Friday, 5 February 2016

JESUS IS LORD OF THE SABBATH. / JESUS IS HERE VAN DIE SABBAT.

Tuesday 9 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Mark 14:62)
And Jesus said: "I Am; and you will (all) see the Son of Man seated at the right hand of Power (the Almighty), and coming on the clouds of heaven."

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS IS LORD OF THE SABBATH:
(Matthew 12:1-8)
1. At that particular time Jesus went through the fields of standing grain on the Sabbath; and His disciples were hungry, and they began to pick off the spikes of grain, and to eat. 
2. And when the Pharisees saw it, they said to Him: "See there! Your disciples are doing what is unlawful and not permitted on the Sabbath."
3. He said to them: "Have you not even read what David did when he was hungry, and those who accompanied him -
4. "How he went into the house of God and ate the loaves of showbread - which was not lawful for him to eat, nor for the men who accompanied him, but for the priests only?
5. "Or have you never read in the law that on the Sabbath the priests in the temple violate the sanctity of the Sabbath (breaking it), and yet are guiltless?  
6. "But I tell you, Something greater and more exalted and more majestic than the temple is here!
7. "And if you only had known what this saying means: 'I desire mercy (readiness to help, to spare, to forgive) rather than sacrifice and sacrificial victims,' you would not have condemned the guiltless. 
8. "For the Son of Man is Lord (even) of the Sabbath."

Dinsdag 9 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Markus 14:62)
En Jesus sê: "Ek is. En u almal sal die Seun van die Mens aan die regterhand van die krag van God sien sit, en kom met die wolke van die hemel. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS IS HERE VAN DIE SABBAT:
(Matthéüs 12:1-8)
1. In daardie tyd het Jesus op die Sabbat deur die gesaaides geloop, en Sy dissipels het honger geword en  are begin pluk en eet. 
2. Maar toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir Hom: "U dissipels doen wat nie geoorloof is om op die Sabbat te doen nie."
3. Maar Hy sê vir hulle: "Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het nie - toe hy en die wat saam met hom was, honger gehad het - 
4. "Hoe hy in die huis van God gegaan en die toonbrode geëet het, wat vir hom en die wat saam met hom was, nie geoorloof was om te eet nie, maar net vir die priesters alleen?
5. "Of het julle nie in die wet gelees dat die priesters op die Sabbat in die tempel die Sabbat ontheilig en onskuldig is nie?
6. "En Ek sê vir julle, Een wat groter is as die tempel is hier. 
7. "Maar as julle geweet het wat dit beteken: 'Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie,' sou julle die onskuldiges nie veroordeel het nie.
8. "Want die Seun van die Mens, is Here ook van die Sabbat."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden

No comments:

Post a Comment