Wednesday, 4 February 2015

FAITH LIKE A MUSTARD SEED. / GELOOF SOOS 'N MOSTERD SAAD.

Thursday 5 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 59:16]
But I will sing of Your mighty strength and power; yes, I will sing aloud of Your mercy and loving-kindness in the morning; for You have been to me a defense (a fortress and a high tower) and a refuge in the day of my distress. 

MESSAGE OF THE DAY:
FAITH LIKE A MUSTARD SEED:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 17:5-6]
5. The apostles said to the Lord: "Increase our faith."  (That trust and confidence that spring from our belief in God). 
6. And the Lord answered: "If you had faith (trust and confidence in God) even (so small) like a grain of mustard seed, you could say to this mulberry tree: 'Be pulled up by the roots, and be planted in the sea,' and it would obey you."
[Matthew 17:20]
He said to them: "Because of the littleness of your faith, (that is your lack of firmly relying trust). For truly I say to you, if you have faith (that is living) like a grain of mustard seed, you can say to this mountain: 'Move from here to yonder place, and it will move; and nothing will be impossible to you."
 
Donderdag 5 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 59:17]
Maar ék sal sing van U sterkte en elke môre jubel oor U goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
GELOOF SOOS 'N MOSTERD SAAD:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 17:5-6]
5. Toe het die apostels aan die Here gesê: "Gee ons meer geloof."
6. En die Here sê: "As julle geloof gehad het soos 'n mosterdsaad, sou julle vir hierdie moerbeiboom sê: 'Word ontwortel en in die see geplant' - en hy sou julle gehoorsaam wees."
[Matthéüs 17:20]
En Jesus antwoord hulle: "Deur julle ongeloof; want voorwaar Ek sê vir julle: "As julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: 'Gaan weg hiervandaan, daarnatoe!' en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie." 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur sy eindelose en wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
  Photo kindly supplied by:
      Martin Heigan. 

1 comment: