Monday 28 October 2013.
JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER:
Part 10.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 7:26-28]
26. [Here is] the High Priest [perfectly adapted] to our needs, as was fitting—holy, blameless, unstained by sin, separated from sinners, and exalted higher than the heavens.
27. He has no day by day necessity, as [do each of these other] high priests, to offer sacrifice first of all for his own [personal] sins and then for those of the people, because He [met all the requirements] once for all when He brought Himself [as a sacrifice] which He offered up.
28. For the Law sets up men in their weakness [frail, sinful, dying human beings] as high priests, but the word of [God’s] oath, which [was spoken later] after the institution of the Law, [chooses and appoints as priest One whose appointment is complete and permanent], a Son Who has been made perfect forever.
Photo by / Foto deur: Martin Heigan.
Maandag 28 Oktober 2013.
JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG:
Gedeelte 10.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 7:26-28]
26. Want so 'n Hoëpriester was vir ons gepas, Een wat heilig, onskuldig, onbesmet, afgeskeie van die sondaars, en wat Hoër as die hemele geword het;
27. Wat nie elke dag nodig het, soos die hoëpriesters, om eers vir sy eie sondes offers te bring, en dan vir die van die volk nie, want dit het Hy net een maal gedoen toe Hy Homself geoffer het.
28. Want die wet stel as hoëpriesters aan mense met swakhede, maar die woord van die eedswering wat ná die wet gekom het stel die Seun aan, wat vir ewig volmaak is.
(As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre weer met u deel).
No comments:
Post a Comment