Wednesday, 13 May 2015

PSALM 32.

Thursday 14 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 32:7)
You are my hiding place; You shall preserve me from trouble; You shall surround me with songs of deliverance. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 32.
1. English - (English Standard Version).
[Psalm 32:1-2; 7-11]
1. Blessed is the one whose transgression is forgiven, whose sin is covered. 
2. Blessed is the man against whom the Lord counts no iniquity, and in whose spirit there is no deceit. 
7. "You are a hiding place for me; You preserve me from trouble; You surround me with shouts of deliverance. Selah."
8. "I will instruct you and teach you in the way you should go; I will counsel you with My eye upon you.  
9. "Be not like a horse or a mule, without understanding, which must be curbed with bit and bridle, or it will nor stay near you."
10. Many are the sorrows of the wicked, but steadfast love surrounds the one who trusts in the Lord. 
11. Be glad in the Lord and rejoice, O you righteous, and shout for joy, all you upright in heart!

Donderdag 14 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 32:7)
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 32.
2. Afrikaans- (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 32:1-2; 7-11]
1. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is. 
2. Welgeluksalig is die mens aan wie die Here ongeregtighede nie toereken nie, en in wie se gees geen bedrog is nie. 
7. "U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela."
8. "Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee, My oog sal op jou wees. 
9. Wees nie soos 'n perd, soos 'n muilesel wat geen verstand het nie, wat 'n mens moet tem met toom en teuel as sy tuig, anders kom hy nie naby jou nie. 
10. Die goddelose het baie smarte, maar hy wat op die Here vertrou - met goedertierenheid sal Hy hom omring. 
11. Wees bly in die Here en juig, O regverdiges! En jubel, alle opregtes van hart!

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)



 

Monday, 11 May 2015

PSALM 31.

Wednesday 13 May 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 31:24]
Be strong and confident, all you who wait on the Lord. 

MESSAGE OF THE DAY: 
[Psalm 31:1-3; 7-9; 14-24]
A Psalm of David. 
1. In You O Lord, I have taken refuge, and put my trust; let me never be put to shame; deliver me in Your righteousness. 
2.  Turn Your ear to me, come quickly to my rescue; be my rock of refuge, a strong fortress of defense to save me. 
3. Since You are my Rock and my fortress, for the sake of Your Name, lead me and guide me. 
7. I will be glad and rejoice in Your mercy, for You have considered my trouble. You have known my soul in adversities;
8. And have not shut me up in the hand of the enemy; You have set my feet in a wide place. 
9. Have mercy O Lord, for I am in trouble;
my eyes wastes away with grief; yes, my soul and my body!
14. But as for me, I trust in You O Lord. I say: "You are my God!"
15. My times are in Your hand; deliver me  from the hand of my enemies, and from those who persecute me. 
16. Make Your face shine upon Your servant; save me for Your mercies' sake. 
17. Do not let me be ashamed, O Lord, for I have called upon You; let the wicked be ashamed; let them be silent in the grave. 
18. Let the lying lips be put to silence, which speak insolent things proudly and contemtuously against the righteous.   
19. Oh how great is Your goodness, which You have laid up for those who fear You, which You have prepared for those who trust in You, in the presence of the sons of men. 
20. You shall hide them in the secret place of Your presence, from the plots of man; You shall keep them secretly in a pavilion, from the strives of tongues.  
21. Blessed be the Lord, for He Has shown me His marvelous kindness in a strong city!
22. For I said in my haste: "I am cut off from before Your eyes;" Nevertheless You heard the voice of my supplications, when I cried out to You. 
23. Oh, love the Lord, all you His saints! For the Lord preserves the faithful, and fully repays the proud person. 
24. Be of good courage. And He shall strengthen your heart, all you who hope in the Lord. 

Woensdag 13 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 31:25]
Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Psalm 31:1-3; 7-9; 20-25]
1. 'n Psalm van Dawid. 
2. By U, O Here, skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur U geregtigheid. 
3. Neig U oor tot my, red my gou; wees vir my 'n rots om in te vlug, 'n baie vaste huis om my te verlos. 
7. Ek haat die wat nietige afgode vereer, maar ék vertrou op die Here. 
8. Ek wil juig en bly wees in U goedertierenheid, omdat U my ellende aangesien, my siel in die benoudhede geken het. 
9. En my nie oorgelewer het in die hand van die vyand nie; U het my voete op vrye grond laat staan. 
15. Maar ék vertrou op U O Here! Ek sê: "U is my God!"
16. My tye is in U hand; red my uit die hand van my vyande en van my vervolgers. 
17. Laat U aangesig skyn oor U kneg, verlos my deur U goedertierenheid. 
20. O, hoe groot is U goedheid  wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U skuil, in die teenwoordigheid van die mensekinders!
21. U verberg hulle in die skuilplek van U aangesig vir die samesweringe van mense; U steek hulle weg in 'n hut vir 'n twis van die tonge. 
22. Geloofd sy die Here, want Hy het Sy goedertierenheid aan my wonderbaar gemaak, in 'n vaste stad.  
23. Ek tog het in my angs gesê: "Ek het verdwyn, weg van U oë;" nogtans het U die stem vaan my smekinge gehoor toe ek U aangeroep het om hulp. 
24. Julle moet die Here liefhê, al Sy gunsgenote! Die Here bewaar die getroues en vergeld hom oorvloedig wat trots handel.  
25. Wees sterk en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

 Cell phone photo taken in our garden. 

PSALM 30.

Tuesday 12 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 141:2]
2. May You accept my prayer like incense, my uplifted hands like the evening offering!

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 30.
1. English - (New English Translation)
[Psalm:30:1-5;8-12]
1. I will praise You, O Lord, for You lifted me up, and did not allow my enemies to gloat over me. 
2. O Lord my God, I cried out to You, and You healed me. 
3. O Lord, you pulled me up from Sheol, You rescued me from among those descending into the grave. 
4. Sing to the Lord, you faihfull followers of His, give thanks to His holy Name. 
5. For His anger lasts only a brief moment, and His good favour restores one's life. One may experience sorrow during the night, but joy arrives in the morning.
8. To You, O Lord, I cried out, I begged the Lord for mercy;
9. "What profit is there in taking my life, in my descending into the Pit? Can the dust of the grave praise You? Can it declare Your loyalty?
10. "Hear, O Lord, and have mercy on me! O Lord, deliver me!
11. "Then You turned my lament into dancing; You removed my sackcloth and covered me with joy. 
12. "So now my heart will sing to You and not be silent; O Lord my God, I will always give thanks to You."

Dinsdag 12 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 141:3]
2. Laat my gebed soos reukwerk voor U aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 30.
2, Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
[Psalm 30:1-6; 9-13]
1. 'n Psalm van Dawid. 
2. Ek sal U verhoog Here, want U het my opgetrek en vyande oor my nie laat bly wees nie. 
3. Here my God, ek het U aangeroep om hulp, en U het my gesond gemaak. 
4. Here, U het my siel uit die doderyk laat opkom; U het my lewend gemaak uit die wat in die kuil neerdaal. 
5. Psalmsing tot eer van die Here, O Sy gunsgenote, en loof dy heilige gedenknaam;
6. Want 'n oomblik is daar in Sy toorn, 'n lewe in Sy goedgunstigheid; saans vernag die geween, maar smôrens is daar gejuig. 
9. Ek het U aangeroep Here, en ek het die Here gesmeek:
10. "Watter voordeel is daar in my bloed as ek neerdaal in die kuil? Sal die stof U loof? Sal dit U trou verkondig? 
11. "Hoor Here, en wees my genadig! Here, wees vir my 'n helper!
12. "U het my weeklag vir my verander in 'n koordans, U het my roukleed losgemaak, en my met vreugde omgord. 
13. "Sodat my eer U kan besing en nie swyg nie. Here, my God, vir ewig sal ek U loof."

Cell phone photo taken in our garden. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I posssibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 



Saturday, 9 May 2015

PSALM 28.

Monday 11 May 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 34:15]
The Lord pays attention to the godly, and hears their cry for help.

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 28.
[Psalm 28:1,2,6,7]
1. A Psalm of David. To You, O Lord, I cry out! My protector, do not ignore me! If You do not respond to me, I will join those who are descending into the grave. 
2. Hear my plea for mercy when I cry out to You for help, when I lift my hands toward Your holy temple.  
6. The Lord deserves praise, for He has heard my plea for mercy. 
7. The Lord strengthens and protects me; I trust in Him with all my heart. I am rescued and my heart is full of joy; I will sing to Him in gratitude.  

Maandag 11 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 34:16]
Ajin. Die oë van die Here is op die regverdiges, en Sy ore tot hulle hulpgeroep. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Psalm 28:1.2,6,7,]
1. 'n Psalm van Dawid. Ek roep U aan, O Here! My rots, draai nie stilswyend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie. 
2. Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep om hulp, as ek my hande ophef na die binneste van U heiligdom. 
6. Geloofd sy die Here, want Hy het die stem van my smekinge gehoor. 
7. Die Here is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang. 

[DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can.  /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.] 

Cell phone photo taken in our garden. 

Friday, 8 May 2015

PSALM 27.

Saturday 9 May 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 35:1]
Lord, contend with those who contend with me; fight against those who fight against me. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 27.
1. English - (New International Version) 
[Psalm 27:1-9,13-14]
1. A Psalm of David. The Lord is my light and my salvation - whom shall I fear? The Lord is the stronghold of my life - of whom shall I be afraid?
2. When evil men advance against me to devour my flesh, when my enemies and my foes attack me, they all shall stumble and fall. 
3. Though an army besiege me, my heart will not fear; though war break out against me, even then will I be confident. 
4. One thing I ask of the Lord, this is what I seek: that I may dwell in the house of the Lord all the days of my life, to gaze upon the beauty of the Lord, and to seek Him in His temple. 
5. For in the day of trouble He will keep me safe in His dwelling; He will hide me in the shelter of His tabernacle, and set me high upon a rock. 
6. Then my head will be exalted above the enemies who surround me; at His tabernacle I will sacrifice with shouts of joy; I will sing and make music to the Lord.  
7. Hear my voice when I call O Lord; be merciful to me, and answer me.  
8. My heart says of You: "Seek His face!" Your face O Lord, I will seek. 
9. Do not hide Your face from me, do not turn Your servant away in anger; You have been my Helper. Do not reject me, nor forsake me, O God, my Saviour. 
13. I am still confident of this: I will see the goodness of the Lord in the land of the living. 
14. Wait for the Lord; be strong and take heart and wait for the Lord. 

Saterdag 9 Mei 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 35:1] 
Here, twis met die wat met my twis, bestry die wat my bestry. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 27.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 27:1-9,13-14]
1. 'n Psalm van Dawid. Die Here is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?
2. As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet - my teëstanders en my vyande; ja myne - struikel hulle self en val. 
3. Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek. 
4. Een ding het ek van die Here begeer, dit sal ek soek; dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die Here, om die heerlikheid van die Here te aanskou en te ondersoek in Sy tempel. 
5. Want Hy steek my weg in Sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van Sy tent; Hy verhef my op 'n rots. 
6. En nou sal my hoof hoog wees bo my vyande rondom my, en ek wil in Sy tent offerandes offer saam met trompetgeklank; ek wil sing, ja, psalmsing tot eer van die Here!
7. Hoor O Here, ek roep luid; en wees my genadig en antwoord my.  
8. Van U sê my hart: "Soek My aangesig." Ek soek U aangesig, O Here!
9. Verberg U aangesig nie vir my nie, wys U kneg nie af in toorn nie : U was my hulp! Verstoot en verlaat my nie, O Here!
13. O, as ek nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie!
14. Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!

Many thanks to Martin Heigan for this exceptionally beautiful photo which I could use for a section of Scripture. 
(Dv. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can.  
/
Dv. Sal ek welbekende, gunsteling en geliefde gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Thursday, 7 May 2015

PSALM 26.

Friday 8 May 2015. 
WORD OF THE DAY: 
[Revelation 1:7]
Look, He is returning with the clouds, and every eye will see Him, even those who pierced Him, and all the tribes on earth will mourn because of Him. This will certainly come to pass! Amen.  

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 26. 
1. English - (New English Translation)
[Psalm 26:1,6-8]
1. A Psalm of David. Vindicate me, O Lord, for I have integrity, and I trust in the Lord without wavering. 
6. I maintain a pure lifestyle, so I can appear before Your altar, O Lord,
7. To give You thanks, and to tell about all Your amazing deeds. 
8. O Lord, I love the temple where You live, the place where Your splendour is revealed. 

Vrydag 8 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Openbaringe 1:7]
Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, Amen!

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
PSALM 26. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 26:1,6-8]
1. 'n Psalm van Dawid. Doen aan my reg, O Here, want ék wandel in my opregtheid en vertrou op die Here sonder om te wankel. 
6. Ek was my hande in onskuld en wil gaan rondom U altaar, O Here,
7. Om die stem van lof te laat hoor, en om al U wonders te vertel. 
8. Here, ek het lief die woning van U huis, en die woonplek van U heerlikheid. 


(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. 
/
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 


Wednesday, 6 May 2015

PSALM 25, Contd... PSALM 25, Vervolg...

Thursday 7 May 2015
WORD OF THE DAY:
[Revelation 1:8]
"I Am the Alpha and the Omega," says the Lord God - "The One Who is, and Who was, and Who is still to come - the All-Powerful!"

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 25, contd..... 
1. English - (New English Translation)
[Psalm 25:10-18]
10. The Lord always proves faithful and reliable to those who follow the demands of His covenant. 
11. For the sake of Your reputation, O Lord, forgive my sin, because it is great. 
12. The Lord shows His faithful followers the way they should live. 
13. They experience His favour; their descendants inherit the land. 
14. The Lord's loyal followers receive His guidance, and He reveals His covenantal demands to them. 
15. I continually look to the Lord for help,  for He will free my feet from the enemy's net. 
16. Turn toward me and have mercy upon me, for I am alone and oppressed!
17. Deliver me from my distress; rescue me from my suffering! 
18. See my pain and suffering! Forgive  all my sins!

Donderdag 7 Mei 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Openbaringe 1:8]
"Ek is die Alfa en die Oméga, die Begin en die Einde," sê die Here. "Wat is, en wat was, en wat kom, die Almagtige."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 25, Vervolg.....
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 25:9-18]
9. Jod. Hy sal die ootmoediges lei in die reg; en die ootmoediges Sy weg leer. 
10. Kaf. Al die paaie van die Here is goedertierenheid en trou, vir die wat Sy verbond en Sy getuienisse bewaar. 
11. Lamed. Om U Naam ontwil Here, vergeef my ongeregtigheid, want dit is groot. 
12. Mem. Wie tog is die man wat die Here vrees? Ht sal hom leer die weg wat hy moet kies. 
13. Noen. Hy self sal vernag in die goeie, en sy nageslag sal die land besit. 
14. Samek. Die verborgenheid van die Here 
is vir die wat Hom vrees, en Sy verbond om hulle dit bekend te maak. 
15. Ajin. My oë is altyddeur op die Here, want Hy sal my voete uit die net uitlei. 
16. Pe. Wend U tot my en wees my genadig, want ek is eensaam en ellendig. 
17. Sade. Die benoudhede van my hart is wyd uitgestrek; lei my uit my angste. 
18. Resj. Aanskou my ellende en my moeite, en vergeef al my sondes. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. !
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes van die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Many thanks for this excellent photo which was kindly supplied by Martin Heigan.