Thursday, 4 August 2016

STEPHEN, THE FIRST MARTYR FOR CHRIST, Section 2. /. STÉPHANUS, DIE EERSTE MARTELAAR VIR CHRISTUS, Tweede gedeelte.

Weekend 13 & 14 August 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Jeremiah 20:13)
Sing to the Lord! Praise the Lord! For He rescues the oppressed from the clutches of evildoers. 

MESSAGE OF THE DAY:
STEPHEN, FIRST MARTYR FOR CHRIST, Second section ...  
(Acts 7:1-10)
1. And the high priest asked Stephen: "Are these charges true?"
2. And he answered: "Brethren and fathers, listen to me! The God of glory appeared to our forefather Abraham when he was still in Mesopotamia, before he (went to) live in Haran. 
3. "And He said to him: 'Leave your own country and your relatives, and come into the land (region) that I will point out to you.'
4. "So then he went forth from the land of the Chaldeans and settled in Haran. And from there, after his father died, (God) transferred him to this country in which you are now dwelling. 
5. "Yet He gave him no inheritable property in it, (no) not even enough ground to set his foot on; but He promised that He would give it to him for a permanent possession, and to his descendants after him, even though (as yet) he had no child. 
6. "And this is (in effect) what God told him: 'That his descendants would be aliens (strangers) in a land belonging to other people, who would bring them into bondage and ill-treat them 400 years.'
7. "'But I will judge the nation to whom they will be slaves,'" said God, "and after that they will escape and come forth, and worship Me in this (very) place.'"
8. "And (God) made with Abraham a covenant (an agreement to be religiously observed) of which circumcision was the seal. And under these circumstances (Abraham) became the father of Isaac, and circumcised him on the eighths day; and Isaac (did so) when he became the father of Jacob, and Jacob (when each of his sons was born), the twelve patriarchs.  
9. "And the patriarchs (Jacob's sons) boiling with envy and hatred and anger; sold Joseph into slavery in Egypt; but God was with him,
10. "And delivered him from all his distressing afflictions and won him goodwill and favour, and wisdom and understanding in the sight Pharaoh, king of Egypt, who made him governour over Egypt and all his house." 

Naweek 13 & 14 Augustus 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Jeremia 20:13)
Sing tot eer van die Here, prys die Here! Want Hy het die siel van die behoeftige uit die hand van die kwaaddoeners verlos. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
(STÉFANUS, EERSTE MARTELAAR VIR CHRISTUS, Tweede gedeelte ...
(Handelinge 7:1-10)
1. Toe sê die hoëpriester: "Is hierdie dinge dan so?"
2. En hy sê: "Broeders en vaders luister! Die God van die heerlikheid het verskyn aan ons vader Abraham toe hy in Mesopotamië was, voordat hy in Haran gewoon het, 
3. "En vir hom gesê: 'Trek uit jou land en uit jou familie, en kom na die land wat Ek jou sal wys.'
4. "Toe het hy getrek uit die land van die Chaldeërs en in Haran gaan woon; en ná die dood van sy vader, het Hy hom daarvandaan laat verhuis na hierdie land waarin julle nou woon.
5. "En Hy het hom geen erfdeel daarin gegee nie, selfs nie 'n voetbreed nie, maar Hy het belowe om dit aan hom en sy nageslag ná hom as eiendom te gee, toe hy nog geen kind gehad het nie. 
6. "En God het aan hom dít gesê: 'dat sy nageslag bywoners in 'n vreemde land sou wees, en die mense hulle tot slawe sou maak, en mishandel -vier honderd jaar lank. 
7. "'En die nasie aan wie hulle diensbaar sal wees, sal Ek oordeel,'" het God gesê, 'En daarna sal hulle uittrek, en My in hierdie plek dien.'
8. "En Hy het hom die verbond van die besnydenis gegee, en so het hy die vader van Isak geword en hom die agtste dag besny; en Isak het die vader van Jakob geword, en Jakob die vader van die twaalf aartsvaders. 
9.  "En die aartsvaders was jaloers op Josef en het hom verkoop na Egipte toe; maar God was met hom, 
10. "En het hom uit al sy verdrukkinge verlos en hom guns en wysheid geskenk voor Farao, die koning van Egipte; en dié het hom goewerneur gemaak oor Egipte en oor sy hele huis."

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.             /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Many thanks to whoever posted the above on Face Book, to illustrate Psalm 25:4)



No comments:

Post a Comment