WORD OF THE DAY:
(Psalm 44:8)
In God we have made our boast all the day long, and we will give thanks to Your Name forever. Selah (pause and calmly think of that)!
MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 136.
1. English - (New English Translation).
(Psalm 136:1-13)
1. Give thanks to the Lord, for He is good, for His loyal love endures.
2. Give thanks to the God of gods, for His loyal love endures.
3. Give thanks to the Lord of lords, for His loyal love endures.
4. To the One Who performs magnificent, amazing deeds all by Himself, for His loyal love endures.
5. To the One Who used wisdom to make the heavens, for His loyal love endures.
6. To the One Who spread out the earth over the water, for His loyal love endures.
7. To the One Who made the great lights, for His loyal love endures.
8. The sun to rule the day, for His loyal love endures.
9. The moon and stars to rule by night, for His loyal love endures.
10. To the One Who struck down the firstborn of Egypt, for His loyal love endures.
11. And led Israel out from their midst, for His loyal love endures.
12. With a strong hand and an outstretched arm, for His loyal love endures.
13. To the One Who divided the Red Sea in two, for His loyal love endures.
Dinsdag 15 September 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 44:9)
In God roem ons die hele dag, en U
Naam sal ons loof tot in ewigheid. Sela.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 136.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 136:1-13)
1. Loof die Here want Hy is goed, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
2. Loof die God van die gode, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
3. Loof die Here der here, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
4. Hy wat groot wonders doen, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
5. Wat die hemele met verstand gemaak het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
6. Wat die aarde op die water uitgespan het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
7. Wat die groot ligte gemaak het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
8. Die son om te heers oor die dag, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
9. Die maan en sterre om te heers oor die nag, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
10. Wat die Egiptenaars getref het in hulle eersgeborenes, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
11. En Israel onder hulle uitgelei het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
12. Met 'n sterk hand en met 'n uitgestrekte arm, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
13. Wat die Skelfsee in stukke gesny het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan)
No comments:
Post a Comment