Saturday, 12 September 2015

PSALM 145, Second section ...

Tuesday 22 September 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 141:8)
Surely I am looking to You, O Sovereign Lord. In You I take shelter. Do not expose me to danger. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 145, Second section ...
English - (Amplified Bible Version)
(Psalm 145:8-14)
8. The Lord is gracious and full of compassion, slow to anger and abounding in  mercy and loving-kindness. 
9. The Lord is good to all, and His tender mercies are over all His works (the entirety of things created).
10. All Your works shall praise You, O Lord, and Your loving ones shall bless You (affectionately and gratefully shall Your saints confess and praise You!)
11. They shall speak of the glory of Your kingdom, and talk of Your power, 
12. To make known to the sons of men God's mighty deeds and the glorious majesty of His kingdom.  
13. Your kingdom is an everlasting kingdom, and Your dominion endures throughout all generations. 
14. The Lord upholds all those (of His own) who are falling and raises up all those who are bowed down. 

Dinsdag 22 September 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 141:8)
Want op U is my oĆ«, Here, Here; by U skuil ek; giet my siel nie uit nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 145.
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 145:8-14)
8, Get. Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid. 
9. Tet. Die Here is vir almal goed, en Sy barmhartighede is oor al Sy werke. 
10. Jod. Al U werke loof U, Here, en U gunsgenote prys U. 
11. Kaf. Hulle maak melding van die heerlikheid van U koninkryk en spreek van U mag. 
12. Lamed. Om aan die mensekinders Sy magtige dade bekend te maak en die glansryke heerlikheid van Sy koninkryk. 
13. Mem. U koninkryk is 'n koninkryk van alle eeue, en U heerskappy duur deur al die geslagte. 
14. Samek. Die Here ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergeboĆ« is. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan).

No comments:

Post a Comment