Sunday, 6 September 2015

PSALM 126.

Monday 7 September 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 118:11,12)
11. They surrounded me on every side, but in the Name of the Lord I cut them off.  
12. They swarmed around me like bees, but they died out as quickly as burning thorns; in the Name of the Lord I cut them off. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 126.
English - (New International Version).
(Psalm 126:1-6)
1. When the Lord brought back the captives to Zion, we were like men who dreamed. 
2. Out mouths were filled with laughter, our tongues with songs of joy. Then it was said among the nations: "The Lord Has done great things for them."
3. The Lord Has done great things for us, and we are filled with joy. 
4. Restore our fortunes O Lord, like streams in the Negev. 
5. Those who sow in tears, will reap with songs of joy. 
6. He who goes out weeping, carrying seed to sow, will return with songs of joy, carrying sheaves with him. 

Maandag 7 September 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 118:11,12)
11. Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het. 
12. Hulle het my omsingel soos bye - hulle is uitgeblus soos 'n doringtak-vuur; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle srukkend gekap het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 126.
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 126:1-6)
1. 'n Bedevaartslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. 
2. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: "Die Here het groot dinge aan hierdie mense gedoen."
3. Die Here het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly!
4. O Here, verander ons lot soos waterstrome in die Suidland. 
5. Die wat met trane saai, sal met gejubel maai.  
6. Hy loop aldeur en ween en dra die saadkoring; hy sal sekerlik kom met gejubel en sy gerwe dra.

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to Kenneth Copeland Ministries for this well-said and powerful note. 

No comments:

Post a Comment