Thursday, 16 July 2015

PSALM 106, Forth section ...Vierde gedeelte ...

Monday 20 July 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 30:1,4]
1. I will extol You, O Lord, for You have lifted me up and have not let my foes rejoice over me. 
4. Sing to the Lord, all you saints of His, and give thanks at the remembrance of His holy Name. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PSALM 106, Forth section ...
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 106:40-48]
40. Therefore was the wrath of the Lord kindled against His people, insomuch that He abhorrred and rejected His own heritage.
41. And He gave them into the hands of the heathen nations, and they that hated them ruled over them. 
42. Their enemies also oppressed them, and they were brought into subjection under the hand of their foes. 
43. Many times did (God) deliver them, but they were rebellious in their counsel and sank low through their iniquity. 
44. Nevertheless He regarded their distress when He heard their cry;
45. And He (earnestly) remembered for their sake His covenant and relented their sentence of evil (comforting and easing Himself) according to the abundance of His mercy and loving-kindness (when they cried out to Him.)
46. He also caused (Israel) to find sympathy among those who had carried them away captive. 
47. "Deliver us O Lord our God, and gather us from among the nations, that we may give thanks to Your holy Name and glory in praising You. 
48. "Blessed (affectionately and gratefully praised) be the Lord, the God of Israel, from everlasting to everlasting! And let all the people say: 'Amen! Praise the Lord! (Hallelujah)!'"

Maandag 20 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 30:2,5]
2. Ek sal U verhoog Here, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie. 
5. Psalmsing tot eer van dir Here, O Sy gunsgenote; en loof Sy heilige gedenknaam. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 106, Vierde gedeelte ...
[Psalm 106:40-48]
40. Toe het die toorn van die Here ontvlam teen Sy volk, en Hy het 'n afsku gekry van Sy erfdeel. 
41. En Hy het hulle in die hand van die heidene gegee, en hulle haters het oor hulle geheers; 
42. En hulle vyande het hulle verdruk, sodat hulle onder hul hand moes buig. 
43. En Hy het hulle baiekeer gered; maar hulle was wederstrewig in hulle voorneme. So het hulle dan weggesink deur hul ongeregtigheid. 
44. Nogtans het Hy hulle benoudheid aangesien, toe Hy hulle smeking gehoor het;
45. En Hy het tot hulle beswil aan Sy verbond gedink en berou gekry na die veelheid van Sy goedertierenhede. 
46. En Hy het hulle medelye laat vind by almal wat hulle as gevangenes weggevoer het. 
47. "Verlos ons, Here onse God, en versamel ons uit die nasies, dat ons U heilige Naam kan loof en ons beroem in U lof!
48. "Geloofd Sy die Here, die God van Israel, van ewighed tot ewigheid! En laat die hele volk sĂȘ: 'Amen, Halleluja!'"

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken inside our house. 

No comments:

Post a Comment