Saturday, 24 August 2013

JESUS, THE GOOD SHEPHERD (Jehovah Raäh) / JESUS DIE GOEIE HERDER.

24 August 2013. (JESUS THE GOOD SHEPHERD - PART 1)
1. English - (NIV Translation)
[John 10:1-10]
1. "I tell you the truth, the man who does not enter the sheep pen by the gate, but climbs in by some other way, is a thief and a robber. 
2. "The man who enters by the gate is the shepherd of the sheep. 
3. "The watchman opens the gate for him, and the sheep listen to his voice. He calls his own sheep by name and leads them out. 
4. "When he has brought out all his own, he goes on ahead of them, and his sheep follow him because they know his voice. 
5. "But they will never follow a stranger; in fact, they will run away from him because the do not recognise a stranger's voice."
6. Jesus used this figure of speech, because they did not understand what He was telling them. 
7. Therefore Jesus said again: "I Am the gate for the sheep. 
8. "All who came before Me were thieves and robbers, but the sheep did not listen to them. 
9. I Am the gate; whoever enters through Me will be saved. He will come in and out and find pasture. 
10. The thief comes only to steal and kill and destroy; I have come so that they may have life, and have it to the full. 
(Part 2 will follow tomorrow)

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse vertaling)
[Johannes 10:1-10)
1. "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur van die skaapstal ingaan nie, maar van 'n ander kant af inklim, hy is 'n dief en 'n rower. 
2. "Maar hy wat by die deur ingaan, is 'n herder van die skape. 
3. "Vir hom maak die deurwagter oop, en die skape luister na sy stem; en hy roep sy eie skape by hulle naam en lei hulle uit. 
4. "En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. 
5. "Hulle sal 'n vreemde nooit volg nie, maar van hom wegvlug, omdat hulle die stem van die vreemdes nie ken nie."
6. Hierdie gelykenis het Jesus aan hulle vertel; maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy tot hulle vespreek het nie. 
7. Jesus het toe weer vir hulle gesê: "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape. 
8. "Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie na hulle geluister nie. 
9. "Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. 
10. "Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom dat hulle lewe en oorvloed kan hê. 
(Gedeelte 2 volg môre)

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 

No comments:

Post a Comment