1. English - (Amplified Bible Version)
JESUS HEALED MANY:
[Mark 3:9-12]
9. And He told His disciples to have a little boat in [constant] readiness for Him because of the crowd, lest they press hard upon Him and crush Him.
10. For He had healed so many that all who had distressing bodily diseases kept falling upon Him and pressing upon Him in order that they might touch Him.
11. And the spirits, the unclean ones, as often as they might see Him, fell down before Him and kept screaming out: You are the Son of God!
12. And He charged them strictly and severely under penalty again and again that they should not make Him known.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
JESUS HET 'N MENIGTE GESOND GEMAAK:
[Markus 3:9-12]
9. En Hy het aan Sy dissipels gesê dat 'n skuitjie altyd vir Hom moes klaar lê vanweë die skare, sodat hulle Hom nie miskien sou verdring nie.
10. Want Hy het baie gesond gemaak, sodat almal wat vol kwale was, op Hom toegeloop het om Hom aan te raak.
11. En elke keer as die onreine geeste Hom sien, het hulle voor Hom neergeval en geskreeu en gesê: U is die Seun van God!
12. En Hy het hulle herhaaldelik streng gebied om Hom nie bekend te maak nie.
Photo by Martin Heigan.
No comments:
Post a Comment