Saturday, 28 February 2015

MATTHEW, THE TAX COLLECTOR. / MATTHÉÜS, DIE TOLLENAAR.

Sunday 1 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 107:19-21]
19. Then they cry to the Lord in their trouble, and He delivers them out of their distresses. 
20. He sends forth His Word and heals them; and rescues them from the pit and destruction. 
21. Oh, that men would praise (and confess to) the Lord for His goodness and loving-kindness, and His wonderful works to the children of men! 

MESSAGE OF THE DAY:
MATTHEW, THE TAX COLLECTOR:
1. English - (Amplified Bible Version))
[Luke 5:27-32]
27. And after this, Jesus went out and looked (attentively) at a tax collector named Levi, sitting at the tax office; and He said to him: "Join Me as disciple and side with My party and accompany Me."
28. And he forsook everything and got up and followed Him, (becoming His disciple and siding with His party). 
29. And Levi (Matthew), made a great banquet for Him in his own house, and there was a large company of tax collectors and others who were reclining (at the table) with them. 
30. Now the Pharisees and their scribes were grumbling against Jesus' disciples saying: "Why are you eating and drinking with tax collectors and (preeminently) sinful people?
31. And Jesus replied to them: "It is not those who are healthy who need a physician, but those who are sick. 
32. "I have not come to arouse and invite and call the righteous, but the erring ones (those not free from sin) to repentance (to change their minds for the better and heartily to amend their ways with abhorrence of their past sins.) 

Sondag 1 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 107:19-21]
19. Toe het hulle die Here aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos. 
20. Hy het Sy Woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak, en hulle uit hul kuile red. 
21. Laat hulle die HERE loof om Sy goedertierenheid en om Sy wonderdade aan die mensekinders. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Lukas 5:27-32]
27. En ná hierdie dinge het Hy uitgegaan, en 'n tollenaar met die naam van Levi by die tolhuis sien sit, en vir hom gesê: "Volg My."
28. En hy het alles verlaat en opgestaan en Hom gevolg. 
29. En Levi (Matthéüs) het 'n groot feesmaal vir Hom in sy huis gegee; en daar was 'n groot menigte van tollenaars en ander wat saam met hulle aan tafel was. 
30. En hulle skrifgeleerdes en die Fariseërs het by Sy dissipels gemurmureer en gesê: "Waarom eet en drink julle saam met die tollenaars en sondaars?"
31. En Jesus antwoord en sê vir hulle: "Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. 
32. "Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / 
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
 
(Butterfly on lion's tail - from 'Love Wild 
  Africa.') [Many thanks to the photographer 
  for this exceptionally beautiful photo]


Friday, 27 February 2015

"TAKE UP YOUR BED, AND GO TO YOUR HOUSE. / NEEM JOU BED OP EN GAAN NA JOU HUIS.

Saturday 28 February 2015.   
WORD OF THE DAY:
[Luke 6:37,38]
37. "Judge not, and you shall not be judged. Condemn not, and you shall not be condemned. Forgive, and you will be forgiven. 
38. "Give, and it will be given to you; good measure, pressed down, shaken together, and running over will be put into your bosom. For with the same measure that you use, it will be measured back to you."

MESSAGE OF THE DAY: 
"TAKE UP YOUR BED AND GO HOME."
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 5:22-26]
22. But Jesus, knowing their thoughts and questionings, answered them: "Why do you question in your hearts?
23. "Which is easier: to say, 'Your sins are forgiven you,' or to say: 'Arise, and walk (about)?'
24. "But that you may know that the Son of Man Has the (power of) authority and right on earth to forgive sins, He said to the paralyzed man: "I say to you: 'Arise, pick up your litter (stretcher) and go to your own house!"
25. And instantly (the man) stood up before them, and picked up what he had been lying and went away to his house, recognizing and praising and thanking God. 
26. And overwhelming astonishment and ecstasy seized them all, and they recognized and praised and thanked God; and they were filled with and controlled by reverential fear and kept saying: "We have seen wonderful and strange and incredible and unthinkable things today!"  

Saterdag 28 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Lukas 6:37,38]
37. "En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nooit veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word. 
38. "Gee, en aan julle sal gegee word. 'n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
"NEEM JOU BED OP, EN GAAN NA JOU HUIS."
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 5:22-26]
22. Maar Jesus het hulle redeneringe gemerk, en Hy antwoord en sê vir hulle: "Wat redeneer julle in jul harte? 
23. "Wat is makliker om te sê: 'Jou sondes is jou vergewe; of om te sê: Staan op en loop?'
24. "Maar dat julle kan weet dat die Seun van die Mens mag het om op aarde sondes te vergewe" - sê Hy vir die verlamde man: "Ek sê vir jou, staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe."
25. Hy staan toe onmiddellik voor hulle op, neem die bed op waar hy op gelê het, en gaan na sy huis, terwyl hy God verheerlik. 
26. En verbasing het almal aangegryp, en hulle het God verheerlik en is met vrees vervul en het gesê: "Ons het vandag ongelooflike dinge gesien."

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
 I thank
 Luiza Ferreira, for kindly supplying this beautiful photo.









JESUS HEALS AND FORGIVES A PARALYTIC. / JESUS GENEES EN VERGEWE 'N VERLAMDE.

Friday 27 February 2015.  
WORD OF THE DAY:
[Romans 10:9,10,11]
9. That if you confess with your mouth the Lord Jesus, and believe in your heart that God Has raised Him from the dead, you will be saved. 
10. For with the heart one believes to righteousness, and with the mouth confession is made to salvation. 
11. For the Scripture says: "Whoever believes on Him, will not be put to shame.

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS FORGIVES AND HEALS A PARALYTIC:
1. English - (New King James Version)
[Romans 5:17-21]
17. Now it happened on a certain day, as He was teaching, that there was Pharisees and teachers of the law sitting by, who had come out of every town of Galilee, Judea and Jerusalem. And the power of the Lord was present to heal them.   
18. Then behold, men brought on a bed a man who was paralyzed. And they sought to bring him in and lay him before Him.  
19. And when they could not find how they might bring him in because of the crowd, they went up on the housetop and let him down with his bed through the tiling, into the midst before Jesus. 
20. So when He saw their faith, He said to him: "Man, your sins are forgiven you!"
21. And the scribes and the Pharisees  began to reason, saying: "Who is this Who speaks blasphemies? Who can forgive sins but God alone?"

Vrydag 27 Februarie 2015.  
WOORD VAN DIE DAG:
[Romeine 10:9,10,11]
9. As jy met jou mond die Here Jesus bely, en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word. 
10. Want met die hart glo ons tot geregtigheid, en met die mond bely ons tot redding. 
11. Want die Skrif sê: "Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS VERGEWE  EN GENEES 'N VERLAMDE. 
1. Afrikaans - [Ou Afrikaanse Vertaling]
[Lukas 5:17-21]
17. En op een van dié dae was Hy besig om te leer; en Fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke dorp van Galiléa en Judéa en uit Jerusalem, het daar gesit, en daar was krag van die Here om hulle te genees. 
18. En daar het manne, 'n man wat verlam was op 'n bed gebring, en hulle het probeer om hom in te bring, en voor Hom neer te sit. 
19. En toe hulle vanweë die skare geen kans sien om hom in te bring nie, klim hulle op die dak en laat hom met die bed afsak deur die panne, tussen die mense in en voor Jesus. 
20. En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: "Mens, jou sondes is jou vergewe."
21. En die skrifgeleerdes en die
Fariseërs het begin redeneer en sê: "Wie is Hy wat so Godslasterlik praat? Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen?"

     Cell phone photo taken in our garden. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)





Wednesday, 25 February 2015

OUR CONFIDENCE IN GOD. / ONS VRYMOEDIGHEID TOT GOD.

Thursday 26 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Hebrews 4:16)
Let us then approach the Throne of Grace with confidence, so that we may receive mercy and find grace to help us in our time of need. 
[1 John 5:14,15]
14. This is the confidence we have in approaching God: that if we ask anything according to His will, He hears us. 
15. And if we know that He hears us - whatever we ask - we know that we have what we asked of Him. 

Donderdag 26 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
1 Johannes 5:14,15]
14. En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens Sy wil. 
15. En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ookal vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.  
(DV. i will share the Word with you as often as I possibly can.  /
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
    This beautiful photo was kindly       
       supplied by Luiza Ferreira. 

Tuesday, 24 February 2015

JESUS HEALS MANY. / JESUS GENEES BAIE.

Wednesday 25 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Jeremiah 30:17a]
"But I will restore you to health and heal your wounds," declares the Lord. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS HEALS MANY:
1. English - (New International Version)
[Luke 4:38-44]
38. Jesus left the synagogue and went to the home of Simon. Now Sumon's mother-in-law was suffering from a high fever, and they asked Jesus to help her. 
39. So He bent over her, and rebuked the fever, and it left her. She got up at once and began to wait on them. 
40. When the sun was setting, the people brought to Jesus all who had various kinds of sickness, and laying His hands on each one, He healed them. 
41. Moreover, demons came out of people, shouting: "You are the Son of God!" But He rebuked them and would not allow them to speak, because they knew He was the Christ. 
42. At daybreak Jesus went out to a solitary place. The people were looking for Him, and when they came to where He was, they tried to keep Him from leaving them. 
43. But He said: "I must preach the good news of the kingdom of God to the other towns also, because that is why I was sent."
44. And He kept on preaching in the synagogues of Judea. 

Woensdag 25 Februarie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Jeremia 30:17a]
"Want Ek sal genesing vir jou tot stand laat kom, en jou van jou wonde gesond maak," sê die Here. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS GENEES BAIE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 4:38-44]
38. En Hy het opgestaan uit die sinagoge en in die huis van Simon gekom. En Simon se skoonmoeder was aangetas deur 'n hewige koors, en hulle het Hom geraadpleeg oor haar. 
39. Toe gaan Hy oor haar staan en bestraf die koors, en dit het haar verlaat, en sy het onmiddellik opgestaan en hulle bedien. 
40. En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring.  En Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak. 
41. En duiwels het ook uit baie uitgegaan en gesê: "U is die Christus, die Seun van God!" En Hy het hulle bestraf en nie toegelaat om te praat nie, omdat hulle geweet het dat Hy die Christus was. 
42. En toe dit dag geword het, het Hy uitgegaan en na 'n verlate plek vertrek; en die skare het Hom gesoek en by Hom gekom en Hom teëgehou, dat Hy nie van hulle sou weggaan nie. 
43. Maar Hy het vir hulle gesê: "Ek moet aan die ander stede ook die evangelie van die koninkryk van God bring, want daarvoir is Ek gestuur. 
44. En Hy het verder in die sinagoges van Galiléa gepreek. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.     /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)  

Monday, 23 February 2015

GOD IS NOT A MAN .... / GOD IS NIE 'N MENS ....

Tuesday 24 February 2015. 
GOD IS NOT A MAN THAT HE SHOULD LIE:
[Numbers 23:19]
God is not a man, that He should tell or act a lie, neither the Son of Man that He should feel repentance or compunction (for what He Has promised). Has He said and shall He not do it? Or Has He spoken and shall He not make it good?
[Titus 1:2, 3a)
2. (Resting) in the hope of eternal life, (life) which the ever truthful God Who cannot deceive (lie), promised before the world or the ages of time began. 
3a. And (now) in His own appointed time He Has made manifest (made known) His Word and revealed it as His message through the preaching entrusted to me .....
[Hebrews 6:18-20]
18. This was so that, by two unchageable things (His promise and His oath) in which it is impossible for God ever to prove false or deceive us, we who fled (to Him) for refuge, might have mighty indwelling strength and strong encouragement to grasp and hold fast the hope appointed for us, and set before (us).
19. (Now) we have this (hope) as a sure and steadfast anchor of the soul (it cannot slip and it cannot break down under whoever steps out upon it -- a hope) that reaches farther and enters into (the very certainty of the veil, 
20. Where Jesus Has entered in for us (in advance), a Forerunner, having become a High Priest forever after the order (with the rank) of Melchizedek.

Dinsdag 24 Februarie 2015.
GOD IS NIE 'N MENS DAT HY SOU LIEG NIE:
[Numeri 23:19]
God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie? 
[Titus 1:2, 3a]
2. In die hoop van die ewige lewe wat God, wat nie kan lieg nie, van ewigheid af beloof het,
3a. En op die regte tyd Sy Woord bekend gemaak het deur die prediking, ...
[Hebreërs 6:18-20]
18. Sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan hê, ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê.
19. En ons het dit as anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel -
20. Waar Jesus as Voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisédek 'n hoëpriester geword het vir ewig.  

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

BLESSING BY PASTOR JOHN HAGEE.

Monday 23 February 2015. 
BLESSING BY PASTOR JOHN HAGEE:
And now may the Lord bless you and keep you. May the Lord make His face to shine upon you, and be gracious unto you, giving you His peace. 
May the Lord of hosts go before you, sending His angels to prepare your way; so that where you're going all things may be arranged for your complete succuss. 
May every barrier that keeps you from receiving heaven's best for your life, be broken by the authority of Jesus' Name!
May God bless you with His abundance and good health. 
May He bless your going out and your coming in, so that your life might be as heaven on earth. In Jesus' Mighty Name, receive this blessing! Amen. 
    Pastor John Hagee, of John
      Hagee Ministries, San Antonio. TX 

Sunday, 22 February 2015

BLESSED ARE THOSE WHOSE STRENGTH IS IN THE LORD. / WELGELUKSALIG IS DIE MENS WIE SE STERKTE IN DIE HERE IS.

Weekend 21, 22 February 2015,  
WORD OF THE DAY:
BLESSED ARE THOSE WHOSE STRENGTH IS IN THE LORD: 
[Psalm 84:5-12]
5. Blessed, (happy, fortunate, to be envied) is the man whose strength is in You, in whose heart are the highways to Zion.  
6. Passing through the Valley of Weeping (Baca), they make it a place of springs; the early rain also fills (the pools) with blessings.  
7. They go from strength to strength (increasing in victorious power); each of them appears before God in Zion. 
8. O Lord of hosts, hear my prayer; give ear O God of Jacob! Selah. (Pause and calmly think of that)!
9. Behold our shield (the king as Your agent), O God, and look upon the face of Your anointed! 
10. For a day in Your courts is better than a thousand (anywhere else); I would rather be a doorkeeper and stand at the threshold in the house of my God, than to dwell (at ease) in the tents of wickedness. 
11. For the Lord God is a Sun and Shield; the Lord bestows (present) grace and favour and (future) glory (honour, splendour, and heavenly bliss)! No good thing will He withhold from those who walk uprightly. 
12. O Lord Almighty, blessed is the man who trusts in You! (Leaning and believing on You, committing all and confidently looking to You, and that without fear or misgiving)!

Naweek 21, 22 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
WELGELUKSALIG IS DIE MENS WIE SE STERKTE IN DIE HERE IS:
[Psalm 84:6-13]
6. Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is. 
7. As hulle deur die Droë Laagte trek, maak hulle dit 'n fonteinland; ook oordek die vroeë reën dit met seëninge. 
8. Hulle gaan van krag tot krag; elkeen van hulle sal verskyn voor God in Sion. 
9. Here, God van die leërskare; hoor my gebed, luister tog, O God van Jakob! Sela. 
10. O God, ons Skild, kyk en aanskou die aangesig van U gesalfde. 
11. Want 'n dag in U voorhowe is beter as 'n duisend; ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van my God, as om te woon in die tente van goddeloosheid. 
12. Want die Here is 'n Son en Skild; die Here sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou van die wat in opregtheid wandel  nie. 
13. Here van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou! 
       Photo kindly supplied by:
          André Heigan. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.  /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Monday, 16 February 2015

THE HEALING OF THE TEN LEPERS. / DIE GENESING VAN DIE TIEN MELAATSES.

Monday 16 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 51:10-11]
10. Create in me a clean heart, O God, and renew a steadfast spirit within me. 
11. Do not cast me away from Your presence, and do not take Your Holy Spirit from me. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE HEALING OF THE TEN LEPERS:
1. English - (New International Version)
[Luke 16:11-19]
11. Now on His way to Jerusalem, Jesus travelled along the border between Samaria and Galilee. 
12. As He was coming into a village, ten men who had leprosy met Him. They stood at a distance -
13. And called out in a loud voice: "Jesus, Master, have mercy on us!"
14. When He saw them, He said: "Go, show yourselves to the priests." And as they went, they were cleansed. 
15. One of them, when He saw he was healed, came back, praising God in a loud voice. 
16. He threw himself at Jesus' feet and thanked Him - and he was a Samaritan. 
17. Jesus asked: "Were not all ten cleansed? Where are the other nine?
18. "Was no one found to return and give praise to God except this foreigner?"
19. Then He said to him: "Rise and go; your faith has made you well."

Maandag 16 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 51:12-13]
12. Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees. 
13. Verwerp my nie van U aangesig nie, en neem U Heilige Gees nie van my weg nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GENESING VAN DIE TIEN MELAATSES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 17:11-19]
11. En op Sy reis na Jerusalem het Hy deur Samaría en Galiléa gegaan. 
12. En toe Hy in 'n sekere dorp ingaan, kom tien melaatse manne Hom tegemoet, wat op 'n afstand bly staan het. 
13. En hulle het hul stem verhef en gesê: "Jesus, Meester, wees ons barmhartig!"
14. En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: "Gaan vertoon julle aan die priesters." En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword. 
15. En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het hy omgedaraai en God met 'n groot stem verheerlik. 
16. En hy het op sy aangesig neergeval by Sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan. 
17. Toe antwoord Jesus en sê: "Het tien nie rein geword nie? En waar is die nege?
18. "Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie?"
19. En Hy sê vir hom: "Staan op en gaan; jou geloof het jou gered."


(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)


Sunday, 15 February 2015

A MAN WITH LEPROSY HEALED. / 'N MAN MET MELAATSHEID GENEES.

Friday 20 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Hebrews 11:1]
Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen. 

MESSAGE OF THE DAY:
A MAN WITH LEPROSY HEALED:
1. English - (New International Version) 
[Luke 5:12-16]
12. While Jesus was in one of the towns, a man came along who was covered with leprosy. When he saw Jesus, he fell with his face to the ground, and begged Him: "Lord, if You are willing, You can make me clean."
13. Jesus reached out His hand and touched the man. "I Am willing." He said: "Be clean!"
14. Then Jesus ordered him: "Don't tell anyone, but go show yourself to the priest and offer the sacrifices that Moses commanded for your cleansing, as a testimony to them."
15. Yet the news about Him spread all the more, so that crowds of people came to hear Him, and to be healed of their sicknesses. 
16. But Jesus often withdrew to lonely places and prayed. 

Vrydag 20 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Hebreërs 11:1]
Die geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van dinge wat ons nie sien nie. 
  
BOODSKAP VAN DIE DAG:
'N MAN VAN MELAATSHEID GENEES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 5:12-16]
12. En terwyl hy in een van die stede was, kom daar 'n man vol van melaatsheid; en toe hy Jesus sien, val hy op sy aangesig en smeek Hom en sê: "Here, as U wil, kan U my reinig!"
13. Daarop steek Hy die hand uit en raak hom aan en sê: "Ek wil, word gereinig!"
14. Toe gee Hy hom bevel om dit aan niemand te vertel nie; maar, sê Hy: "Gaan vertoon jou aan die priester en offer vir jou reiniging, soos Moses voorgeskrywe het, vir hulle tot 'n getuienis."
15. Maar die gerug aangaande Hom het nog meer versprei, en groot menigtes het bymekaar gekom om te luister en deur Hom van hulle siektes genees te word. 
16. Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid. 
      Picture from: John Hagee Ministries. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy, i will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Saturday, 14 February 2015

DO NOT BLASPHEME AGAINST THE HOLY SPIRIT. / MOENIE LASTER TEEN DIE HEILIGE GEES NIE.

Sunday 15 Februarie 2015. 
WORD OF THE DAY: 
[John 11:25]
Jesus said to her: "I Am the Resurrection and the Life. He who believes in Me, though he may die, he shall live."
 
MESSAGE OF THE DAY:
DO NOT BLASPHEME AGAINST THE HOLY SPIRIT: 
1. English - (New King James Version).
[Luke 12:10-12]
10. "And anyone who speaks a word against the Son of Man, it will be forgiven him; but to him who blasphemes against the holy spirit, it will not be forgiven. 
11. "Now when they bring you to the synagogues and magistrates and authorities, do not worry about how or what you should answer, or what you should say. 
12. "For the Holy Spirit will teach you in that very hour what you ought to say." 

Sondag 15 Februarie 2015..
WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 11:25]
Jesus sê vir haar: "Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
MOENIE LASTER TEEN DIE HEILIGE GEES NIE: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 12:10-12]
10. "En elkeen wat 'n woord teen die Seun van die Mens sal spreek, dit sal hom vergewe word; maar vir hom wat gelaster het teen die Heilige Gees, sal dit nie vergewe word nie. 
11. "En wanneer hulle jul sal bring voor die sinagoges en die owerhede en die gesagshebbers, moet julle jul nie kwel oor hoe of waarmee julle jul sal verdedig, of wat julle sal sê nie;
12. Want die Heilige Gees sal julle in dieselfde uur leer wat julle moet sê. 

  Photo kindly supplied by:
     André Heigan. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.   /
As dit die wil van God is en deur die
grootheid van Sy genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Friday, 13 February 2015

BEWARE OF HYPOCRISY. / OPPAS VIR SKYNHEILIGHEID.

Saturday 14 February 2015.
WORD OF THE DAY:
[Ephesians 4:30]
And do not grieve the Holy Spirit of God, by Whom you were sealed for the day of redemption. 

MESSAGE OF THE DAY:
BEWARE OF HYPOCRISY:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 12:1-9]
1. In the meanwhile, when so many thousands of the people had gathered that they were trampling on one another, Jesus commenced by saying primarily to His disciples: "Be on your guard against the leaven (ferment) of the Pharisees, which is HYPOCRISY (producing unrest and violent agitation.)
2. "Nothing is (so closely) covered up that it will not be revealed, or hidden that it will not be known. 
3. "Whatever you have spoken in the darkness shall be heard and listened to in the light, and what you have whisprered in (people's) ears and behind closed doors will be proclaimed upon the housetops. 
4. "I tell you My friends, do not dread and be afraid of those who kill the body and after that have nothing more that they can do. 
5. "But I will warn you whom you should fear: fear Him Who, after killing, Has power to hurl into hell (Gehenna); yes, I say to you: fear Him!
6. "Are not five sparrows sold for two pennies? And (yet) not one of them is forgotten or uncared for in the presence of God. 
7. "But (even) the very hairs of your head are all numbered. Do not be struck with fear or seized with alarm; you are of greater worth than many (flocks) of sparrows.  
8. "And I tell you: Whoever declares openly (speaking out freely) and he confesses that he is My worshiper and acknowledges Me before men, the Son of Man also will declare and confesss and acknowledge him before the angels of God. 
9. "But he who disowns and denies and rejects and refuses to acknowledge Me before men, will be disowned and denied and rejected and refused acknowledgement in the presence of the angels of God."

Saterdag 14 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Efesiërs 4:30]
En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
OPPAS VIR SKYNHEILIGHEID:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 12:1-9]
1. Toe duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan Sy dissipels te sê: "Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit is GEVEINSDHEID (skynheiligheid). 
2. "En daar is niks bedek wat nie openbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. 
3. "Daarom, alles wat julle in die donker gesê het, sal in die lig gehoor word; en wat julle in die oor gepraat het in die binnekamers, sal op die dakke verkondig word. 
4. "En Ek sê vir julle My vriende: moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer kan doen nie;
5. "Maar Ek sal julle wys wie julle moet vrees: vrees Hom wat, nadat Hy doodgemaak  het, by magte is om in die hel te werp; ja, Ek sê vir julle, vrees Hom. 
6. "Word vyf mossies nie vir twee stuiwers verkoop nie? En nie een van hulle is voor God vergeet nie. 
7. "Maar selfs die hare van julle hoof is almal getel. Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies. 
8. "En Ek sê vir julle: Elkeen wat My sal bely voor die mense, Hom sal die Seun van die Mens ook bely voor die engele van God. 
9. "Maar hy wat My verloën voor die mense, sal verloën word voor die engele van God." 
 Many thanks to the photographer of this
  beautiful photo. May God bless you!
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Wednesday, 11 February 2015

JESUS FEEDS THE FIVE THOUSAND, part 2. JESUS VOED DIE VYF DUISEND, Deel 2.

Friday 13 February 2015. 
WORD OF THE DAY: 
[2 Corinthians 17-18]
17. Now the Lord is the Spirit, and where the Spirit of the Lord is, there is liberty (emancipation from bondage, freedom).
18. And all of us, as wirh unveiled face, (because we) continued to behold (in the Word of God) as in a mirror the glory of the Lord, are constantly being transfigured into His very own image in ever increasing splendour and from one degree of glory to another; (for this comes) from the Lord (Who is) the Spirit. 
  
MESSAGE OF THE DAY:
JESUS FEEDS THE FIVE THOUSAND:
Part 2.
1. English - (Amplified Bible Version) 
[John 6:11-15]
11. Jesus took the loaves, and when He had given thanks, He distributed to the disciples, and the disciples to the reclining people; so also (He did) with the fish, as much as they wanted. 
12. When they had all had enpugh, He said to His disciples: "Gather up now the fragments (the broken pieces that are left over), so that nothing may be lost and wasted."
13. So accordingly they gathered them up, and they filled twelve (small hand) baskets with fragments left over by those who had eaten from the five barley loaves. 
14. When the people saw the sign (miracle) that Jesus had performed, they began saying: "Surely and beyond a doubt this is the Prophet Who is to come into the world!"
15. Then Jesus, knowing that they meant to come and seize Him that they might make Him king, withdrew again to the hillside, by Himself alone. 

Vrydag 13 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[2 Korintiërs 3:17-18]
17. Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. 
18. En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Johannes 6:11-15]
11. En Jesus het die brode geneem, en nadat Hy gedank het, deel Hy dit uit aan die dissipels en die dissipels aan die wat daar sit; so ook van die vissies, soveel as hulle wou hê. 
12. En nadat hulle versadig was, sê Hy vir Sy dissipels: "Maak die brokstukke bymekaar wat oorgeskiet het, sodat niks verlore gaan nie."
13. Hulle maak toe bymekaar en het twaalf mandjies gevul met brokstukke van die vyf garsbrode, wat oorgeskiet het by die  wat geëet het. 
14. Toe die mense dan die teken sien wat Jesus gedoen het, sê hulle: "Hy is waarlik die Profeet wat in die wêreld sou kom."
15. En toe Jesus merk dat hulle wou kom en Hom met geweld neem om Hom koning te maak, het Hy weggegaan na die berg, Hy alleen. 
         Cell phone photo. 

(God willng and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. 

JESUS FEEDS THE FIVE THOUSAND. / JESUS VOED DIE VYF DUISEND.

Thursday 12 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Philippians 4:6]
Do not fret or have any anxiety about anything, but in every circumstance and in everthing, by prayer and petition (definite requests), with thanksgiving, continue to make your wants known to God.  

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS FEEDS THE FIVE THOUSAND:
Part 1.
1. English - (Amplified Bible Version) 
[John 6:1-10]
1. After this, Jesus went to the farther side of the Sea of Galilee -- that is, the Sea of Tiberias. 
2. And a great crowd was following Him, because they had seen the signs (miracles) which He (continually) performed upon those who were sick. 
3. And Jesus walked up the mountainside and sat down there with His disciples.  
4. Now the Passover, the feast of the Jews was approaching. 
5. Jesus looked up then, and seeing that a vast multitude was coming toward Him, said to Philip: "Where are we to buy bread, so that these people may eat?"
6. But He said this to prove (test) him, for He well knew what He was about to do. 
7. Philip answered Him: "Two hundred pennies (forty dollars) worth of bread is not enough that everyone may receive even a little."
8. Another of His disciples, Andrew, Simon Peter's brother, said to Him:
9. "There is a little boy here, who has (with him) 5 barley loaves, and two small fish; but what are they among so many people?" 
10. Jesus said: "Make all the people recline (sit down). Now the ground (a pasture) was covered with thick grass at the spot, so the men threw themselves down, about five thousand in number. 

Donderdag 12 Februarie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Philippense 4:6]
Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking, met danksegging bekend word by God. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
JESUS VOED DIE VYF DUISEND: 
Deel 1.
3. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 6:1-10]
1. Daarna het Jesus na die oorkant van die See van Galiléa, dit is, van Tibérias, gegaan;
2. En 'n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle Sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen
3. En Jesus het op die berg geklim en daar met Sy dissipels gaan sit,  
4. En die Pasga, die fees van die Jode, was naby. 
5. Toe Jesus dan Sy oë opslaan en sien dat 'n groot menigte na Hom kom, sê Hy vir Filippus: "Waarvandaan sal ons brood koop, sodat hierdie mense kan eet?"
6. Maar Hy het dit gesê om hom op die proef te stel, want Hy het self geweet wat Hy wou doen. 
7. Filippus antwoord Hom: "Brood vir twee honderd pennings sal nie genoeg wees vir hulle, sodat elkeen van hulle 'n stukkie kan kry nie."
8. Een van Sy dissipels, Andréas, Simon Petrus se broer, sê vir Hom:
9. "Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het, maar wat is dit vir so baie mense?"
10. En Jesus sê: "Laat die mense gaan sit." En daar was baie gras op die plek. Die manne het toe gaan sit, omtrent vyf duisend in getal

    Photo kindly supplied by:
           André Heigan. 


(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.   /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

JESUS RAISES THE SON OF A WIDOW. / JESUS WEK DIE SEUN VAN DIE WEDUWEE OP.

Wednesday 11 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Ephesians 3:20-21]
20. Now to Him Who, by (in consequence of) the (action of His) power that is at work within us, is able to (carry out His purpose and) do superabundantly, far over and above all that we (dare) ask or think (infinitely beyond our highest prayers, desires, thoughts, hopes, or dreams) -- 
21. To Him be glory in the Church and in Christ Jesus throughout all generations, forever and ever. Amen (so be it).

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS RAISES THE SON OF A WIDOW:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 7:11-17]
11. Soon afterward, Jesus went to a town called Nain, and His disciples and a great throng accompanied Him. 
12. (Just) as He drew near the gate of the town, behold, a man who had died was being carried out -- the only son of a mother, and she was a widow; and a large gathering from the town was accompanying her. 
13. And when the Lord saw her, He had compasssion on her and said to her: "Do not weep."
14. And He went forward and touched the funeral bier, and the pallbearers stood still. And He said:  "Young man, I say to you, arise (from death)!"
15. And the man (who was) dead, sat up and began to speak. And (Jesus) gave him back to his mother. 
16. Profound and reverent fear seized them all, and they began to recognize God and praise and gave thanks, saying: "A great Prophet has appeared among us! And God Has visited His people (in order to help and care for, and provide for them!)
17. And this report concerning (Jesus) spread through the whole of Judea and all the country round about. 

Woensdag 11 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
20.En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk,
21. Aan hom die heerlikheid in die gemeente in Christus Jesus deur alle geslagte, tot in ewigheid! Amen. (So sal dit wees).

BOODSKAP VAN DIE DAG:  
JESUS WEK DIE SEUN VAN 'N WEDUWEE OP:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 7:11-17]
11. En die dag daarna was Hy op weg na 'n stad met die naam van Nain; en baie van Sy dissipels en 'n groot menigte het saam met Hom gegaan. 
12. En toe Hy naby die poort van die stad kom, word daar net 'n dooie uitgedra, die enigste seun van sy moeder, en sy was 'n weduwee; en 'n groot menigte van die stad was by haar. 
13. En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: "Moenie ween nie!"
14. En Hy het nader gegaan en die baar aangeraak. Daarop staan die draers stil. En Hy sê: "Jongman, Ek sê vir jou, staan op!"
15. En die dooie het regop gaan sit en begin praat; en Hy het hom aan sy moeder teruggegee. 
16. En vrees het almal aangegryp, terwyl hulle God verheerlik en sê: " 'n Groot Profeet het onder ons opgestaan; en God het Sy volk besoek."
17. En hierdie woord aangaande Hom het uitgegaan in die hele Judéa en in die hele omtrek. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
  Photo kindly supplied by:
      Maryke van Vuuren. 

Saturday, 7 February 2015

THE PERSISTENT WIDOW. / DIE VOLHARDENDE WEDUWEE.

Saturday 7 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Luke 2:23]
As it is written in the Law of the Lord:
"Every firstborn male is to be consecrated to the Lord."

MESSAGE OF THE DAY:
THE PERSISTENT WIDOW:
1. English - (New International Version).
[Luke 18:1-8]
1. Then Jesus told His disciples a parable to show them that they should always pray and never give up. 
2. He said: "In a certain town there was a judge who neither feared God nor cared about men. 
3. "And there was a widow in that town who kept on coming to him with a plea: 'Grant me justice against my adversary.'
4. "For some time he refused. But finally he said to himself: 'Even though I don't fear God, or care about men, 
5. "'Yet because this widow keeps bothering me, I will see that she gets justice, so that she won't eventually wear me out with her coming!'"
6. And the Lord said: "Listen to what the unjust judge says: 
7. "And will not God bring about justice for His chosen ones who cry out to Him day and night? Will He keep putting them off? 
8. "I tell you, He will see that they get justice, and quickly. However, when the Son of Man comes, will He find faith on the earth?"

Saterdag 7 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Lukas 2:23]
Soos geskryf is in die Wet van die Here:
"Elke manlike kind wat die moederskoot open, sal heilig vir die Here genoem word."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE VOLHARDENDE WEDUWEE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 18:1-8]
1. En Hy het aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens aanhoudend moet bid en nie moedeloos word nie. 
2. En gesê: "Daar was 'n regter in 'n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie. 
3. "En daar was in daardie stad 'n weduwee, en sy het gedurig na hom gekom en gesê: 'Doen reg aan my teenoor my teëparty."
4. "En 'n tyd lank wou hy nie; maar daarna het hy by homself gesê: 'Al vrees ek God ook nie en al ontsien ek geen mens nie
5. "'Tog sal ek, omdat hierdie weduwee my moeite gee, aan haar reg doen, sodat sy nie eindelik kom en my in die gesig slaan nie.'"
6. Toe sê die Here: "Hoor wat die onregverdige regter sê. 
7. "Sal God dan nie reg doen aan Sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie, al is Hy ook lankmoedig in hulle geval?
8. "Ek sê viir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar as die Seun van die Mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind?"
    Photo kindly supplied by:
       Martin Heigan. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Wednesday, 4 February 2015

FAITH LIKE A MUSTARD SEED. / GELOOF SOOS 'N MOSTERD SAAD.

Thursday 5 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 59:16]
But I will sing of Your mighty strength and power; yes, I will sing aloud of Your mercy and loving-kindness in the morning; for You have been to me a defense (a fortress and a high tower) and a refuge in the day of my distress. 

MESSAGE OF THE DAY:
FAITH LIKE A MUSTARD SEED:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 17:5-6]
5. The apostles said to the Lord: "Increase our faith."  (That trust and confidence that spring from our belief in God). 
6. And the Lord answered: "If you had faith (trust and confidence in God) even (so small) like a grain of mustard seed, you could say to this mulberry tree: 'Be pulled up by the roots, and be planted in the sea,' and it would obey you."
[Matthew 17:20]
He said to them: "Because of the littleness of your faith, (that is your lack of firmly relying trust). For truly I say to you, if you have faith (that is living) like a grain of mustard seed, you can say to this mountain: 'Move from here to yonder place, and it will move; and nothing will be impossible to you."
 
Donderdag 5 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 59:17]
Maar ék sal sing van U sterkte en elke môre jubel oor U goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
GELOOF SOOS 'N MOSTERD SAAD:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 17:5-6]
5. Toe het die apostels aan die Here gesê: "Gee ons meer geloof."
6. En die Here sê: "As julle geloof gehad het soos 'n mosterdsaad, sou julle vir hierdie moerbeiboom sê: 'Word ontwortel en in die see geplant' - en hy sou julle gehoorsaam wees."
[Matthéüs 17:20]
En Jesus antwoord hulle: "Deur julle ongeloof; want voorwaar Ek sê vir julle: "As julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: 'Gaan weg hiervandaan, daarnatoe!' en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie." 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur sy eindelose en wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
  Photo kindly supplied by:
      Martin Heigan. 

Tuesday, 3 February 2015

FORGIVENESS. / VERGEWENSGESINDHEID.

Wednesday 4 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Job 8:7]
And though your beginning was small, yet your latter end would greatly increase. 

MESSAGE OF THE DAY:
FORGIVENESS:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 17:1-4]
1. And (Jesus) said to His disciples: "Temptations (snares, traps set to entice to sin) are sure to come, but woe to him by or through whom they come! 
2. "It would be more profitable for him if a millstone were hung around his neck and he were hurled into the sea, than that he would cause to sin or be a snare to one of these little ones (lowly in rank of influence).
3. "Pay attention and always be on your guard (looking out for one another). If your brother sins (misses the mark), solemnly tell him so and reprove him, and if he repents (feels sorry for having sinned), forgive him. 
4. "And even if he sins against you seven times in a day, and turns to you seven times and says: 'I repent' (I am sorry), you must forgive him. (Give up resentment and consider the offense as recalled and annulled)."

Woensdag 4 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Job 8:7]
Dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
VERGEWENSGESINDHEID:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 17:1-4]
1. En Hy het vir Sy dissipels gesê: "Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom."
2. "Dit is beter vir hom as 'n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word, as dat hy een van hierdie kleintjies sou laat struikel. 
3. "Pas op vir julleself. En as jou broeder teen jou sondig, bestraf hom; en as hy berou kry, vergewe hom. 
4. "As hy sewe maal op 'n dag teen jou sondig, en sewe maal op 'n dag na jou terugkom en sê: 'Ek het berou.' Moet jy hom vergewe."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur Sy genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

     Photo kindly supplied by:
       Martin Heigan. 

A BLIND MAN RECEIVES HIS SIGHT. / 'N BLINDE MAN KRY HERSTEL VAN GESIG.

Tuesday 3 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 19:8]
The statutes of the Lord are right, rejoicing the heart; the commandment of the Lord is pure, enlightening the eyes. 

MESSAGE OF THE DAY:
A BLIND MAN RECEIVES HIS SIGHT:
1. English - (New King James Bible)
[Luke 18:35-43]
35. Then it happened, that as He was coming near Jericho, that a certain blind man sat by the road begging. 
36. And hearing a multitude passing by, he asked what it meant. 
37. So they told him that Jesus of Nazareth was passing by. 
38. And he cried out, saying: "Jesus, Son of David, have mercy on me!"
39. Then those who went before Him, warned that he should be quiet; but he cried out all the more: "Son of David, have mercy on me!"
40. So Jesus stood still and commanded him to be brought to Him. And when he had come near, He asked him,
41. Saying: "What do you want Me to do for you?" And he said: 'Lord, that I may receive my sight.'
42. Then Jesus said to him: "Receive your sight, your faith has saved you."
43. And immediately he received his sight and followed Him, glorifying God. And all the people when they saw it, gave praise to God. 

Dinsdag 3 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 19:8]
Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
'N BLINDE MAN ONTVANG HERSTEL VAN GESIG:
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 18:35-43]
35. En terwyl Hy naby Jérigo kom, sit daar 'n blinde man langs die pad en bedel;
36. En toe hy die skare hoor verbygaan, vra hy wat dit is. 
37. En hulle vertel hom: "Jesus die Nasaréner gaan verby."
38. Toe roep hy uit: "Jesus, Seun van Dawid, wees my barmhartig!"
39. En die wat voor loop, bestraf hom dat hy moet stilbly. Maar hy het al harder uitgeroep: "Seun van Dawid, wees
My barmhartig!"
40. En Jesus het gaan staan en bevel gegee dat hy na Hom gebring moes word; en toe hy naby kom, vra Hy hom,
41. En sê: "Wat wil jy hê dat Ek vir jou moet doen?" En hy antwoord: "Here, dat ek kan sien!"
42. En Jesus sê vir hom: "Sien, jou geloof het jou gered."
43. En onmiddellik het hy gesien en Hom gevolg, terwyl hy God verheerlik. En toe die hele volk dit sien, het hulle aan God die lof gegee. 

  Photo kindly supplied by: 
    Martin Heigan. 

(God willing and by His glorious grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur sy genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)