Saturday, 12 September 2015

PSALM 148, Second section ...

Wednesday 30 September 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 68:19)
Blessed be the Lord, Who bears our burdens and carries us day by day, even the God Who is our salvation! Selah (pause and calmly think of that)!

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 148, Second section ...
English - (Amplified Bible Version).
(Psalm 148:8-14)
8. You lightning, hail, fog, and frost, you stormy wind fulfilling His orders! 
9. Mountains and all hills, fruitful trees and all cedars!
10. Beasts and all cattle, creeping things and flying birds!
11. Kings of the earth and all peoples, princes and all rulers and judges of the earth!
12. Both young men and maidens, old men and children!
13. Let them praise and exalt the Name of the Lord, for His Name alone is exalted and supreme! His glory and majesty are above earth and heaven!
14. He Has lifted up a horn for His people (giving them power, prosperity, dignity and preeminence), a song of praise for all His godly ones, for the people of Israel, who are near to Him. Praise the Lord! (Hallelujah)!

Woensdag 30 September 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 68:20)
Geloofd sy die Here! Dag na dag dra Hy ons; God is ons heil. Sela. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 148, Second section ... 
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 148:8-14)
8. Vuur en hael, sneeu en damp, stormwind wat Sy Woord volbring;
9. Berge en alle heuwels, vrugtebome en alle sederbome, 
10. Wilde diere en alle vee, kruipende diere en gevleuelde voƫls;
11. Konings van die aarde en alle volke, vorste en alle regters van die aarde,
12. Jongelinge en ook jongedogters, oues saam met die jonges -
13. Laat hulle die Naam van die Here loof! Want Sy Naam alleen is hoog; Sy majesteit is oor aarde en hemel!
14. En Hy het 'n horing vir Sy volk verhef; (krag, voorspoed, waardigheid en superioriteit) 'n roem vir al Sy gunsgenote; vir die kinders van Israel, die volk wat naby Hom is. Halleluja!

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan).
Many thanks to whoever posted this on Face Book. This verse was taken from the Psalms

No comments:

Post a Comment