak, but God always protects my heart and gives me stability. 
27. Yes, look! Those far from You die; You destroy everyone who is unfaithful to You. 
28. But as for me, God's presence is all I need. I have made the Sovereign Lord my shelter, as I declare all the things You Have done. 
 
Saterdag 13 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 72:13,14]
13. Hy sal Hom ontferm oor die arme en behoeftige, en die siele van die behoeftiges sal Hy red. 
14. Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in Sy oë. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 73. 
1. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 73:23-28]
23. Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat. 
24. U sal my lei deur U raad en my daarna in heerlikheid opneem. 
25. Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie. 
26. Al beswyk my vlees en my hart - God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid. 
27. Want kyk, die wat hulle ver van af hou, vergaan; roei almal uit wat van afhoereer. 
28. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed  om naby God te wees; in die Here Here het ek my toevlug gestel, om al U werke te vertel. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

Cell phone photo taken in our porch. 

Saturday, 6 June 2015

PSALM 71, second section... / tweede gedeelte...

Monday 8 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 119:11,12]
11. Your Word I have laid up in my heart, that I might not sin against You. 
12. Blessed are You, O Lord; teach me Your statutes. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 71, second section ...
[Psalm 71:13-24]
13. Let them be put to shame and consumed who are adversaries to my life; let them be covered with reproach, scorn and dishonour who seek and require my hurt. 
14. But I will hope continually, and will praise You yet more and more.  
15. My mouth shall tell of Your righteous acts, and of Your deeds of salvation all the day, for their number is more than I know. 
16. I will come in the strength and with the mighty acts of the Lord God; I will mention and praise Your righteousness, even Yours alone. 
17. O God, You have taught me from my youth, and hitherto have I declared Your wondrous works. 
18. Yes, even when I am old and gray-headed, O God, forsake me not, (but keep me alive) until I have declared Your Mighty strength to [this] generation, and Your Might and Power to all that are to come. 
19. Your righteousness also O God, is very high, (reaching to the heavens), You Who have done great things; O God, who is like You, or who is Your equal?
20. You Who have shown us (all) troubles great and sore will quicken us again and will bring us up again from the depths of the earth. 
21. Increase my greatness (my honour) and turn and comfort me. 
22. I will also praise You with the harp, even Your truth and faithfulness, O my God; unto You will I sing praises with the lyre, O Holy One of Israel. 
23. My lips shall shout for joy when I sing praises to You, and my inner being, which You Have redeemed. 
24. My tongue also shall talk of Your righteousness all the day long; for they are put to shame, for they are confounded, who seek and demand my hurt.  
 
Maandag 8 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 119:11,12]
11. Ek het U Woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie. 
12. Lofwaardig is U O Here! Leer my U insettinge

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 71, tweede gedeelte ...
[Psalm 71:13-24]
13. Laat hulle wat my as vyand behandel, beskaamd staan, verteer word; laat hulle wat my ongeluk soek, hulleself toedraai in smaad en skande. 
14. Maar ék sal altyddeur hoop en al U lof vermeerder. 
15. My mond sal U geregtigheid vertel, die hele dag U heil; want ek ken nie die maat daarvan nie. 
16. Ek sal kom met die magtige dade van die Here Here; ek sal U geregtigheid vermeld, dié van U alleen. 
17. O God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe, verkondig ek U wonders. 
18. En ook tot die ouderdom en die grysheid toe - O God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag U arm verkondig, aan almal wat sal kom, U mag. 
19. Ook is U geregtigheid, O God, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, O God, wie is soos U?
20. U wat my baie en bange node laat sien het, sal my weer lewend maak, en my weer ophaal uit die watervloede van die aarde. 
21. Vermeerder my grootheid, en wend U om en troos my. 
22. So wil ek U dan ook loof met die instrument van die harp, U trou, my God! Ek wil psalmsing tot U eer op die siter, O Heilige van Israel!
23. My lippe sal jubel as ek psalmsing tot U eer, en my siel, wat U verlos het. 
24. Ook sal my tong U geregtigheid die hele dag prys, want hulle het beskaamd gestaan, want hulle wat my ongeluk soek, het rooi van skaamte geword. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Many thanks for this beautiful picture presented to me by Rosan Marais. Thank you also that I will be able to use it for my blog. 






Wednesday, 3 June 2015

PSALM 71.

Weekend 6 & 7June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 71: 8,9]
8. My mouth shall be filled with Your praise, and with Your honour all the day. 
9. Cast me not off, nor send me away in the time of old age; forsake me not when my strength is spent and my powers fail. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 71.
1. English - (Amplified Bible Version) 
[Psalm 71:1-12]
1. In You, O Lord, do I put my trust and confidently take refuge; let me never be put to shame or confusion!
2. Deliver me in Your righteousness and cause me to escape; bow down Your ear to me and save me!
3. Be to me a Rock of Refuge in which to dwell, and a Sheltering Stronghold to which I may continually resort, which You have appointed to save me, for You are my Rock  and my Fortress. 
4. Rescue me, O my God, out of the hand of the wicked, out of the grasp of unrighteous and ruthless man. 
5. For You are my hope; O Lord God, You are my Trust from my youth and the source of my confidence. 
6. Upon You have I leaned and relied from birth; You are He Who took me from my mother's womb and You have been my benefactor from that day. My praise is continually of You. 
7. I am as a wonder and surprise to many, but You are my Strong Refuge. 
8. My mouth shall be filled with Your praise and with Your honour all the day. 
9. Cast me not off nor send me away in the time of old age; forsake me not when my strength is spent and my powers fail. 
10. For my enemies talk against me; those who watch for my life consult together. 
11. Saying: "God Has forsaken him; pursue and persecute and take him, for there is none to deliver him."
12. O God, be not far from me! O my God, make haste to help me!

Naweek 6 & 7 Junie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 71:8,9]
8. My mond is vol van U lof, die hele dag van U roem. 
9. Verwerp my nie in die tyd van die ouderdom nie, verlaat my nie as my krag gedaan is nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 71.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Psalm 71:1-12]
1. By U, O Here, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie!
2. Red my deur U geregtigheid, en bevry my; neig U oor tot my, en verlos my!
3. Wees vir my 'n rots om in te woon, om gedurig in te gaan; U wat bevel gegee het om my te verlos, want U is my Rots en my Bergvesting!
4. My God, red my uit die hand van die goddelose, uit die mag van hom wat onreg doen, en van die geweldenaar. 
5. Want U is my verwagting, Here Here, my vertroue van my jeug af. 
6. Op U het ek gesteun van die geboorte af, van die moederskoot af is U my Bevryder.  
7. Ek was vir baie soos 'n wonder; maar U is my Magtige Toevlug. 
8. My mond is vol van U lof, die hele dag van U roem. 
9. Verwerp my nie in die tyd van die ouderdom nie, verlaat my nie as my krag gedaan is nie. 
10. Want my vyande praat van my, en die wat op my lewe loer, hou saam raad. 
11. En sê: "God het hom verlaat; agtervolg en gryp hom, want daar is geen redder nie!"
12. O God, wees nie ver van my af nie; my God, maak tog gou om my te help!

(DV. I will share some well-known and favourite sections in the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Monday, 1 June 2015

PSALM 67.

Tuesday 2 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 68:20]
God is to us a God of deliverances and salvation; and to God the Lord, belongs escape from death [setting us free]. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 67.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 67:1-7]
1. God be merciful and gracious to us, and bless us, and cause His face to shine upon us, and among us - Selah [pause, and calmly think of that!]
2. That Your way may be known upon earth, Your saving power [Your deliverances and Your salvation] among all nations. 
3. Let the peoples praise You [turn away from their idols] and give thanks to You, O God; let all the peoples praise and give thanks to You. 
4. O, let the nations be glad and sing for joy, for You will judge the peoples fairly and guide, lead, or drive the nations upon earth. Selah. [pause, and calmly think of that]!
5. Let the peoples praise You [turn away from their idols], and give praise to You, O God; let all the peoples praise and give thanks to You! 
6. The earth has yielded its harvest [in evidence of God's approval]; God, even our own God, will bless us. 
7. God will bless us, and all the ends of the earth shall reverently fear Him. 

Dinsdag 2 Junie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 68:21)
God is vir ons 'n God van verlossinge, en die Here Here het uitkomste teen die dood. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 67.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 67:2-8]
2. Mag God ons genadig wees en ons seën; mag Hy Sy aangesig 
ons laat skyn!
Sela. 
3. Sodat die mense op aarde U weg kan ken, onder al die nasies U heil. 
4. Die volke sal U loof, O God, die volke almal saam, sal U loof. 
5. Die nasies sal bly wees en jubel, omdat U die volke regverdig oordeel, en die nasies op aarde lei. Sela. 
6. Die volke sal U loof, O God, die volke almal saam sal U loof. 
7. Die aarde het sy opbrings gelewer; God, onse God, sal ons seën. 
8. God sal ons seën, en al die eindes van die aarde sal Hom vrees. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

Many thanks to John Hagee Ministries for this beautiful and relevant photo.