Saturday, 30 November 2013

THE RICH MAN AND LAZARUS / DIE RYK MAN EN LASARUS.

Sunday 1 December 2013. 
THE RICH MAN AND LAZARUS;
Part 3.
1. English - (New International Version)
[Luke 16:29-31]
29. "Abraham replied: 'They have Moses and the Prophets; let them listen to them.'
30. "'No father Abraham,' he said, 'But if someone from the dead goes to them, they will repent.'
31. "He said to him: 'If they do not listen to Moses and the Prophets, they will not be convinced even if someone rises from the dead.'"
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Sondag 1 Desember 2013.
DIE RYK MAN EN LASARUS:
Gedeelte 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 16:29-31]
29. "Toe sê Abraham vir hom: 'Hulle het Moses en die Profete; laat hulle na dié luister.'
30. "Maar hy antwoord: 'Nee vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer.'
31. "Maar hy sê vir hom: 'As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan.'"
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
 
      Cell phone photo  / Selfoon foto.


Friday, 29 November 2013

THE RICH MAN AND LAZARUS / DIE RYK MAN EN LASARUS.

Saturday 30 November 2013. 
THE RICH MAN AND LAZARUS:
(A parable told by Jesus)
Part 2.
1. English - (New International Version)
[Luke 16:25-28]
25. "But Abraham replied: 'Son, remember that in your lifetime you received your good things, while Lazarus received bad things, but now he is comforted here and you are in agony. 
26. "'And besides all this, between us and you a great chasm has been fixed, so that those who want to go from here to you cannot, nor can anyone cross over from there to us'.
27. "He answered: 'Then I beg you, father, send Lazarus to my father's house, 
28. "'For I have five brothers. Let him warn them, so that they will not also come to this place of torment.'"
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Saterdag 30 November 2013.
DIE RYK MAN EN LASARUS:
(Een van Jesus se Gelykenisse)
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 16:25-28]
25. "Maar Abraham antwoord: 'Kind, onthou dat jy jou goeie dinge in die lewe ontvang het, en so ook Lasarus die slegte. En nou word hy getroos, en jy ly smarte.
26. "'En by dit alles is daar tussen ons en julle 'n groot kloof gevestig, sodat die wat hiervandaan wil oorgaan na julle, nie kan nie; en die wat dáár is, nie na ons kan oorkom nie. 
27. "En hy sê: 'Ek bid u dan vader, om hom na my vader se huis te stuur -
28. "'Want ek het vyf broers - om hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie'"
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)

Thursday, 28 November 2013

THE RICH MAN AND LAZARUS. / DIE RYK MAN EN LASARUS.

Friday 29 November 2013. 
THE RICH MAN AND LAZARUS:
Part 1.
1. English - (New International Version)
(One of Jesus' parables) 
[Luke 16:19-24]
19. "There was a rich man who was dressed in purple and fine linen and lived in luxury every day. 
20. "At his gate was laid a beggar named Lazarus, covered with sores,
21. "And longing to eat what fell from the rich man's table. Even the dogs came and licked his sores. 
22. "The time came when the beggar died and the angels carried him to Abraham's side. The rich man also died and was buried. 
23. "In hell, where he was in torment, he looked up and saw Abraham far away, with Lazarus by his side. 
24. "So he called to him: 'Father Abraham, have pity on me and send Lazarus to dip the tip of his finger in water and cool my tongue, because I am in agony in this fire.'"
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Vrydag 29 November 2013. 
DIE RYK MAN EN LASARUS:
Gedeelte 1.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Een van Jesus se Gelykenisse)
[Lukas 16:19-24]
19. "En daar was 'n ryk man, en hy het purper en fyn linne gedra en elke dag vrolik en weelderig gelewe. 
20. "En daar was 'n bedelaar met die naam van Lasarus wat vol swere voor sy poort gelê het. 
21. "En hy het verlang om hom te versadig met die krummels wat van die ryk man se tafel val. Ja, selfs die honde het gekom en sy swere gelek. 
22. "En toe die bedelaar sterf, is hy deur die engele weggedra na die boesem van Abraham. 
23. "En die ryk man het ook gesterwe, en is begrawe. En toe hy in die doderyk sy oë ophef, terwyl hy in smarte was, sien hy Abraham van ver af en Lasarus aan sy boesem.  
24. "En hy roep en sê: 'Vader Abraham, wees my barmhartig en stuur Lasarus, dat hy die punt van sy vinger in water kan insteek en my tong verkoel; want ek ly smarte in hierdie vlam.'"
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)

DO NOT SHOW PERSONAL FAVOURITISM. / MOET NIE PERSOONLIKE BEGUNSTIGING BETOON NIE.

Thursday 28 November 2013. 
DO NOT SHOW PERSONAL FAVOURITISM: 
1. English - (New International Version)
[James 2:1-4]
1. My brothers, as believers in our glorious Lord Jesus Christ, don't show favouritism. 
2. Suppose a man comes into your meeting, wearing a gold ring and fine clothes, and a poor man in shabby clothes also comes in. 
3. If you show special attention to the man wearing fine clothes and say: "Here's s good seat for you," but say to the poor man: "You stand there," or, "sit on the floor by my feet," 
4. Have you not discriminated among yourselves, and become judges with evil thoughts?
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again yomorrow.)

Donderdag 28 November 2013. 
MOENIE PERSOONLIKE BEGUNSTIGING VERTOON NIE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jakobus 2:1-4]
1. My broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, nie wees met aanneming van die persoon nie. 
2. Want as daar in julle vergadering 'n man inkom met goue ringe aan die vingers, en met 'n pragtige kleed aan, en daar kom ook 'n arm man in met vuil klere aan;
3. En as julle opsien na hom wat die pragtige kleed dra, en vir hom sê: "Gaan u op hierdie goeie plek sit," en vir die arme sê julle: "Gaan jy daar staan of hier onder my voetbank sit - -
4. Het julle dan nie by julleself onderskeid gemaak, en regters met verkeerde oorlegginge geword nie?
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
  From John Hagee Ministries, Cornerstone Church, San Antonio, Texas. 



Tuesday, 26 November 2013

DO NOT WITHHOLD GOOD FROM THOSE WHO DESERVE IT. / MOENIE 'N WELDAAD WEERHOU NIE.

Wednesday 27 November 2013. 
DO NOT WITHHOLD GOOD FROM THOSE WHO DESERVE IT:
1. English - (New International Version)
[Proverbs 3:27-28]
27. Do not withhold good from those who deserve it, when it is in your power to act. 
28. Do not say to your neighbour: "Come back later; I'll give it tomorrow" -  when you now have it with you. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy I will share with you again tomorrow.)

Woensdag 27 November 2013.
MOET NIE 'N WELDAAD WEERHOU NIE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
[Spreuke 3:27-28]
27. Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie. 
28. Sê nie aan jou naaste nie: "Gaan en kom terug, dan sal ek môre gee," -- terwyl jy dit het nie. 
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid sal ek môre verder met u deel.)
 Input from John Hagee Ministries

IF YOU CONSIDER THE POOR, YOU WILL BE SUSTAINED ON YOUR SICKBED. / AS JY AG GEE OP DIE ARME, SAL DIE HERE JOU ONDERSTEUN OP JOU SIEKBED.

Tuesday 26 November 2013. 
IF YOU CONSIDER THE POOR, YOU WILL BE SUSTAINED ON YOUR SICKBED:
1. English - (New King James Version).
[Psalm 41:1-3]
1. Blessed is he who considers the poor; the Lord will deliver him in time of trouble.
2. The Lord will preserve him and keep him alive, and he will be blessed on the earth; He will not deliver him to the will of his enemies. 
3. The Lord will strengthen him on his bed of illness; He will sustain him on his sickbed. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy I will share with you again tomorrow).

Dinsdag 26 November 2013.
AS JY AG GEE OP DIE ARME, SAL DIE HERE JOU ONDERSTEUN OP JOU SIEKBED:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 41:2-4]
2. Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die Here sal hom red in die dag van onheil. 
3. Die Here sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U sal hom nie oorgee aan die begeerte van sy vyande nie. 
4. Die Here sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is. 
(As die Here wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel).
   Cell phone photo / Selfoon foto

Monday, 25 November 2013

GIVE, AND YOU WILL BE REWARDED. / GEE, EN JY SAL BELOON WORD.

Monday 25 November 2013.
GIVE, AND YOU WILL BE REWARDED:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Mark 9:41-42]
41. "For I tell you truly, whoever gives you a cup of water to drink - because you belong to and bear the Name of Christ, will by no means fail to get his reward.
42. And whoever causes one of these little ones (these believers) who acknowlege and cleeve to Me, to stumble and sin, it would be better (more profitable and wholesome) for him if a (huge) millstone were hung about his neck, and he were thrown into the sea.
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)

Maandag 25 November 2013.
GEE, EN JY SAL BELOON WORD:
2. Afrikaans- (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 9:41-42]
41. Want elkeen wat vir julle in My Naam 'n beker water gee om te drink, omdat julle aan Christus behoort, voorwaar Ek sê vir julle, hy sal sy loon sekerlik nie verloor nie. 
42. En elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is beter vir hom as 'n meulsteen om sy nek gehang en hy in die see gegooi word. 
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, so ek môre verder met u deel.)
        Picture by Pastor John Hagee.