Saturday, 25 July 2015

PSALM 111.

Monday 27 July 2015.
WORD OF THE DAY:
A Psalm of David. 
[Psalm 110:1]
The Lord (God) says to my Lord (the Messiah), "Sit at My right hand, until I make Your adversaries Your footstool."

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 111. 
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 111:1-10]
1. PRAISE THE LORD! (Hallelujah!) I will praise and give thanks to the Lord with my whole heart, in the council of the upright and in the congregation. 
2. The works of the Lord are great, sought out by all those who have delight in them. 
3. His work is honourable and glorious, and His righteousness endures forever. 
4. He made His wonderful works to be remembered; the Lord is gracious, merciful, and full of loving compassion. 
5. He Has given food and provision to those who reverently and worshipfully fear Him; He will remember His covenant forever and imprint it (on His mind).
6. He Has declared and shown to His people the power of His works, in giving them the heritage of the nations (of Canaan). 
7. The works of His hands are (absolute) truth and justice (faithful and right); and all His decrees and precepts are sure (fixed, established, and trustworthy).
8. They stand fast and are established forever and ever, and are done in (absolute) truth and uprightness. 
9. He Has sent redemption to His people; He Has commanded His covenant to be forever; holy is His Name, inspiring awe, reverence, and godly fear. 
10. The reverent fear and worship of the Lord, is the beginning of Wisdom and skill (the preceeding and the first essential, the prerequisite and the alphabet); a good understanding, wisdom, and meaning have all those who do (the will of the Lord). Their praise of Him endures forever. 

Maandag 27 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
'n Psalm van Dawid. 
[Psalm 110:1]
Die Here (God) het tot my Here (die Messias) gespreek: "Sit aan My regterhand, totdat Ek U vyande maak 'n voetbank vir U voete."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 111.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 111:1-10]
HALLELUJA!
1. Alef. Ek wil die Here loof van ganser harte; Bet. In die kring van die opregtes en in die vergadering. 
2. Gimel. Die werke van die Here is groot; Dalet. nagespeur word hulle deur almal wat daar 'n welbehae in het. 
3. He. Sy dade is majesteit en heerlikheid; Wau. en Sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid. 
4. Sajin. Hy het vir Sy wonders 'n gedagtenis gestig; Get. die Here is genadig en barmhartig. 
5. Tet. Aan die wat Hom vrees, het Hy spys gegee; Jod. Hy dink vir ewig aan Sy verbond. 
6. Kaf. Hy het die krag van Sy werke aan Sy volk bekend gemaak; Lamed. deur hulle die erfdeel van die heidene te gee. 
7. Mem. Die werke van Sy hande is trou en reg; Noen. al Sy bevele is betroubaar. 
8. Samek. Vasgestel is hulle vir altyd, vir ewig; Ajin. uitgevoer in trou en opregtheid. 
9. Pe. Hy het aan Sy volk verlossing gestuur; Sade. Hy het Sy verbond vir ewig ingestel; Kof. Sy Naam is heilig en vreeslik. 
10. Resj. Die vrees van die Here is die beginsel van wysheid; Sin. almal wat dit beoefen, het 'n goeie verstand. Tau. Sy lof bestaan tot in ewigheid. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks for this very beautiful illustration, kindly supplied by Aletta Oliver. 


No comments:

Post a Comment