Tuesday, 15 April 2014

MAY YOU BE BLAMELESS AT THE COMING OF OUR LORD JESUS CHRIST / MAG JULLE GEES, SIEL EN LIGGAAM GEHEEL EN AL BEWAAR WORD BY DIE WEDERKOMS VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS.

Wednesday 16 April 2014.
WORD OF THE DAY:
[John 7:37b-38: 
37b. Jesus cried in a loud voice: "If any man is thirsty, let him come to Me and drink!
38. "He who believes in Me (who cleaves to and trusts in and relies on Me) as the Scripture has said: 'From his innermost being shall flow (continuously) springs and rivers of living water.'"

MESSAGE OF THE DAY:
MAY YOUR SPIRIT AND SOUL AND BODY BE PRESERVED AND BLAMELESS AT THE COMING OF OUR LORD JESUS CHRIST. 
1. English. - (Amplified Bible Version)
[1 Thessalonians 5:23-28] 
23. And may the God of peace Himself sanctify you through and through (seperate you from profane things, make you pure and wholly consecrated to God); and may your spirit, soul and body be preserved, sound and complete, (and found) blameless at the coming of our Lord Jesus Christ, (the Messiah).
24. Faithful is He Who is calling you (to Himself) and utterly trustworthy, and He will also do it, (fulfill His call by hallowing and keeping you).
25. Brethren, pray for us. 
26. Greet all the brethren with a sacred kiss.
27. I solemnly charge you (in the Name of) the Lord to have this letter read before all the brethren.       
28. The grace, (the unmerited favour and blessings) of our Lord Jesus Christ (the Messiah), be with you all. Amen, (so be it)   

Woensdag 16 April 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 7:37b-38]
37b. Jesus het uitgeroep en gesê: "As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink. 
38. "Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: 
'Strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.'"

BOODSKAP VAN DIE DAG:
MAG JULLE GEES, SIEL EN LIGGAAM GEHEEL EN AL BEWAAR WORD BY DIE WEDERKOMS VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS. 
2. Afrikaans - (Ou Afikaanse Vertaling)
[1 Thessalonisense 5:23-28]
23. En mag Hy, die God van vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus. 
24. Hy wat julle roep is getrou; Hy sal dit ook doen. 
25. Broeders, bid vir ons. 
26. Groet die broeders almal met 'n heilige kus. 
27. Ek besweer julle by die Here dat hierdie brief aan al die heilige broeders voorgelees word. 
28. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen. 

No comments:

Post a Comment