JESUS, OUR EXAMPLE IN HUMILITY:
Part 2.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Philippians 2:8-11]
8. And after He had appeared in human form, He abased and humbled Himself (still further) and carried His obedience to the extreme of death, even the death of the cross!
9. Therefore, [because He stooped so low] God Has highly exalted Him and Has freely bestowed on Him the Name that is above every Name,
10. That in (at) the Name of Jesus every knee should (must) bow, in heaven and on earth and under the earth.
11. And every tongue (frankly and openly) confess and acknowledge that Jesus Christ is Lord, to the glory of God the Father.
9 Oktober 2013.
JESUS, ONS VOORBEELD IN NEDERIGHEID:
2. Afrikaans (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Filippense 2:8-11]
8. En in gedaante gevind as 'n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.
9. Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n Naam gegee wat bo elke Naam is,
10. Sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is,
11. En elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.
No comments:
Post a Comment