Monday, 31 March 2014

JONAH'S SELFISHNESS AND DISREGARD FOR THE PEOPLE OF NINEVEH / JONA SE SELFSUGTIGHEID EN SY GERINGSKATTING VAN DIE MENSE VAN NINEVÉ.

Tuesday 1 April 2014.
WORD OF THE DAY:
[Luke 10:19] 
"Behold! I have given you authority and power to trample upon serpents and scorpions, and (physical and mental strength and ability) over all the power that the enemy (possesses); and nothing shall in any way harm you."

MESSAGE OF THE DAY:
JONAH'S SELFISHNESS AND HIS DISREGARD FOR THE PEOPLE IN NINEVEH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jonah 4:6-8]
6. And the Lord prepared a gourd (a wonder vine), and made it to come up over Jonah, that it might be a shade over his head, to deliver him from his evil situation. So Jonah was exceedingly glad (to have  the protection) of the gourd. 
7. But God prepared a cutworm when the morning dawned the next day, and it smote the gourd so that it whithered. 
8. And when the sun arose, God prepared a sultry east wind, and the sun beat down upon the head of Jonah, so that he fainted and wished in himself to die, and said: "It is better for me to die than to live."

Dinsdag 1 April 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Lukas 10:19]
Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JONA SE SELFSUGTIGHEID EN SY GERINGSKATTING VAN DIE MENSE IN NINEVÉ: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 4:6-8]
6. Toe beskik die Here 'n wonderboom en laat dit oor Jona opskiet om te dien as skaduwee oor sy hoof, om hom van sy ontstemdheid te bevry; en Jona was baie bly oor die wonderboom. 
7. Maar God het die volgende môre toe die dag breek,'n wurm beskilk; en dié het die wonderboom gesteek, sodat dit verdor het. 
8. En met sonop het God 'n gloeiende oostewind beskik; en toe die son op fie hoof van Jona steek het hy magteloos geword en gewens dat hy mag sterwe, en gesê: "Dit is vir my beter om te sterwe as om te lewe."


 




JONAH'S ANGER AND DISPLEASURE, AND THE LORD'S REBUKE AND COMPASSION / JONA SE WOEDE EN ONTEVREDENHEID EN SY BESTRAFFING DEUR DIE HERE.

Monday 31 March 2014.
WORD OF THE DAY:
[Ephesians 6:11-12]
11. Put on the full armour of God, so that you can take your stand against the devil's schemes.  
12. For our struggle is not against flesh and blood, but against the rulers, against the authorities, against the powers of this dark world, and against the spititual forces in the heavenly realms. (Please also read the rest of this chapter.)

MESSAGE OF THE DAY: 
1. English - (New International Version)
JONAH'S ANGER AND DISPLEASURE, AND THE LORD'S REBUKE AND COMPASSION:
[Jonah 4:1-5]
1. But Jonah was greatly displeased and became angry. 
2. He prayed to the Lord: "O Lord, is this not what I said when I was still at home? That is why I was so quick to flee to Tarshish. I knew that You are a gracious and compassionate God, slow to anger and abounding in love, a God Who relents from sending calamarity. 
3. "Now, O Lord, take away my life, for it is better for me to die than to live."
4. But the Lord replied: "Have you any right to be angry?"
5. Jonah went out and sat down at a place east of the city. There he made himself a shelter, sat in its shade and waited to see what would happen to the city. 

Maandag 31 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Efesiërs 6:11,12]
11. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.  
12. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. (Lees ook die res van hierdie hoofstuk.)

BOODSKAP VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
JONA SE ONTEVREDENHEID EN SY BESTRAFFING DEUR DIE HERE, ASOOK DIE GENADE VAN DIE HERE:
[Jona 4:1-5]
1. Maar Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword. 
2. Toe bid hy tot die Here en sê: "Ag Here, het ek dit nie gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daarom het ek tevore na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U 'n genadige en barmhartige God is, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil. 
3. "O Here, neem dan tog nou my siel van my weg, want dis vir my beter om te sterwe as om te lewe."
4. Daarop sê die Here: "Het jy rede om vertoornd te wees?"
5. En Jona het die stad verlaat en aan die oostekant van die stad gaan sit. Daar maak hy toe vir hom 'n skerm, en hy gaan sit daaronder in die skaduwee, totdat hy sou sien wat met die stad gebeur. 
(God willing and by His marvellous grace, mercy and loving-kindness, I will share with you again tomorrow. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)



Saturday, 29 March 2014

WORD OF THE DAY / WOORD VAN DIE DAG.

Weekend 29 and 30 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[John 3:18]
He who believes in Him (who clings to, trusts in and relies on Him) is not judged. (He who trusts in Him never comes up for judgement.) For Him there is no rejection, no condemnation. (He incurs no damnation.) But he who does not believe (cleave to, rely on, trust in Him), is judged already. (He has already been convicted, and has already received his sentence,) because he has not believed in and trusted in the Name of the only begotten Son of God. (He is comdemned for refusing to let his trust rest in Christ's Name.)
[Romans 8:1]
Therefore there is no comdenation (no adjudging, guilty or wrong ) for those who are in Christ Jesus. Who live (and) walk not after the dictates of the flesh but after the dictates of the Spirit. 

WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 3:18]
Hy wat in Jesus glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die Eniggebore Seun van God nie. 
[Romeine 8:1]
Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie in die vlees wandel nie, maar na die Gees. 

     Cell phone photo. Selfoon foto. 

Thursday, 27 March 2014

GOD RELENTED FROM THE DISASTER THAT HE HAD SAID HE WOULD BRING UPON NINEVEH / GOD HET BEROU GEHAD OOR DIE ONHEIL WAT HY GESÊ HET WAT HY OOR NINEVÉ SOU BRING.

Friday 28 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 21:22] Jesus said: "And all things, whatever you ask in prayer, believing, you will receive."

MESSAGE OF THE DAY:
GOD RELENTED FROM THE DISASTER THAT HE HAD SAID HE WOULD BRING UPON NINEVEH:
1. English - (Amplified Bible Version) 
[Jonah 9-10]
9. "Who can tell, God may turn and revoke His sentence against us (when we have met His terms), and turn away from His fierce anger so that we perish not."
ALSO SEE: [Joel 2:13-14]
10. And God saw their works, that they turned from their evil ways, and God revoked His (sentence of) evil that He had  said that He would do to them, and He did not do it, (for He was comforted and eased concerning them).

Vrydag 28 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 21:22]
Jesus antwoord: "Alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
GOD HET BEROU OOR DIE ONHEIL WAT HY GESÊ HET HY OOR NINEVÉ SOU BRING: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 3:9-10]
9. "Wie weet of God nie sal omkeer en berou sal hê nie, sodat Hy Hom sal afwend van die gloed van Sy toorn, en ons nie vergaan nie?" SIEN OOK: [JOEL 2:13-14]
10. En God het hulle werke gesien dat hulle hul bekeer het van hulle verkeerde weg; toe het God berou gehad oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy hulle sou aandoen, en Hy het dit nie gedoen nie.  

NINEVEH'S KING MADE A PROCLAMATION AND PUBLISHED IT THROUGH NINEVEH - A TOTAL FAST FOR BOTH MAN AND BEAST / NINEVÉ SE KONING VAARDIG 'N PROKLAMASIE UIT EN PUBLISEER DIT DWARSDEUR NINEVÉ - 'N TOTALE VAS VIR BEIDE MENS EN DIER.


Thursday 27 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[John 16:23-24)
23. "And in that day you will ask Me nothing. (You will not need to ask Me any questions.) I assure you, most solemnly I tell you, that My Father will give you whatever you ask in My Name, (as presenting all that I AM); 
24. "Up to this time you have not asked a (single) thing in My Name, (as presenting all that I AM); but now ask and keep on asking, and you will receive from the Father, so that your joy (gladness, delight), may be full and complete. 

MESSAGE OF THE DAY: 
NINEVEH'S KING MADE A PROCLAMATION AND HAD IT PUBLISHED THROUGHOUT NINEVEH - A TOTAL FAST FOR BOTH MAN AND BEAST:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jona 3:6-8]
6. For word came to the king of Nineveh (of all that had happened to Jonah, and his terrifying message from God), and he arose from his throne and he laid his robe aside, covered himself with sackcloth, and sat in ashes. 
7. And he made a proclamation and had it published through Nineveh. By the decree of the king and his nobles: "Let neither man nor beast, herd nor flock, taste anything: let them not feed nor drink water.
8. "But let man and beast be covered with sackcloth, en let them cry mightily to God. Yes, let every one turn from his evil way and violence that is in his hands."

Donderdag 27 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 16:23-24]
23. "En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle: Alles wat julle die Vader sal vra in My Naam, sal Hy julle gee. 
24. "Tot nou toe het julle niks in My Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
NINEVÉ SE KONING VAARDIG 'N PROKLAMASIE UIT, EN LAAT DIT PUBLISEER DWARSDEUR NINEVÉ - 'N TOTALE VAS VIR BEIDE MENS EN DIER:. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 3:6-8]
6. Toe die berig die koning van Ninevé bereik, het hy opgestaan van sy troon en sy mantel afgehaal en in rougewaad gehuld in die as gaan sit. 
7. En hy het in Ninevé laat uitroep en sê: "Op las van die koning en sy manne,  - geen mens of dier, beeste of kleinvee, mag aan iets proe nie, hullle mag nie wei of water dtink nie;
8. "Maar mens en dier moet 'n rougewaad om hê, en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen moet hom van sy verkeerde weg bekeer, en van die onreg wat aan sy hande kleef." 





Wednesday, 26 March 2014

WORD OF THE DAY /. WOORD VAN DIE DAG.

Wednesday 26 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 22;37-40]
37. And Jesus replied: "You shall love the Lord your God with all your heart and with all your soul and with all your mind ((intellect)" ALSO SEE: [Deuteronomy 6:5]
38. "This is the greatest, (most important principal) and first commandment. 
39. "And the second is like it: You shall love your neighbour as (you do) yourself." ALSO SEE: [Leviticus 9:18]
40. "These two commandments sum up and upon them depend all the Law and the Prophets."

Woensdag 26 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 22:37-40]
37. En Jesus antwoord hom: "Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand." SIEN OOK: [Deuteronomium 6:5]
38. "Dit is die eerste en en groot gebod. 
39. "En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself." SIEN OOK: [Levitikus 9:18]
40. "Aan hierdie twee gebooie hang die hele Wet en die Profete."

Saturday, 22 March 2014

JONAH OBEYED GOD AND PREACHED IN NINEVEH / JONA GEHOORSAAM GOD EN PREEK IN NINEVÉ.

Weekend 22 & 23 March 2014.  
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 4:12]
When you walk, your steps shall not be hampered (your path will be clear and open); and when you run, you shall not stumble.  

MESSAGE OF THE DAY:
JONAH OBEYED GOD AND PREACHED IN NINEVEH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jona 3:1-5]
1. And the Word of the Lord came to Jonah the second time, saying:
2. "Arise, go to Nineveh, that great city, and preach and cry out to it the preaching that I tell you."
3. So Jonah arose and went to Nineveh according to the Word of God. Now Nineveh was an exceedingly great city of three days' journey, (sixty miles in circumference).
4. And Jonah began to enter into the city, a day's journey, and he cried, "Yet forty days and Nineveh shall be overthrown!"
5. So the people of Nineveh believed in God and proclaimed a fast and put on sackcloth, (in penitent mourning), from the greatest of them, even to the least of them. 

Naweek 22 & 23 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Spreuke 4:12]
As jy loop, sal jou treë nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JONA GEHOORSAAM GOD EN PREEK IN NINEVÉ:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 3:1-5]
1. En die Woord van die Here het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê: 
2. "Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé, en verkondig daar die boodskap wat Ek jou sal sê.
3. Toe maak Jona hom klaar en gaan na Ninevé volgens die Woord van die Here. En Nineveh was 'n ontsaglike groot stad, drie dagreise te voet. 
4. En Jona het begin met een dagreis ver die stad in te gaan en het gepreek en gesê: "Nog veertig dae, dan word Ninevé verwoes."
5. En die manne van Ninevé het God geglo en 'n vasdag uitgeroep, en groot en klein het hulle met rougewaad beklee. 

           Photo by Martin Heigan 

Friday, 21 March 2014

JONAH PRAYED TO GOD AND THANKED HIM FOR HIS MERCY AND LOVING-KINDNESS / JONA BID TOT GOD EN BEDANK HOM VIR SY GENADE EN GOEDERTIERENHEID.

Friday 21 March 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[Psalm 56:4]
By (the help of) God I will praise His Word; on God I lean, rely and confidently put my trust; I will not fear. What can man, who is flesh, do to me?

MESSAGE OF THE DAY:
JONAH PRAYED TO GOD AND THANKED HIM FOR HIS MERCY AND LOVING-KINDNESS:
1. English - (Amplified Bible Version).
[Jonah 2:8-10]
8. Those who pay regard to false, useless, and worthless idols forsake their own (Source of) mercy and loving-kindness.  
9. But as for me, I will sacrifice to You with the voice of thanksgiving; I will pay that which I have vowed. Salvation and deliverance belong to the Lord!
10. And the Lord spoke to the fish, and it vomited out Jonah upon the dry land. 

Vrydag 21 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 56:5]
Deur God sal ek Sy Woord prys; ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan vlees my doen?

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JONA BID TOT GOD EN BEDANK HOM VIR SY GENADE EN GOEDERTIERENHEID:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 8-10]
8. Die wat nietige afgode vereer, verlaat die Een wat hulle goedertieren is. 
9. Ek daarenteen sal aan U offer met 'n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die Here. 
10. Daarop het die Here die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spuug. 



Thursday, 20 March 2014

WORD OF THE DAY / WOORD VAN DIE DAG.

Thursday 20 March 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[Psalm 91:1, 10-16]
1. English - (New King James Version)
1. He that dwells in the secret place of the Most High, shall abide under the shadow of the Almighty. 
10. No evil shall befall you, nor shall any plague come near your dwelling;
11. For He shall give His angels charge over you, to keep you in all your ways. 
12. They shall bear you up in their hands, lest you dash you foot against a stone. 
13. You shall tread upon the lion and the cobra, the young lion and the serpent you shall trample underfoot. 
14. "Because he has set his love upon Me, therefore I will deliver him; I will set him on high because he has known My Name. 
15. "He shall call upon Me, and I will answer him; I will be with him in trouble; I will deliver him and honor him. 
16. "With long life I will satisfy him, and show him My salvation."
(If it is the will of God, and by His everlasting and marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.) 

Donderdag 20 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 91:1,10-16]
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
1. Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. 
10. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
11. Want Hy sal Sy engele aangaande jou bevel gee, om jou te bewaar op al jpu weë. 
12. Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. 
13. Op dis leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap;
14. "Omdat hy My liefhet," sê God, "daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm omdat hy My Naam ken. 
15. "Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uithelp en eer aan Hom gee. 
16. "Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom My heil laat sien."
(As dit die wil van God is, en deur Sy ewigdurende en wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)

WORD OF THE DAY / WOORD VAN DIE DAG.

Thursday 20 March 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[Psalm 91:1, 10-16]
1. English - (New King James Version)
1. He that dwells in the secret place of the Most High, shall abide under the shadow of the Almighty. 
10. No evil shall befall you, nor shall any plague come near your dwelling;
11. For He shall give His angels charge over you, to keep you in all your ways. 
12. They shall bear you up in their hands, lest you dash you foot against a stone. 
13. You shall tread upon the lion and the cobra, the young lion and the serpent you shall trample underfoot. 
14. "Because he has set his love upon Me, therefore I will deliver him; I will set him on high because he has known My Name. 
15. "He shall call upon Me, and I will answer him; I will be with him in trouble; I will deliver him and honor him. 
16. "With long life I will satisfy him, and show him My salvation."
(If it is the will of God, and by His everlasting and marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow.) 

Donderdag 20 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 91:1,10-16]
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
1. Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. 
10. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
11. Want Hy sal Sy engele aangaande jou bevel gee, om jou te bewaar op al jpu weë. 
12. Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. 
13. Op dis leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap;
14. "Omdat hy My liefhet," sê God, "daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm omdat hy My Naam ken. 
15. "Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uithelp en eer aan Hom gee. 
16. "Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom My heil laat sien."
(As dit die wil van God is, en deur Sy ewigdurende en wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)

Tuesday, 18 March 2014

JONAH CRIED OUT TO GOD FROM THE FISH'S BELLY / JONA ROEP TOT GOD UIT DIE VIS SE INGEWANDE.

Tuesday 18 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 52:8]
But I am like a green olive tree in the house of God; I trust in and confidently rely on the loving-kindness and the mercy of God forever and ever. 

MESSAGE OF THE DAY:
JONAH CRIED OUT TO GOD FROM THE FISH'S BELLY: 
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jonah 2:5-7 - and also some similar verses in Psalm 69:1,2 and Lamentations 3:54,55]
5. The waters compassed me about; even to (the extinction of) life; the abyss [hell] surrounded me, the seaweed was wrapped about my head. ALSO SEE:
(Psalm 69:1,2 and Lamentations 3:54,55)
[Psalm 69.1,2]
1. Save me, O God, for the waters have come up to my neck (they threaten my life).
2. I sink in deep mire, where there is no foothold; I have come into deep waters, where the floods overwhelm me. 
[Lamentations 3:54,55]
54. The waters ran down on my head; I said: "I am gone."
55. I called upon Your Name, O Lord, out of the depth (of the mire).
6. I went down to the bottoms and the very roots of the mountains; the earth with its bars closed behind me forever. Yet You have brought up my life from the pit of corruption, O Lord my God!
7. When my soul fainted upon me (crushing me), I earnestly and seriously remembered the Lord; and my prayer came to You, into Your holy temple. 

Dinsdag 18 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 52:10]
Maar ek sal wees soos 'n groen olyfboom in die huis van God; ek vertrou op die goedertierenheid van God vir ewig en altyd. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JONA ROEP TOT GOD UIT DIE VIS SE INGEWANDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 2:5-7 - met ooreenstemmende verse in Psalm 69:1,2 en ook Klaagliedere 3:54,55]
5. Waters het my omring tot aan die siel toe, die vloed was rondom my; seegras het om my hoof gedraai. SIEN OOK:
[Psalm 69:2,3]
2. Verlos my, O God, want die waters het tot by my siel gekom. 
3. Ek sink in grondelose modder waar gee staanplek is nie; ek het in waterdieptes gekom, en die stroom loop oor my. 
[Klaagliedere 3:54,55]
54. Water het oor my hoof gestroom. Ek het gesê: "Dit is klaar met my!"
55. Ek roep U Naam aan, Here, uit die onderste kuil. 
6. Ek het afgedaal tot by die grondslae van die berge, die grendels van die aarde het my vir altyd ingesluit; maar U het my lewe uit die kuil opgetrek, Here my God!
7. Toe my siel in my versmag het, het ek aan die Here gedink; en my gebed het tot by U gekom in U heilige tempel. 




Monday, 17 March 2014

JONAH CRIED OUT TO GOD FROM THE FISH'S BELLY.

Monday 17 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 9:27,29,30a]
27. As Jesus passed on from there, two blind men followed Him, shouting loudly: "Have pity and mercy on us, Son of David!"
29. Then He touched their eyes, saying: "According to your faith and trust and reliance (on the power invested in Me) be it done to you."
30a. And their eyes were opened. 

MESSAGE OF THE DAY:
JONAH CRIED OUT TO GOD FROM THE FISH'S BELLY:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jonah 2:1-4 PLUS similarities in the Psalms]
1. Then Jonah prayed to the Lord his God from the fish's belly. 
2. And said: "I cried out of my distress to the Lord, and He heard me; out of the belly of Sheol [hell] cried I, and You heard my voice."  ALSO SEE: (Psalm 120:1 - In my distress I called to the Lord, and He answered me - Psalm 130:1 - Out of the depth have I cried to You, O Lord!)
3. For You cast me into the deep, into the heart of the seas, and the floods surrounded me; all Your waves and Your billows passed over me. ALSO SEE: (Psalm 42:7 - [Roaring] deep calls to [roaring] deep at the thunder of Your waterspouts; all Your breakers and Your rolling waves have gone over me.)
4. Then I said: "I have been cast out of Your presence and Your sight; yet I will look again toward Your holy temple."
ALSO SEE: (Psalm 31:22 - As for me, I said in my haste and alarm: "I am cut off from before Your eyes. But You heard the voice of my supplications, when I cried to You for aid.)

Maandag 17 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 9:27,29,30a]
27. En toe Jesus daarvandaan verder gaan, het twee blindes Hom gevolg, terwyl hulle uitroep en sê: "Wees ons barmhartig, Seun van Dawid!"
29. Toe raak Hy hulle oë aan en sê: "Laat dit vir julle wees volgens julle geloof."
30a. En hulle oë het oopgegaan. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JONA ROEP GOD AAN UIT DIE VIS SE INGEWANDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 2:1-4 PLUS ooreenkomste in die Psalms]
1. En Jona het tot die Here sy God gebid uit die ingewande van die vis. 
2. En gesê: "Uit my benoudheid het ek die Here aangeroep, en Hy het my verhoor; uit die binneste van die doderyk het ek geroep om hulp - U het my stem gehoor." SIEN OOK: (Psalm 120:1 - Ek roep die Here aan in my benoudheid, en Hy verhoor my. Psalm 30:1  Uit die dieptes roep ek U aan O Here.)
3. U tog het my in die diepte gewerp, in die hart van die see, sodat 'n stroom my omring het; al U bare en U golwe het oor my heengegaan. SIEN OOK: (Psalm 42:8 - Die vloed roep na die vloed by die gedruis van U waterstrome; al U bare en U golwe het oor my heengegaan.)
4. Toe het ek gesê: "Ek is weggestoot, weg van U oë; tog sal ek weer U heilige tempel aanskou." SIEN OOK: - (Psalm 31:23 - Ek tog het in my angs gesê: "Ek het verdwyn, weg van U oë; nogtans het U die stem van my smekinge gehoor, toe ek U aangeroep het om hulp")

   Cell phone photo by André Heigan




Tuesday, 11 March 2014

WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD? / WAARHEEN KAN ONS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?

Wednesday 12 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 31:8]
And Jehovah God is He Who goes before you. He will be with you; He will not fail you nor forsake you. Do not fear; nor be dismayed
 
MESSAGE OF THE DAY:
WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD?
Part 6.
1. English - (New King James Bible Version)
[Jonah 1:14-17]
14. And they cried to Jehovah God and said: "We beg You O God,
We beg You, let us not perish for this man's life, and do not lay on us innocent blood. For You O God, have done as it pleased You. 
15. And they lifted Jonah up and threw him out into the sea; and the sea ceased from its raging. 
16. Then the men feared Jehovah God exceedingly, and offered a sacrifice to Him, and vowed vows.
17. And Jehovah God had prepared a great fish to swallow up Jonah. And Jonah was in the belly of the fish three days and three nights. 

 Woensdag 12 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Deteronomium 31:8]
En dit is die Here wat voor jou uittrek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
WAARHEEN KAN ONS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?
Deel 6.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 1:14-17]
14. Toe roep hulle tot die Here en sê: "Ag Here, laat ons tog nie vergaan weens die lewe van hierdie man nie, en bring geen onskuldige bloed oor ons nie; want U Here, het gedoen na U welbehae."
15. En hulle het Jona geneem en hom in die see gegooi. En die see het stil geword van sy onstuimigheid. 
16. Toe het die manne die Here gevrees met 'n groot vrees, en 'n slagoffer aan die Here gebring, en geloftes gedoen
17. En die Here het 'n groot vis beskik om Jona in te sluk; en Jona was drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis. 🌊 😫

Monday, 10 March 2014

WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD? / WAARHEEN KAN MENS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?

Tuesday 11 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 64:8-9]
8. But now, O Jehovah God, You are our Father; we are the clay, and You are our Former; and we all are the work of Your hand. 
9. Do not be grievously angry, O Lord, nor remember our iniquity forever. Behold! Look, please; all of us are Your people. 

MESSAGE OF THE DAY:
WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD?
1. English - ( New King James Version)
[Jonah 1:10-13]
10. Then the men were afraid with a great fear. And they said to him: "What is this you have done?" For the men knew that he was fleeing from before the face of Jehovah God, because he had told them. 
11. Then they said to him: "What shall we do to you, that the sea may be calm to us? For the sea was going on and being stormy. 
12. And he said to them: "Take me up and throw me out into the sea. And the sea shall be calm to you. For I know that this great storm has come on you for my sake."
13. But the men rowed hard to bring it to the land; but they could not, for the sea was going on, and being stormy against them. 

Dinsdag 11 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 64:8-9]
8. Maar nou Here, U is ons Vader; ons is die klei, en U is ons Formeerder, en ons almal is die werk van U hand. 
9. Here, wees nie uitermate toornig nie, en dink nie vir ewig aan die ongeregtigheid nie; aanskou dit tog dat ons almal U volk is. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
WAARHEEN SAL ONS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?
2. Afrikaans (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Jona 1:10-13]
10. Toe word die manne baie bang en sê vir hom: "Wat het jy nou gedoen!" Want die manne het geweet dat hy van die aangesig van die Here af wegvlug; want hy het hulle dit te kenne gegee. 
11. Verder sê hulle vir hom: "Wat moet ons met jou doen, sodat die see om ons heen kan bedaar?". . . .want die see het hoe langer hoe onstuimiger geword.
12. En hy antwoord hulle: "Neem my en gooi my in die see; dan sal die see om julle heen bedaar; want ek weet dat om my ontwil hierdie groot storm oor julle gekom het."
13. Nogtans het die manne geroei om die skip weer land toe te bring; maar hulle kon nie, omdat die see hoe langer hoe onstuimiger teen hulle geword het. 

WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD? / WAARHEEN KAN ONS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?

After many set-backs I sincerely hope to continue with the help of God and His never-ending grace and mercy. 
Monday 10 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 65:24]
It shall come to pass that before they call, I will answer, and while they are still speaking, I will hear. 

Monday 10 March 2014. 
MESSAGE OF THE DAY:
WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD?
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jonah 1:6-9]
6. So the captain came and said to him: "What do you mean, you sleeper? Arise, call upon your God! Perhaps your God will give a thought to us, so that we shall not perish." 
7. And they each said to one another: "Come, let us cast lots, that we may know on whose account this evil has come upon us." So they cast lots and the lot fell on Jonah. 
8. Then they said to him: "Tell us, we pray you, on whose account has this evil come upon us? What is your occupation? Where did you come from? And what is your country and nationality?"
9. And he said to them: "I am a Hebrew, and I (reverently) fear and worship the Lord, the God of heaven, Who made the sea and the dry land."

Na vele terugslae sal ek poog om voort te gaan met die hulp van God en Sy nimmer-eindigende genade en barmhartigheid. 
Maandag 10 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 65:24]
En voordat hulle roep, sal Ek antwoord; terwyl hulle nog spreek, verhoor Ek.

BOODSKAP VAN DIE DAG:
Maandag 10 Maart 2014.
WAARHEEN SAL ONS VLUG VAN DIE AANGESIG VAN GOD?
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 1:6-9]
6. Daarop kom die skeepskaptein na hom toe aan en sê vir hom: "Wat makeer jou dat jy so vas slaap? Staan op, roep tot jou God! Miskien sal die God aan ons dink, sodat ons nie vergaan nie."
7. Hulle sê toe vir mekaar: "Kom en laat ons loot; dan sal ons weet om wie se ontwil hierdie ramp ons getref het." En hulle het geloot, en die lot het op Jona geval. 
8. En hulle sê vir hom: "Vertel ons tog om wie se ontwil hierdie ramp ons getref het? Wat is jou nering? En waar kom jy vandaan? Wat is jou geboorteland, en uit watter volk is jy?"
9. En hy. antwoord hulle: "Ek is 'n Hebreër, en ek vrees die Here, die God van die hemel, wat die see en die droë land gemaak het."   

          Cell phone photo. 



Sunday, 2 March 2014

WHERE CAN WE FLEE FROM GOD'S PRESENCE? / WAAR KAN ONS VLUG VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID?

Saturday & Sunday 1 & 2 March 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[John 1:10-12]
10. He came into the world, and though the world was made through Him, the world did not recognize Him, (did not know Him.)
11. He came to that which belonged to Him (to His own - -  His domain, His creation), and those who were His own did not receive Him and did not welcome Him. 
12. But to as many as did receive and welcome Him, He gave the authority (power, privilege, right) to become the children of God, that is, to those who believe in (adhere to, trust in, and rely on) His Name. 

MESSAGE OF THE DAY:
WHERE CAN WE FLEE FROM GOD'S PRESENCE?
Part 3.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jonah 1:1-5]
1. Now the Word of the Lord came to Jonah son of Amittai, saying: 
2. "Arise, go to Nineveh, that great city, and proclaim against it, for their wickedness has come up before Me."
3. But Jonah rose up to flee to Tarshish from being in the presence of the Lord (as His prophet) and went down to Joppa, and found a ship going to Tarshish (the most remote of the Phoenician trading places then known). So he paid the appointed fare and went down into the ship to go with them to Tarshish from being in the presence of the Lord (as His servant and minister).
4. But the Lord sent out a great wind upon the sea, and there was a violent tempest on the sea so that the ship was about to be broken. 
5. Then the mariners were afraid, and each man cried to his god; and they cast the goods that were in the ship into the sea to lighten it for them. But Jonah had gone down into the inner part of the ship and had lain down and was fast asleep. 

Saterdag & Sondag 1 & 2 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DIE DAG:
[Johannes 1:10-12]
10. Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie. 
11. Hy het na Sy eiendom gekom, en Sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.
12. Maar almal wat Hom aangeneem het,  aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in Sy Naam glo. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
WAAR KAN ONS VLUG VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID?
Deel 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 1:1-5]
1. En die Woord van die Here het gekom tot Jona, die seun van Amittai, en gesê: 2. "Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé en preek daarteen, want hulle boosheid het opgestyg voor My aangesig."
3, Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die Here af weg; en hy het na Jafo afgegaan en 'n skip gevind wat na Tarsis sou vaar. En hy het die reisgeld daarvoor betaal en daarin geklim om saam met hulle na Tarsis te vaar, van die aangesig van die Here af weg
4. Maar die Here het 'n sterk wind op die see gewerp, en toe daar 'n groot storm op die see ontstaan, het die skip gevaar geloop om skipbreuk te ly. 
5. Toe word die seeliede bang -- hulle het elkeen tot sy god geroep en die lading wat in die skip was, in die see gegooi om vir hulle verligting aan te bring. Maar Jona het na die onderste dele van die skip afgeklim en daar gaan lê en vas aan die slaap geraak.   
 Cell phone photo of the Hoodia Gordonii
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again next week. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade, barmhartigheid en goedertierenheid, sal ek volgende week weer met u deel.)