THE RICH MAN AND LAZARUS:
(A parable told by Jesus)
Part 2.
1. English - (New International Version)
[Luke 16:25-28]
25. "But Abraham replied: 'Son, remember that in your lifetime you received your good things, while Lazarus received bad things, but now he is comforted here and you are in agony.
26. "'And besides all this, between us and you a great chasm has been fixed, so that those who want to go from here to you cannot, nor can anyone cross over from there to us'.
27. "He answered: 'Then I beg you, father, send Lazarus to my father's house,
28. "'For I have five brothers. Let him warn them, so that they will not also come to this place of torment.'"
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.)
Saterdag 30 November 2013.
DIE RYK MAN EN LASARUS:
(Een van Jesus se Gelykenisse)
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 16:25-28]
25. "Maar Abraham antwoord: 'Kind, onthou dat jy jou goeie dinge in die lewe ontvang het, en so ook Lasarus die slegte. En nou word hy getroos, en jy ly smarte.
26. "'En by dit alles is daar tussen ons en julle 'n groot kloof gevestig, sodat die wat hiervandaan wil oorgaan na julle, nie kan nie; en die wat dáár is, nie na ons kan oorkom nie.
27. "En hy sê: 'Ek bid u dan vader, om hom na my vader se huis te stuur -
28. "'Want ek het vyf broers - om hulle dringend te waarsku, sodat hulle nie ook in hierdie plek van pyniging kom nie'"
(As God wil en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
No comments:
Post a Comment