WORD OF THE DAY:
[Psalm 93:4]
The Lord on high is mightier and more glorious than the noise of many waters, yes, than the mighty breakers and waves of the sea.
MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 115, Second section ...
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 115:10-18]
10. O family of Aaron, trust in the Lord! He is their Deliverer and Protector.
11. You loyal followers of the Lord, trust in the Lord! He is their Deliverer and Protector.
12. The Lord takes notice of us, He will bless - He will bless the family of Israel, He will bless the family of Aaron.
13. He will bless His loyal followers, both young and old.
14. May He increase your numbers, your's and your children's!
15. May you be blessed by the Lord, the Creator of heaven and earth!
16. The heavens belong to the Lord, but the earth He Has given to mankind.
17. The dead do not praise the Lord, nor do any of those who descend into the silence of death.
18. But we will praise the Lord now and forevermore. Praise the Lord!
Vrydag 31 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 93:4]
Meer as die gebruis van groot, geweldige waters, van die golwe van die see, is die Here geweldig in die hoogte!
BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 115, Tweede gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 115:10-18]
10. Huis van Aäron, vertrou op die Here: Hy is hulle Hulp en hulle Skild.
11. Julle wat die Here vrees, vertrou op die Here; Hy is hulle Hulp en hulle Skild.
12. Die Here het aan ons gedink: Hy sal seën, Hy sal die huis van Israel seën, Hy sal die huis van Aäron seën.
13. Hy sal diegene seën wat die Here vrees, die kleintjies saam met die grotes.
14. Die Here sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders.
15. Julle is geseënd deur die Here wat hemel en aarde gemaak het.
16. Die hemele is hemele vir die Here, maar die aarde het Hy aan die mensekinders gegee.
17. Die dode en almal wat na die stilte neerdaal, sal die Here nie loof nie;
18. Maar óns sal die Here prys, van nou af tot in ewigheid. Halleluja!
(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
No comments:
Post a Comment