WORD OF THE DAY:
[Matthew 24:4-6]
4. Jesus answered them: "Be careful that no one misleads you (deceiving you and leading you into error).
5. "For many will come in (on the strength of) My Name, (appropriating the Name which belongs to Me), saying: 'I am the Christ (the Messiah), and will lead many astray.
6. "And you will hear of wars and rumours of wars; see that you are not frightened or troubled, for this must take place, but the end is not yet."
MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE RICH FOOL:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 12:15-21]
15. And He said to them: "Take heed, and beware of covetousness: for a man's life consists not in the abundance of his possessions."
16. And He told them this parable: "The ground of a rich man produced s good crop.
17. "He thought to himself: 'What shall I do? I have no space to store my crops.'
18. "Then he said: 'This is what I'll do. I will tear down my barns and build bigger ones, and there I will store all my grain and my goods.
19. "'And I will say to myself: You have plenty of good things laid up for many years. Take life easy; eat, drink and be merry'"
20. "But God said to him: 'You fool! This very night your life will be demanded from you. Then who will get what you have prepared for yourself?'
21. "This is how it will be with anyone who stores up things for himself, but is not rich towards God."
Dinsdag 23 Maart 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéùs 24:4-6]
4. En Jesus antwoord en sê vir hulle: "Pas op dat niemand julle mislei nie.
5. "Want baie sal onder My Naam kom en sê: 'Ek is die Christus! En hulle sal baie mense mislei.
6. "En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie."
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE RYK DWAAS:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 12:15-21]
15. En Hy sê vir hulle: "Pas op en wees op julle hoede vir hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy besittings nie."
16. Toe vertel Hy hulle hierdie gelykenis: "'n Ryk man se grond het goed gedra,
17. "En hy het by homself geredeneer en gesê: 'Wat sal ek doen, want ek het geen plek waar ek my oes kan insamel nie?
18. "Toe sê hy: 'Dit sal ek doen: ek sal my skure afbreek en groter bou, ek sal daar al my opbrengste en my goed insamel.
19. "'En ek sal vir my siel sê: 'Siel, jy het baie goed wat weggesit is vir baie jare; neem rus, eet, drink, wees vrolik!'
20. "Maar God het aan hom gesê: 'Jou dwaas, in hierdie nag sal hulle jou siel van jou afeis; en wat jy gereedgemaak het, wie s'n sal dit wees?'"
21. "So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader, en nie ryk is in God nie."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
hello
ReplyDeleteIt is much interesting to read. Very nice post and thanks for share this post. I also want you to visit the site BT Customer Support
ReplyDeleteFollow privately
DeleteLovely scriptures!
ReplyDeleteRETA@ http://lechemtov.blogspot.com
WOW !. nice post. I wish you to check BT email helpline
ReplyDeleteoh
Deletezvideoclip.blogspot.com
Olha esse video que eu achei, muito legal confira ai voce tambem...
ReplyDeletehttps://www.youtube.com/watch?v=z70IP_TcaFM
hello
ReplyDelete
ReplyDeleteThank you for this effort
مصراوى توب
write very good\
ReplyDeletezvideoclip.blogspot.com
Ülkenin en ileri gelen sex shop ve erotik shop'larından olan firmamızda her türlü seks shop ürününü ve cinsel fantezi ürününü bulabilir ve kapıda ödeme kolaylığı ile sipariş verebilirsiniz,verdiğiniz siparişleri teslim alırken kontrol edebilirsiniz, firmamız size güvenli alışverişi garanti eder.
ReplyDelete