Wednesday, 28 October 2015

PROVERBS 4. Third section ... / SPREUKE 4, Derde gedeelte ...

Weekend 30 & 31 October 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 31:24)
Be of good courage, and He shall strengthen your heart, all you who hope in the Lord. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PROVERBS, Chapter 4, Third section ...
1, English - (Amplified Bible Version)
(Proverbs 4:19-27)
19. The way of the wicked is like deep darkness; they do not know over what they stumble. 
20. My son, attend to my words; consent and submit to my sayings. 
21. Let them not depart from your sight; keep them in the center of your heart. 
22. For they are life to those who find them, healing and health to all their flesh. 
23. Keep and guard your heart with all vigilance and above all that you guard, for out of it flow the springs of life. 
24. Put away from you false and dishonest speech, and willful and contrary talk put far from you.  
25. Let your eyes look right on (with fixed purpose), and let your gaze be straight before you.  
26. Consider well the path of your feet, and let all your ways be established and ordered aright.  
27. Turn not aside to the right hand or to the left; remove your foot from evil. 

Naweek 30 & 31 Oktober 2015.
WOORD VAN DIE DAG: 
(Psalm 31:25)
Wees sterk en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
SPREUKE, Hoofstuk 4, 3de gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).  
(Spreuke 4:19-27)
19. Die weg van die goddelose is soos duisternis; hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie. 
20. My seun, luister na wat ek sê: Neig jou oor tot my woorde, 
21. Laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart. 
22. Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en 'n genesing vir hulle hele liggaam.  
23. Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. 
24. Verwyder van jou die valsheid van mond, en hou ver van jou af, die verkeerdheid van lippe. 
25. Laat jou oë reguit kyk, en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou. 
26. Maak die pad van jou voet gelyk, en laat jou weë vas wees,
27. Wyk nie links of regs af nie, hou jou voet ver van boosheid. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share some of the Proverbs with you, as often as I possibly can. /
Cell phone photo, taken in our garden.  

As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die Spreuke met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

No comments:

Post a Comment