Tuesday, 5 May 2015

PSALM 25.

Wednesday 6 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 25:15]
I continually look to the Lord for help, He will free my feet from the enemy's net. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 25.
1. English - (New English Translation)
[Psalm 25:1-8)
1. O Lord, I come before You in prayer. 
2. My God, I trust in You. Please do not let me be humiliated; do not let my enemies triumphantly rejoice over me!
3. Certainly none who rely on You will be humiliated. 
4. Make me understand Your ways, O Lord! Teach me Your paths. 
5. Guide me into Your truth and teach me. For You are the God Who delivers me; on You I rely all day long. 
6. Remember Your compassionate and faithful deeds. O Lord, for You have always acted in this manner. 
7. Do not hold against me the sins of my youth, or my rebellious acts! Because You are faithful to me, extend to me Your favour, O Lord!
8. The Lord is both kind and fair; that is why He teaches sinners the right way to live.  

Woensdag 6 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 25:15]
My oë is altyddeur op die Here, want Hy sal my voete uit die net uitlei. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 25:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 25:1-8]
1. 'n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, O Here hef ek my siel op. 
2. Bet. My God, op U verttou ek; moet my nie beskaamd laat staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 
3. Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak. 
4. Dalet. Here, maak my U weë bekend, leer my U paaie. 
5. He. Lei my in U waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag. 
6. Sajin. Dink Here, aan U barmhartigheid en U goedertierenhede, want dié is van ewigheid af.
7. Get. Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie; dink aan my na U goedertierenheid, om U goedheid ontwil, O Here!
8. Tet. Die Here is goed en reg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg. 


(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)  



Sunday, 3 May 2015

PSALM 24.

Tuesday 5 May 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 24:9,10]
9. Lift up your heads, O you gates; yes, lift them up, you age-abiding doors, that the King of Glory may come in. 
10. Who is (He then), this King of Glory? The Lord of hosts, He is the King of Glory. Selah. (Pause, and think of that.)

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 24:
1. English - (New English Translation)
[Psalm 24:1-10]
1. The Lord owns the earth and all it contains, the world and all who live in it. 
2. For He set its foundation upon the seas, and established it upon the ocean currents. 
3. Who is allowed to ascend the mountain of the Lord? Who may go up to His holy dwelling place?
4. The one whose deeds are blameless and whose motives are pure, who does not lie or make promises with no intention of keeping them. 
5. Such godly people are rewarded  by the Lord, and vindicated by the God Who delivers them. 
6. Such purity caracterizes the people who seek His favour, Jacob's decendants, who pray to Him. (Selah) 
7. Look up, you gates! Rise up, you eternal doors! Then the majestic King will enter!
8. Who is this majestic King? The Lord Who is strong and mighty! The Lord Who is mighty in battle!
9. Look up, you gates! Rise up, you eternal doors! Then the majestic King will enter!
10. Who is this majestic King? The Lord Who commands armies! He is the Majestic King! (Selah)

Dinsdag 5 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG: 
[Psalm 24:9,10) 
9. Hef op julle hoofde, o poorte, ja, hef op, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!
10. Wie is dan tog fie Erekoning? Die Here van die leërskare - Hy is die Erekoning! Sela. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 24:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 24:1-10]
'n Psalm van Dawid. 
1. Die aarde behoort aan die Here, en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon;
2. Want Hy het dit gegrond op die seë en dit vasgestel op die strome,
3. Wie mag klim op die berg van die Here? En wie mag staan in Sy heilige plek?
4. Hy wat rein van hande, en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef tot nietigheid en nie vals sweer nie. 
5. Hy sal seën wegdra van die Here en geregtigheid van die God van sy heil. 
6. Dit is die geslag van hulle wat na Hom vra, wat U aangesig soek - dit is Jakob. Sela. 
7. Hef op julle hoofde, o poorte, ja, verhef julle ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!
8. Wie is tog die Erekoning? Die Here, sterk en geweldig, die Here geweldig in die stryd. 
9. Het op julle hoofde, o poorte, ja, hef op, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!
10. Wie is dan tog die Erekoning? Die Here van die leërskare - Hy is die Erekoning! Sela. 

Many thanks to Martin Heigan for this beautiful photo, which I could use for a Bible verse. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections from the Psalms as often as I possibly can. 
/  
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
 

PSALM 23.

Monday 4 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 63:3,4]
3. Because experiencing Your loyal love is better than life itself, my lips will praise You. 
4. For this reason I will praise You while I live; in Your Name I will lift up my hands. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 23:
1. English - (New English Translation)
[Psalm 23:1-6]
1. The Lord is my Shepherd, I lack nothing. 
2. He takes me to lush pastures, He leads me to refreshing water. 
3. He restores my strength. He leads me down the right paths for the sake of His reputation.
4. Even when I must walk through the darkest valley, I fear no danger, for You are with me; Your rod and Your staff reassure me. 
5. You prepare a feast before me in the plain sight of my enemies. You refresh my head with oil; my cup is completely full.  
6. Surely Your goodness and faithfulness will pursue me all my days; and I will live in the Lord's house for the rest of my life. 

Maandag 4 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 64:4,5]
4. Want U goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. 
5. Só sal ek U prys my lewe lank, in U Naam my hande ophef. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 23:
[Psalm 23:1-6]
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
1. 'n Psalm van Dawid. Die Here is my Herder; niks sal my ontbreek nie. 
2. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 
3. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om Sy Naam ontwil. 
4. Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie;  want U is met my: U stok en U staf, dié vertroos my. 
5. U berei die tafel voor my aangesig, teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 
6. Net goedheid en guns sal my volg, al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly, in lengte van dae. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. 
/  DV. Sal ek welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden. 



Saturday, 2 May 2015

PSALM 22 - 3rd Section / PSALM 22 - 3de Gedeelte.

Sunday 3 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 56:3]
Whenever I am afraid, I will trust in You. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 22, - 3rd Section...
1. English - (Amplified Bible Version).
[PSALM 22:22-31]
22. I will declare Your Name to My brethren; in the midst of the congregation I will praise You. 
23. You who fear (revere and worship) the Lord, praise Him! All you offspring of Jacob, glorify Him! Fear, (revere and worship) Him all you offspring of Israel. 
24. For He has not despised or abhorred the affliction of the afflicted; neither has He hidden His face from Him, but when He cried to Him, He heard. 
25 My praise shall be of You in the great congregation, I will pay to Him my vows (made in the time of trouble) before them who fear (revere and worship) Him. 
26. The poor and afflicted shall eat and be satisfied; they shall praise the Lord - they who (diligently) seek for, inquire of and for Him, and require Him (as their greatest need). May your hearts be quickened  now and forever!
27. All the ends of the earth shall remember and turn to the Lord, and all the families of the nations shall bow down and worship before You,
28. For the Kingship and the Kingdom are the Lord's, and He is the Ruler over the nations. 
29. All the mighty ones upon earth shall eat (in thanksgiving) and worship; all they that go to the dust shall bow before Him, even he who cannot keep himself alive. 
30. Posterity shall serve Him; they shall tell of the Lord to the next generation. 
31. They shall come and shall declare His righteousness to a people yet to be born - that He Has done it [that it is finished)!

Sondag 3 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 56:4]
Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 22, 3de afdeling ......
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 22:23-32]
23. Ek wil U Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. 
24. Julle wat die Here vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja vrees Hom, al die nakomelinge van Israel. 
25. Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei, en Sy aangesig nie vir hom verberg nie, maar Hy het gehoor toe dié Hom aangeroep het om hulp. 
26. Van U kom my lof in 'n groot vergadering, ek sal my geloftes betaal in teenwoordigheid van die wat Hom vrees. 
27. Die ootmoediges sal eet en versadig word; hulle sal die Here prys, wat na Hom soek; mag julle hart vir ewig lewe!
28. Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot die Here bekeer, en al die geslagte van die nasies, sal voor U aangesig aanbid. 
29. Want die Koninkryk behoort aan die Here, en Hy heers oor die nasies. 
30. Al die grotes van die aarde sal eet en aanbid; almal wat in die stof neerdaal, sal voor Sy aangesig kniel, en wat sy siel nie in die lewe kan hou nie. 
31. 'n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van die Here aan die volgende geslag. 
32. Hulle sal aankom en Sy geregtigheid verkondig aan die volk wat gebore word; want Hy het dit gedoen. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with You, as often as I possibly can. 
/    DV. Sal ek welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Cell phone photo, taken in our garden - excellent to use for verses from the Bible. 


Friday, 1 May 2015

PSALM 22, 2nd section. - PSALM 22: 2de gedeelte.

Saturday 2 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 115:14,15]
14. May the Lord give you increase, more and more, you and your children. 
15. May you be blessed by the Lord, Who made heaven and earth. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 22, 2nd section....
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 22:11-21]
11. "Be not far from Me, for trouble is near, and there is none to help.
12. "Many foes (like bulls) have surrounded Me; strong bulls of Bashan have hedged Me in. (Jewish Sanhedrin)
13. "Against Me they opened their mouths wide, like a ravening and roaring lion. 
14. "I Am poured out like water, and all My bones are out of joint. My heart is like  wax; it is softened (with anguish) and melted down within Me. 
15. "My strength is dried up like a fragment of clay pottery; (with thirst) My tongue cleaves to My jaws; and You have brought Me into the dust of death. 
16. "For, (like a pack of) dogs they have encompassed Me; a company of evildoers has encircled Me, they pierced My hands and My feet. 
17. "I can count all My bones; (the evildoers) gaze at Me.
18. "They part My clothing among them and cast lots for My raiment (a long shirtlike garment, a seamless undertunic).  
19. "But be not far from Me, OLord; O My Help, hasten to aid Me!
20. "Deliver My life from the sword, My dear life, (My only one) from the power of the dog, (the agent of execution.)
21. "Save Me from the lion's mouth; for You have answered Me (kindly), from the horns of the wild oxen."

Saterdag 2 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 115:14,15]
14. Die Here sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders. 
15. Julle is geseënd deur die Here wat hemel en aarde gemaak het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Psalm 22:12-22]
12. "Wees nie ver van My af nie, want die nood is naby, want daar is geen helper nie. 
13. "Baie stiere het My omsingel, sterkes van Basan het my omring (Joodse Sanhedrin.)
14. "Hulle het hul mond teen My oopgespalk, soos 'n leeu wat verskeur en brul. 
15. "Ek is uitgestort soos water; al My beendere raak los; My hart het soos was geword: dit het gesmelt binne-in My ingewande. 
16. "My krag is verdroog soos 'n potskerf, en My tong kleef aan My verhemelte; en U lê my neer in die stof van die dood. 
17. "Want honde het My omsingel; 'n bende kwaaddoeners het My omring; hulle het My hande en My voete deurgrawe.  
18. "Al My beendere kan Ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op My neer!
19. "Hulle verdeel My klere onder mekaar en werp die lot oor My gewaad. 
20. "Maar U, Here, wees nie ver nie; My Sterkte, maak tog gou om My te help!
21. "Red My siel van die swaard, My enigste, uit die mag van die hond. 
22. "Verlos My uit die bek van die leeu, en uit die horings van die buffels, het U My verhoor!

(DV. I will share well-known and favourite sections of the Psalms with you as often as I possibly can. 
/
DV. Sal ek welbekende en gunsteling   gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)  
  Cell phone photo taken in our garden. 

 

PSALM 22. - PSALM 22.

Friday 1 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 68:6]
God sets the solitary in families; He brings out those who are bound into prosperity; but the rebellious dwell in a dry land. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 22:
{A Psalm of David: The suffering, praise and posterity of the Messiah}.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 22:1-10]
1. "My God, my God, why have You forsaken Me? Why are You so far from helping Me, and from the words of my groaning?
2. "O My God, I cry in the daytime, but You answer not; and by night I Am not silent or find no rest. 
3. "But You are holy, O You Who dwell in (the holy place where) the praises of Israel (are offered).
4. "Our fathers trusted in You; they trusted, (leaned on, relied on You, and were confident) and You delivered them.  
5. "They cried to You, and were delivered; they trusted in, leaned on, and confidently relied on You, and were not ashamed or confounded, or disappointed. 
6. "But I Am a worm, and no Man; I Am the scorn of men, and despised by the people.
7. "All who see Me, laugh at Me and mock Me; they shoot out the lip, they shake the head, saying:
8. "'He trusted and rolled Himself on the Lord, that He would deliver Him. Let Him deliver Him, seeing that He delights in Him!'
9. "Yet You are He Who took Me out of the womb; You made Me hope and trust when I was on My mother's breasts. 
10. "I was cast upon You from My very birth; from My mother's womb You have been My God."

Vrydag 1 May 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 68:7]
God laat die eensames woon in 'n huisgesin, Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; maar die wederstrewiges woon in 'n dor land. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
{'n Psalm van Dawid. Die lyding, prys en
nageslag van die Messias} 'n Psalm van Dawid. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
PSALM 22.
[Psalm 22:2-11]
2. "My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van My hulp, van die woorde van My gebrul?
3. "My God, Ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en Ek kan nie swyg nie. 
4. "Tog is U die Heilige wat woon onder die lofgesange van Israel!
5. "Op U het ons vaders vertrou, hulle het vertrou; en U het hulle uitgered. 
6. "Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou, en nie beskaamd gestaan nie.  
7. "Maar Ek is 'n wurm, en geen Man nie, 'n smaad van die mense, en verag deur die volk. 
8. "Almal wat My sien, spot met My; hulle steek die lip uit, hulle skud die hoof en sê: 
9. "'Laat dit aan die Here oor! Laat Hy Hom red, laat Hy Hom bevry: Hy het mos behae in Hom!' 
10. "Ja, U is dit wat My uit die moederskoot uitgetrek het, wat My veilig laat rus het, aan My moeder se bors. 
11. "Aan U is Ek oorgegee van die geboorte af; van die skoot van My moeder af, is U My God."

Many thanks to Martin Heigan for this beautiful photo which I could use for my verse from the Psalms. 
 (DV. I will share well-known and favourite sections of the Psalms with you as often as I possibly can. 
   /
DV. Sal ek welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)



Tuesday, 28 April 2015

PSALM 21 / PSALM 21.

Thursday 30 April 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 22:5]
They cried to You and were delivered; they trusted in, leaned on, and confidently relied on You, and were not ashamed or confounded or disappointed.
 
MESSAGE OF THE DAY:
[PSALM 21:1-6&13]
1. The king (David) shall joy in Your strength, O Lord; and in Your salvation how greatly shall he rejoice!
2. You have given him his heart's desire and have not withheld the request of his lips. Selah. (Pause and think of that)!
3. For You send blessings and good things to meet him; You set a crown of pure gold on his head. 
4. He asked life of You, and You gave it to him - long life forever and evermore. 
5. His glory is great because of Your aid; splendour and majesty You bestow upon him. 
6. For You make him to be blessed, and a blessing forever; You make him exceedingly glad with the joy of Your presence. 
13. Be exalted, Lord, in Your strength; we will sing and praise Your power. 

Donderdag 30 April 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 22:6]
Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou, en nie beskaamd gestaan nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 21:2-7&14]
2. O Here, die koning is bly oor U sterke, en hoe baie juig hy oor U hulp!
3. U het hom die wens van sy hart gegee en die begeertes van sy lippe nie geweier nie. Sela. 
4. Want U kom hom tegemoet met seëninge van die goeie; op sy hoof sit U 'n kroon van fyn goud. 
5. Die lewe het hy van U begeer, U het hom dit gegee: lengte van dae vir ewig en altyd. 
6. Groot is sy eer deur U hulp; majesteit en heerlikheid het U op hom gelê. 
7. Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U maak hom bly met vreugde by U aangesig. 
8. Want die koning vertrou op die Here, en deur die goedertierenheid van die Allerhoogste sal hy nie wankel nie. 
14. Verhef U, Here, in U sterkte; ons wil U heldekrag eer met psalmgesang. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can.  
        /
DV. Sal ek welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
    Cell phone photo, taken in our garden.