Monday, 30 September 2013

WHERE THE SPIRIT OF THE LORD IS, THERE IS FREEDOM / WAAR DIE GEES VAN DIE HERE IS, DAAR IS VRYHEID.

30 September 2013. 
WHERE THE SPIRIT OF THE LORD IS, THERE IS FREEDOM:
1. English - (NIV Translation)
[2 Corinthians 3:17-18]
17. Now the Lord is the Spirit, and where the Spirit of the Lord is, there is freedom.
18. And we, who with unveiled faces all reflect the Lord's glory, are being transformed into His likeness with ever-increasing glory, which comes from the Lord, Who is the Spirit. 

WAAR DIE GEES VAN DIE HERE IS, DAAR IS VRYHEID:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[2 Korinthiërs 3:17-18]
17. Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. 
18. En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is. 

      Photo taken with my cell phone. 
      Foto geneem met my selfoon. 

Saturday, 28 September 2013

ANYONE WHO SPEAKS AGAINST THE HOLY SPIRIT / LASTERING TEEN DIE HEILIGE GEES.

29 September 2013. 
ANYONE WHO SPEAKS AGAINST THE HOLY SPIRIT:
1. English - (NIV Translation)
[Matthew 12:31-32]
31. JESUS SAID: "And so I tell you, every sin and blasphemy will be forgiven men, but the blasphemy against the Spirit will not be forgiven. 
32. "Anyone who speaks a word against the Son of Man will be forgiven, but anyone who speaks against the Holy Spirit will not be forgiven, either in this age or in the age to come."

LASTERING TEEN DIE HEILIGE GEES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 22:31-32]
31. "Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie. 
32. " En elkeen wat 'n woord spreek teen die Seun van die Mens, dit sal hom vergewe word; maar elkeen wat spreek teen die Heilige Gees, dit sal hom nie vergewe word nie, nie in hierdie eeu en ook nie in die toekomende nie."

    Photo by / Foto deur: Martin Heigan.

THE SPIRIT OF GOD, LIKE A DOVE / DIE GEES VAN GOD, SOOS 'N DUIF.

28 September 2013. 
THE SPIRIT OF GOD, LIKE A DOVE:
1. English - (NIV Translation)
[Matthew 3:16-17]
16. As soon as Jesus was baptised, He went up out of the water. At that moment heaven was opened, and He saw the Spirit of God descending like a dove and lighting on Him. 
17. And a voice from heaven said: "This is My Son, Whom I love; with Him I Am well pleased."

DIE GEES VAN GOD - SOOS 'N DUIF:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 3:16-17]
16. En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop,
en Hy sien die Gees van God soos 'n duif neerdaal en op Hom kom. 
17. En daar kom 'n stem uit die hemele wat sê: "Dit is My geliefde Seun in Wie Ek 'n welbehae het."

    Photo by / Foto deur: Martin Heigan. 

Friday, 27 September 2013

WE ARE TEMPLES OF GOD / ONS IS TEMPELS VAN GOD.

27 September 2013. 
WE ARE TEMPLES OF GOD:
1. English - (NIV Translation)
[1 Corinthians 3:16-17]
16. Don't you know that you yourselves are God's temple and that God's Spirit lives in you?
17. Of anyone destroys God's temple, God will destroy him; for God's temple is sacred, and you are that temple. 

ONS IS TEMPELS VAN GOD:
2. Afrikaans - (OuAfrikaanse Vertaling)
[1 Korinthiërs 3:16,17]
16. Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is, en die Gees van God in julle woon nie?
17. As iemand die tempel van God skend, sal God hom skend; want die tempel van God is heilig, en dit is julle. 
  
     Photo by / Foto deur: Martin Heigan. 


    




Thursday, 26 September 2013

THE HOLY SPIRIT OF GOD / DIE HEILIGE GEES VAN GOD.

26 September 2013
THE HOLY SPIRIT OF GOD:
1. English - (Amplified Bible Version)
[1 Corinthians 2:10-12]
10. Yet to us God Has unveiled and revealed them by and through His Spirit, for the (Holy) Spirit searches diligently, exploring and examining everything, even sounding the profound and bottomless things of God (devine counsels and things hidden and beyond man's scrutiny).
11. For what person perceives (knows and understands) what passes through a man's thoughts except the man's own spirit within him? Just so no one discerns  (comes to know and comprehend) the thougts of God except the Spirit of God. 
12. Now we have not received the spirit (that belongs to) the world, but the (Holy) Spirit Who is from God, (given to us) that we might realize and comprehend and appreciate the gifts (of divine favour and blessing so freely and lavishly) bestowed on us by God. 

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[1 Korintiërs 2:10-12]
10. Maar God het dit aan ons deur Sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God. 
11. Want wie van die mense weet wat in 'n mens is, behalwe die gees van die mens wat in hom is? So weet niemand wat in God is nie, behalwe die Gees van God. 
12. Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het. 

Photo by / Foto deur: Martin Heigan

Wednesday, 25 September 2013

THE COMFORTER, THE HOLY SPIRIT / DIE TROOSTER, DIE HEILIGE GEES.

25 September 2013. 
THE COMFORTER, THE HOLY SPIRIT:
Part 4.
1. English - (Amplified Bible Version)
[John 14:31]
"But (satan is coming and) I do as the Father Has commanded Me, so that the world may know (be convinced) that I love the Father and that I do only what the Father has instructed Me to do. (I act in full agreement with His orders).
Rise, let us go away from here." 
[Isaiah 63:10-11]
10. But they rebelled and grieved His Holy Spirit; therefore He turned to become their enemy and Himself fought against them.  
11. Then His people (seriously) remembered the days of old, of Moses and his people (and they said): "Where is He Who brought (our fathers) up out of the (Red) Sea, with (Moses and the other)  shepherds of His flock? Where is He Who put His Holy Spirit within their midst?"

DIE TROOSTER, DIE HEILIGE GEES:
Gedeelte 4.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 14:31]
"Maar dat die wêreld kan weet dat Ek die Vader liefhet en doen net soos die Vader My beveel het - staan op, laat ons hiervandaan weggaan."
[Jesaja 63:10-11]
10. Maar hulle was wederstrewig en het Sy Heilige Gees bedroef; daarom het Hy vir hulle in 'n vyand verander: Hy self het teen hulle gestry. 
11. Toe het Sy volk gedink aan die dae van die ou tyd, van Moses: Waar is Hy wat hulle uit die see laat optrek het saam met die herder van Sy kudde? Waar is Hy wat Sy Heilige Gees in hulle midde gegee het?

Photo by / Foto deur: Martin Heigan. 

Monday, 23 September 2013

THE COMFORTER, THE HOLY SPIRIT / DIE TROOSTER, DIE HEILIGE GEES.

23 September 2013.
THE COMFORTER, THE HOLY SPIRIT:
Part 3.
1. English - (Amplified Bible Version)
[John 14:29-30]
29. "And now I have told you (this) before it occurs, so that when it does take place you may believe and have faith in and rely on Me.
30. "I will not talk with you much more, for the prince (evil genius, ruler) of the world is coming. And he has no claim on Me. (He has nothing in common with Me; there is nothing in Me that belongs to him, and he has no power over Me.)"
[Galatians 4:6-7]
6. "And because you (really) are (His) sons, God has sent the (Holy) Spirit of His Son into our hearts, crying; 'Abba (Father)! Father!'
7. "Therefore you are no longer a slave (bond servant) but a son; and if a son, then, (it follows that you are) an heir by the aid of God, through Christ."

DIE TROOSTER, DIE HEILIGE GEES:
Gedeelte 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 14:29-30]
29. "En nou het Ek dit aan julle gesê voordat dit gebeur, sodat julle dit kan glo wanneer dit gebeur. 
30. "Ek sal nie veel meer met julle spreek nie( want die owerste van hierdie wêreld kom en het aan My niks nie."
[Galasiërs 4:6-7]
6. "En omdat julle kinders is, het God die Gees van Sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: 'Abba, Vader!'
7. "Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam van God deur Christus."


Photo by / Foto deur: Martin Heigan.